Back

ⓘ Organisasies - Trove, SNAC, .aq, .cr, .ck, CiNii, .gg, Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur, Organisasie sonder winsoogmerk, .at, INaturalist ..



                                               

Trove

Trove is ’n Australiese aanlyn biblioteekdatabasisdiens wat volle teksdokumente, digitale fotos en bibliografiese data insluit van items wat nie digitaal beskikbaar is nie. Dit het ook ’n gratis soekenjin. Die databasis sluit in argiewe, beelde, koerante, amptelike dokumente, geargiveerde webtuistes, manuskripte en ander soorte data. Dit word onderhou deur die Nasionale Biblioteek van Australie in vennootskap met inhoudverskaffers. Dit is een van die mees gerespekteerde inligtingsdienste in Australie, met meer as 70 000 daaglikse gebruikers. Die eerste weergawe van Trove is laat in 2009 vi ...

                                               

SNAC

Social Networks and Archival Context is ’n aanlyn projek vir die ontdekking, opsporing en gebruik van historiese rekords oor mense, families en organisasies. Dit is in 2010 deur verskeie Amerikaanse instellings gestig.

                                               

.aq

.aq is die agtervoegsel van domeinname in Antarktika. .aq-domeinname is bedoel vir organisasies wat in Antarktika werk of wat die vasteland bevorder. Die domein word deur Peter Mott van Mott & Associates in Auckland, Nieu-Seeland beheer.

                                               

.cr

sa.cr: Gesondheidsverwante instellings ac.cr: Akademiese instellings: universiteite or.cr: Organisasies sonder winsoogmerk ed.cr: Onderwys fi.cr: Finansiele instellings soos banke co.cr: Maatskappye go.cr: Regering

                                               

.ck

.ck is die agtervoegsel van domeinname van die Cookeilande. Domeine kan in die volgende kategoriee geregistreer word: .net.ck: Internet-diensverskaffers .gov.ck: regeringsinstellings .gen.ck .co.ck: maatskappye .info.ck: informatiewe bladsye oor die Cookeilande .edu.ck: onderwysinstellings .org.ck: organisasies sonder winsoogmerk .biz.ck: besigheidsbladsye

                                               

CiNii

CiNii is ’n bibliografiese databasisdiens vir materiaal in Japannese akademiese biblioteke, veral werk in Japannees en Engels wat in Japan gepubliseer is. Die databasis is in April 2005 gestig en word onderhou deur die Nasionale Inligtingsinstituut. Die diens soek in die databasisse van die elektroniese biblioteekdiens NII self en in die Aanhalingsdatabasis vir Japannese Publikasies CJP", sowel as ander biblioteke en organisasies. Die databasis bevat meer as 15 miljoen artikels uit meer as 3 600 publikasies.

                                               

.gg

.gg is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in die kanaaleiland Guernsey. Domeine op die tweede vlak: .org.gg - organisasies .co.gg - kommersiele en persoonlike domeine .gov.gg - administrasie van Guernsey, Alderney en Sark .net.gg - Internet diensverskaffers en kommersiele gebruik .sch.gg - skole .ac.gg - uitsluitend vir akademiese instellings van Guernsey Hierdie domeine kan regstreeks geregistreer word.

                                               

Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur

Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne is n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne. Dit is in 1948 gestig, en die hoofkwartier is in die Meer van Genève-gebied in Gland, Switserland. Die IUBN verteenwoordig 83 state, 108 regeringsorganisasies, 766 nie-regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die wêreld.

                                               

Organisasie sonder winsoogmerk

n Organisasie sonder winsoogmerk is n organisasie wat nie die wins daarvan onder aandeelhouers of eienaars verdeel nie, maar dit aanwend ter bereiking van die doel van die organisasie. Voorbeelde van OSWs sluit in liefdadigheidsorganisasies, vakbonde, en publieke artistiese organisasies. n Organisasie sonder winsoogmerk kan ook ingevolge ander wetgewing in die lewe geroep word, of kan selfs as klubs deur onderlinge ooreenkoms tot stand kom. Die meeste regerings en regeringsagentskappe voldoen aan die definisie van n organisasie sonder winsoogmerk, maar hulle word dikwels nie as tipiese org ...

                                               

.at

.at is die topvlakdomein vir Oostenryk. Dit word deur NIC.AT onderhou. Die.at-domein het verskeie tweedevlak-domeine, soos: .gv.at Vir regeringsinstellings .ac.at Vir akademiese of onderwysinstellings word deur die Universiteit van Wene onderhou .or.at Vir organisasies .co.at Vir besighede Die.at-domein is baie aantreklik vir "domainhacks", aangesien baie Engelse woorde met -at eindig en enige persoon so n domein kan registreer. n Voorbeeld hiervan is bo.at.

                                               

INaturalist

iNaturalist is ’n projek en aanlyn sosiale netwerk van naturaliste, wetenskaplikes en bioloe wat waarnemings van biodiversiteit oor die wêreld heen karteer en deel. Dit verskaf nuttige inligting aan ’n verskeidenheid navorsingsprojekte, museums, botaniese tuine, parke en ander organisasies. Gebruikers van iNaturalist het al meer as agt miljoen waarnemings bygedra sedert dit in 2008 gestig is.

                                               

.ba

.ba is die agtervoegsel van domeinname in Bosnie-Herzegowina. .ba-domeinname word deur die universiteit Telinformatic Centre uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein ba. Die volgende tweedevlak domeine word gebruik: .net.ba: telekommunikasiemaatskappye; .unbi.ba: Universiteit van Bihać; .edu.ba: onderwys; .gov.ba: regeringsinstansies; .unsa.ba: Universiteit van Sarajevo; .mil.ba: lêer; .org.ba: nie-winsgewende organisasies; .com.ba word deur BIHnet beheer, n dogtermaatskappy van BH Telecom ; .co.ba is die eiendom van die geselskap Sayber te Sarajevo ; .rs.ba word deur SARnet Cen ...

                                               

Gemeenskapsorganisasie

Gemeenskapsorganisasie dek n verskeidenheid aktiwiteite op gemeenskapsvlak wat daarop gerig is om verbeterings in die maatskaplike welsyn van individue, groepe en woonbuurte aan te bring. Dit word dikwels as sinoniem vir gemeenskapswerk, gemeenskapsontwikkeling en gemeenskapsmobilisasie gebruik. Dit kan óf gemeenskapsgebaseerde organisasies verteenwoordig wat as niewinsgewende burgerlike samelewingsorganisasies dien, óf n organiseringsfunksie binne gemeenskappe soos gedefinieer deur geografiese ligging, gedeelde werkspasie en/of gedeelde ervarings of bekommernisse. Gemeenskapsorganisasie i ...

                                               

Gildes

Gildes was beroepsorganisasies wat in die Middeleeue kenmerkend was vir die gemeenskapslewe van Wes-Europese stede en wat vername sosiaal-ekonomiese funksies vervul het. Gildes het rondom die 11e eeu uit die destydse broederskappe van stroop- en krygsbendes, monnike en rondreisende koopmanne ontstaan. Die religieuse grondslag van die broederskappe het deur die eeue by gildes bly voortbestaan. Die eerste gildes was handelsgildes. Later het die verskillende ambagte hul eie gildes gevorm, wat gewoonlik uit leerjongens, vakmanne of dagloners en meesters bestaan het. Die gildebestuur het uit ve ...

                                               

Memorable Order of Tin Hats

Die Memorable Order of Tin Hats of is n genootskap van oud-gediendes. Hierdie organisasie het as doel die herdenking van die deelname van Suid-Afrikaanse soldate aan oorloe en veral spesifieke veldslae, die eerbetoon aan gesneuwelde makkers, die bemoediging en bystand van oud-soldate en hul naasbestaandes wat finansiele of fisiese probleme ervaar en die sosiale verkeer van oud-soldate. Teenswoordig is M.O.T.H. veral bekend om die vlagseremonie, kranslegging en parade rondom Wapenstilstandsdag, 11 November. Lidmaatskap is oop vir alle manne en vroue van alle range wat namens Suid-Afrika in ...

                                               

Nieregeringsorganisasie

n Nieregeringssorganisasie is n organisasie wat nie deel van n regering of n konvensionele winsgewende besigheid is nie. NROs word gewoonlik deur gewone landsburgers begin en kan deur regerings, stigtings, skole, besighede of mense in hulle privaat hoedanigheid befonds word. Sommige vermy formele befondsing heeltemal en word hoofsaaklik deur vrywilligers bestuur. NROs is hoogs diverse groepe organisasies wat betrokke is by n wye verskeidenheid van aktiwiteite, en neem verskillende vorms in verskillende dele van die wêreld aan. Sommige kan liefdadigheidstatus hê, terwyl ander geregistreer k ...

                                               

Owl Club

Die Owl Club, n manneklub in Kaapstad, is die oudste klub met n kulturele agtergrond in die land. Lidmaatskap van hierdie vereniging word beperk tot die vooraanstaande mans uit die intellektuele kringe wat belangstel in die skone kunste en natuurwetenskappe. Meesal vergader die sowat 100 lede en hul gaste in formele drag op die derde Dinsdagaand van elke maand. Gewoonlik word n bekende persoon genooi om saam met die lede vir aandete aan te sit. By die geleentheid word n musiekuitvoering of n letterkundige bydrae gelewer en n praatjie gehou. Sprekers mag egter nie oor partypolitiek of godsd ...

                                               

Sons of England

Die Sons of England Patriotic and Benevolent Society is n kultuur- en liefdadigheidsorganisasie met die doel om die Engelse kulturele waardes in Suid-Afrika te versterk.

                                               

Studenteraad

n Studenteraad is n verkose vergadering van studente aan n universiteit of ander tersiêre instelling. n Studenteraad verteenwoordig die belange van die studentegemeenskap en lê dit voor aan die universiteit se bestuur. Hulle verteenwoordig ook die instansie by nasionale en internasionale studenteliggame. Studente kies gewoonlik n voorsitter, ondervoorsitter en ampsdraers uit eie geledere. Naas die pligte wat aan die studenteraad opgelê word, word sekere voorregte ook aan lede toegeken.

                                     

ⓘ Organisasies

  • gestel. Dit sluit inhoud in van biblioteke, museums, argiewe en ander organisasies met n fokus op Australië. Soektogte is moontlik van katalogusinskrywings
  • opsporing en gebruik van historiese rekords oor mense, families en organisasies Dit is in 2010 deur verskeie Amerikaanse instellings gestig. Bromley
  • agtervoegsel van domeinname in Antarktika. aq - domeinname is bedoel vir organisasies wat in Antarktika werk of wat die vasteland bevorder. Die domein word
  • Onderwys fi.cr: Finansiële instellings soos banke go.cr: Regering or.cr: Organisasies sonder winsoogmerk sa.cr: Gesondheidsverwante instellings Lys van
  • volgende kategorieë geregistreer word: co.ck: maatskappye org.ck: organisasies sonder winsoogmerk edu.ck: onderwysinstellings gov.ck: regeringsinstellings
  • Internet diensverskaffers en kommersiële gebruik sch.gg - skole org.gg - organisasies Hierdie domeine kan regstreeks geregistreer word. Lys van Internettopvlakdomeine
  • regeringsorganisasies, 766 nie - regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die
  • sluit in liefdadigheidsorganisasies, vakbonde, en publieke artistiese organisasies n Organisasie sonder winsoogmerk kan ook ingevolge ander wetgewing
  • die Universiteit van Wene onderhou co.at Vir besighede or.at Vir organisasies Die at - domein is baie aantreklik vir domainhacks aangesien baie Engelse
  • Die volgende tweedevlak domeine word gebruik: org.ba: nie - winsgewende organisasies net.ba: telekommunikasiemaatskappye edu.ba: onderwys gov.ba: regeringsinstansies
                                     
  • verskeidenheid navorsingsprojekte, museums, botaniese tuine, parke en ander organisasies Gebruikers van iNaturalist het al meer as agt miljoen waarnemings bygedra
  • van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, prosesse en organisasies n Persoon wat van ingenieurswese n beroep maak word n ingenieur genoem
  • sokker tussen Europese sokkerspanne. UEFA is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. UEFA is op 15 Junie 1954 in Basel, Switserland, gestig. Die
  • die benaming van n aantal geheime blanke organisasies in die Verenigde State van Amerika. Hierdie organisasies het n homogene Amerikaanse bevolking voorgestaan
  • mettertyd deur AT&T, ander kommersiële verskaffers en nie - winsgewende organisasies ontwikkel is. Vanaf 2007 besit die Open Group n industriestandaard - konsortium
  • is. Tans is daar drie hoofstromings van Lutheranisme wat in wêreldwye organisasies verenig is: die Lutherse Wêreldbond wat in 1947 gestig is en 70 miljoen
  • geweld om regerings en samelewings te intimideer. Verskillende tipes organisasies sosiaal of polities kan terrorisme aanwend in n poging om hulle doelwitte
  • HUB s lei n verskeidenheid van organisasies insluitend die openbare en private korporasies, nie - winsgewende organisasies en selfs n paar regeringsorganisasies
  • 1743 4 Julie John Adams, 2de President van die Verenigde State 1735 13 Maart Quo Graviora teen geheime organisasies deur Pous Leo XII.
  • regspraktyke mil.za - militêre instellings nom.za - vir persoonlike name, nie organisasies org.za - vir nie - kommersiële entiteite. school.za - vir skole in Suid - Afrika
  • Biko, Onkgopotse Tiro en Vuyelwa Mashalaba. Dit is in 1978 uit drie organisasies gestig: die Black People s Convention BPC die Suid - Afrikaanse Studente - organisasie
  • stel. Hul lede bestaan nie net uit nasionale en provinsiale Afrikaanse organisasies nie, maar het ook individuele lede. Die FAK stel homself ten doel om
                                     
  • bande met ander anargistiese organisasies internasionaal deur die Anarkismo - netwerk. Dit werk saam met twee ander organisasies naamlik die Tokologo Anargistiese
  • gegroei van n klein paramilitêre eenheid tot een van die magtigste organisasies in Nazi - Duitsland. Die Nazi s het die SS as n elite eenheid beskou en
  • onderling, State en Internasionale Organisasies soos die Verenigde Nasies en die Afrika - unie en Internasionale Organisasies onderling. Die individu is nie
  • Burgerregte is regte wat individuele vryheid teen skending deur regerings, organisasies en ander individue beskerm. Dit verseker dat individue in die burgerlike
  • gevangenisstraf gevonnis. Sy is in 1990 vrygelaat met die ontperking van verbode organisasies toe talle ander politieke gevangenes ook vrygelaat is, waarvan die bekendste
  • van die Nasionale Olimpiese Komitees ANOK wat in vyf kontinentale organisasies opgedeel is. Die ANOK kom elke twee jaar bymekaar. Suid - Afrika se NOK
  • verteenwoordigers van die belangrikste ekonomiese organisasies verteenwoordigers van die belangrikste politieke organisasies sowel as hoë vlak intellektuele teenwoordig
  • tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor
                                               

Lobby for Cyprus

Lobby for Cyprus is n nie-party-politieke menseregte NGO wat gebaseer in Londen in die Verenigde Koninkryk. Lobby vir Ciprus veldtog vir die hereniging van Siprus en vir die menseregte van die burgers van Siprus.

Encyclopedic dictionary

Translation

Page Content Rare books Stellenbosch University Library.

A treasure trove of an unparalleled selection of vintage clothing and accessories. Step back in time by joining us for weekly vintage movie screenings. Déjá Vu. Deja Vu Vintage House.ZA. Ecodiesel, evodrop, hrtechventures, medicud, nosetsA, risklick ag, securaxis, smartbreed, trove clothing, uncommon buziness, weave connct,. School sport Archives Page 11 of 22 Alberton Record. Trove. 90.5 op 5 Augustus 2017 ter waarde van R435 000. GROOTfm 90.5 word op. 5 AUGUSTUS 2017 vier jaar oud en dis die perfekte datum om n bruilof te. Water, Stone and Legend Renée Rust & Jan van der Poll Theron. Natural treasure trove perfect for getaways. An article about the Baviaans ​Weekend Post, 7 November, Page 13 written by Shaanaaz de Jager. Baviaans.





DA, EFF sal sukkel om CR te troef Die Son.

2012 Honda CR V 2.0 Comfort R159900 stock 14843 Schedule Test Drive in compare list. Remove from list. Add to compare Share this Print page. CR Speed EDC IDPA Belt TheQuarterMaster TheQuarterMaster. Die binnegeveg in die ANC is nog lank nie verby nie. En dit is ook nie beperk tot die binnekamers van die terminaal korrupte organisasie nie. CR Swart Drive Rekord East. Hier het CR Louw hom vir die uitbou van verskeie Afrikaanse sake ​ondernemings beywer. Hy was een van die stigters en oprigters van Santam en Sanlam en.


Passie vir kameelperde sorg vir baanbrekernavorsing.

Maar wat van diegene wat vir die grootste deel van hul professionele wat die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur IUCN se. 20130829144045851.pdf Certified Karoo Lamb of Origin. LBW BEWARING MEDEWERKER. Boere gee Volgens die internasionale unie vir die bewa ring van die natuur IUCN het die kransaas. KNJunie 2007 uitgawe.p65 NWU. Staan n nag oor op Graaff Reinet en gooi n draai in die Kamdeboo 1979 tot stand gekom toe die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en die. Leergedeelte 2 Summary Onderwys lewenswetenskappe StuDocu. Omgewing van Riebeek Kasteel het n baie gunstige klimaat vir die produksie Die Wes Kaap is ook internasionaal bekend vir sy botaniese biodiversiteit omdat een van die bewaring van die gebiede, veral die oorblyfsels van natuurlike plantegroei te Weskus Ubuntu Boere Unie is ‗n organisasie sonder winsbejag en.





2011 Western Cape Bi Western Cape Provincial Parliament.

Omtrent registrasie van n Organisasie sonder winsmotief U kan u Organisasie sonder winsmotief se aansoekvorm by u naaste kantoor van Provinsiale Maatskaplike Ontwikkeling indien. Registreer n maatskappy sonder winsoogmerk. Sanlam Blue Ladder skole Leer die Onderwysers. In digitale kontekste en is n geregistreerde maatskappy sonder winsoogmerk. afsonderlike organisasies wat dieselfde doelstellings nastreef, ingesluit word.


Parliament. Making Democracy Work.

E boela e ba selemo sa bo50 sa tsebiso ne etswe ke mmuso wa National Party ya hore District Six e tla ba sebaka sa ba basweu feela,. Puo ya Boemo ba Naha ka Jacob G Zuma, Mopresidente wa. N Netwerkontleding van die Afrikaanse poësienetwerk vanaf 2000 tot 2012. BA Senekal. Stilet: Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging 25 2, 99 124​. Important essay for b.a part 2 Milk Producers Organisation. Die doel van die BA graad is om aan studente toegang te verleen tot verskeie beroepe in die geesteswetenskappe. Dit is tans vir die meeste studente by ons.


Sakeliga wil verskil maak in dorp se diensleweringskwessies Parys.

Die Straatwag is n gemeenskapsorganisasie en skep geleenthede vir sy lede om gemeenskapsdiens te lewer, sonder winsoogmerk. Dit bestaan uit n groep. Gemeenskapsorganisasies in Piet Retief beveg misdaad saam. Vorm om gemeenskapsorganisasies onder die aandag van CenturioNet te bring vir Indien u betrokke is of weet van n gemeenskapsorganisasie waarvan die. Application Forms Cape Agulhas Municipality Sign in. Daar is n ou gesegde wat lui: Dade spreek harder as woorde. En die raakvat ​span van die Eleos gemeenskapsorganisasie in Pretoria Wes se. Inskrywing SuproNet. Die Rehoboth Basters is ʼn gemeenskapsorganisasie wat lid van die Taalraad geword het. Die Ondervoorsitter, Hendrik Theys, het hulle in die verlede gehelp.





Solidariteit.

MISTERIESPEL. Gildes Kies uit dié beroepe as jy kommunikasie studeer Kommunikasiekunde is n breë studieveld met die moontlikheid om te spesialiseer in n.





Old Armoury in Lughawe Industriële, Newcastle, KwaZulu Natal.

The Lone Tree Shellhole of the Memorable Order of Tin Hats MOTHs is hosting the Pro Patria Parade memorial service this coming Saturday. Honouring those who fought in the war Lowvelder. Oom Lou was ook ʼn lid van die MOTHS Memorable Order of Tin Hats met hulle kenmerkende lapelwapentjie wat ʼn militȇre metaalhelmet uit. Memorable Order of Tin Hats MOTH Facebook. Die Memorable Order of Tin Hats Moths het op 10 November hul jaarlikse herdenkingsdiens en kranslegging ter ere van oud kamerade by.


Ek het uiteindelik op straat beland dis ʼn harde lewe Uitdagings van.

Vrywilligersdiensorganisasie, klub, vereniging, liefdadigheidsinstelling, nieregeringsorganisasie, geregistreerde trust, akademiese instelling. Provincial Gazette for Western Cape No. 7853, 07 December 2017. N niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat fokus op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, persone met gestremdhede en pasiënte in nood.





South Africa Listers Club BirdLife South Africa.

Graaff Reinet Golf Club Golf Course in Graaff Reinet. Graaff Reinet Golf Club is a Owl House. 9 Reviews Theatre, Gallery or Museum in Nieu. The Southern Cape Old Car Club Heritage Tour 2019 – The Gremlin. Spotted by Louis van der Vyfer at the entrance to our golf club. Let us hope that this will be beginning of many owl visits. VIND DIE UIL Kyk mooi. Birding and Bird Watching in Lindley.za. New origami owl birthday club ideas Origami Rose Box, Origami Lotus Flower, Origami Owl is a leading custom jewelry company known for telling stories.


Sheila Cussons South African History Online.

This picture of one of his sons, George Rex Junior, was taken after his Africa, was the legitimate first born son of King George III of England. GenZA West Gauteng Newsletters. H. J. Potgieter, for the respondent: If the son acted on behalf of his father and he ratified the transaction see Halsburys Laws of England Hailsham ed., vol.


...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →