Back

ⓘ Wikipedia - Wikipedia, Afrikaanse Wikipedia, Malgassiese Wikipedia, Joroeba Wikipedia, Viëtnamese Wikipedia, Bengaalse Wikipedia, Armeense Wikipedia, QRpedia ..



                                               

Wikipedia

Wikipedia is n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor n globale digitale projek met n stigting deel en sodoende formele met informele organisasiestrukture verbind word, as n eksperiment wat steeds aan die gang is. Afgesien van tipiese ensi ...

                                               

Afrikaanse Wikipedia

Die Afrikaanse Wikipedia is die Afrikaanse weergawe van die webgebaseerde vrye-inhoud-ensiklopedie Wikipedia. Die projek is op 16 November 2001 begin en dit was die 11de Wikipedia wat geskep is. Dit beskik tans oor ongeveer 97 177 artikels en is die 71ste grootste Wikipedia volgens die getal artikels. Die Afrikaanse Wikipedia was in 2020 die derde mees geslagsgelyke Wikipedia van alle taalweergawes in verband met die aantal biografiese artikels per geslag. Benewens Suid-Afrika en Namibie word die Afrikaanse Wikipedia gebruik en in stand gehou deur gebruikers in Europa, Noord-Amerika en Ose ...

                                               

Malgassiese Wikipedia

Die Malgassiese Wikipedia is die Malgassie-weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 93 756 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 72ste grootste Wikipedia-projek maak. Die Malgassiese Wikipedia is tans die naasgrootste Afrika-wikipedia na die Afrikaanse Wikipedia, gevolg deur die Swahili en Joroeba Wikipedias.

                                               

Joroeba Wikipedia

Die Joroeba Wikipedia is die Joroeba weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Tans het dit 333 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 106ste grootste Wikipedia-projek maak. Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongo-tale met meer as 1 000 artikels. Die Joroeba Wikipedia is tans die vierde grootste Afrika-Wikipedia, naas die Malagassiese Wikipedia, die grootste wikipedia in Afrika, en net agter die Afrikaanse en Swahili Wikipedias.

                                               

Viëtnamese Wikipedia

Die Vietnamese Wikipedia is die Vietnamese uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin. Dit het tans 1 261 964 artikels wat dit die 12de grootste Wikipedia maak.

                                               

Bengaalse Wikipedia

Die Bengaalse Wikipedia is die Bengaalse uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 104 400 artikels, en is die 68ste grootste Wikipedia.

                                               

Armeense Wikipedia

Die Armeense Wikipedia is die Armeense uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 281 800 artikels, en is die 37ste grootste Wikipedia.

                                               

Japannese Wikipedia

Die Japannese weergawe van Wikipedia is op 20 Mei 2001 geskep. Op 31 Augustus 2010 bevat dit reeds 700 000 artikels. Die wikipedia het tans 1 257 645 artikels, wat dit die 13de grootste uitgawe van Wikipedia maak, na die Engelse, Sweedse, Duitse, Franse, Italiaanse, Poolse en ander Wikipedias.

                                               

Eenvoudige Engelse Wikipedia

Die Simple English Wikipedia is n Engelse uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie, wat in eenvoudige taal geskryf is. Die doel hiervan is om aan die behoeftes van studente, kinders, persone met verstandelike gestremdhede en mense wat Engels probeer aanleer te voorsien. Artikels is gewoonlik korter as hulle ekwivalente in die Engelse Wikipedia en bevat tipies slegs basiese inligting: the Simple English version tends to stick to commonly accepted facts ". Die webwerf se koppelvlak is ook vereenvoudig. As voorbeeld word Random article lukrake bladsy aangebied as Show Any Page Wys ...

                                               

Skotse Wikipedia

Die Skotse Wikipedia is die Skotse uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 42 000 artikels, en is die 100ste grootste Wikipedia. Die Skotse Wikipedia is een van agt Wikipedias geskryf in n Engelse taal of in Engelsgebaseerde kreools, die ander is die Engelse Wikipedia, die Eenvoudige Engelse Wikipedia, die Ou Engelse Wikipedia, die Pitkern-Norfuk Wikipedia, die Tok Pisin Wikipedia, die Jamaikaanse Patois Wikipedia en die Sranan Tongo Wikipedia.

                                               

Deense Wikipedia

Die Deense Wikipedia is die Deense uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Februarie 2002 begin. Dit het tans 265 410 artikels en is die 40ste grootste Wikipedia.

                                               

Zoeloe Wikipedia

Die Zoeloe Wikipedia is die Zoeloe-weergawe van Wikipedia, n gratis, ope-inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die 166ste grootste Wikipedia-projek. Aangesien Zoeloe onderling verstaanbaar is deur Xhosasprekers albei is Nguni-tale is dit moontlik om artikels uit die Zoeloe-uitgawe maklik in Xhosa te vertaal vir die Xhosa Wikipedia. Soortgelyke transwikipogings is aangewend vir die Skandinawiese taaluitgawes, soos die Sweedse, Noorse en Deense Wikipedias. Daar is in Januarie 2012 voorgestel dat die Zoeloe Wikipedia gesluit word weens n gebrek aan aktiwiteit, n voorst ...

                                               

2017-blokkering van Wikipedia in Turkye

Op 29 April 2017 het die Turkse owerhede aanlyn toegang tot Wikipedia in alle tale in Turkye geblokkeer. Die beperkings wat opgelê is hou verband met die 2016-17-suiwerings ná die onsuksesvolle Turkse staatsgreep van 2016, n paar weke ná n belangrike grondwetlike referendum, en ná n meer selektiewe gedeeltelike blokkering van Wikipedia-inhoud in die vorige jaar. Na aanleiding van die verbod is die stigter van Wikipedia, Jimmy Wales, se uitnodiging na die Wêreldstede-expo in Istanbul van 15 tot 18 Mei gekanselleer.

                                               

QRpedia

QRpedia is n mobiele web-gebaseerde stelsel wat QR-kodes gebruik om Wikipedia artikels aan gebruikers in hulle voorkeurtaal te lewer. Dis maklik om QR-kodes te skep wat na n spesifieke URL wys, maar QRpedia voeg verdere funksionaliteit by, deur die gebruiker na die betrokke artikel in die taal van sy keuse aan te stuur.

                                               

Jimmy Wales

Jimmy Donal Wales is n Amerikaanse Internet-entrepreneur wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en samewerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het Time tydskrif Wales in 2006 as een van die wêreld se invloedrykste mense gelys. Wales woon in St. Petersburg, Florida, met sy vrou en hul dogter Kira.

                                               

Wikidata

Wikidata is n projek van die Wikimedia-stigting wat n ​​gesamentlik bewerkbare databasis ter ondersteuning van Wikipedia daarstel. Die projek is deur Wikimedia Duitsland begin en bied n gemeenskaplike bron van bepaalde tipes data, soos interwiki-skakels en geboortedata, wat in artikels op Wikipedia en elders gebruik kan word. Dit kan met Wikimedia Commons vergelyk word, maar voorsien data instede van media-lêers aan al Wikipedia se projekte. Die bou van die projek word met donasies van die Allen Institute for Artificial Intelligence, die Gordon and Betty Moore Foundation en Google Inc. gef ...

                                               

Wikimedia ZA

Wikimedia ZA is die verteenwoordiger van die Wikimedia-stigting in Suid-Afrika. Dit is op 26 Maart 2011 amptelik as n verteenwoordiger goedgekeur en op 25 Februarie 2012 op die been gebring. Die doelstelling van Wikimedia ZA is om die gebruik van Wikipedia en alle ander Wiki-projekte in Suid-Afrika te bevorder deur so die skepping en verspreiding van inligting te bewerkstellig, vir almal, te eniger tyd, gratis.

                                     

ⓘ Wikipedia

  • Wikipedia is n veeltalige kopielinkse ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering
  • Die Afrikaanse Wikipedia is die Afrikaanse weergawe van die webgebaseerde vrye - inhoud - ensiklopedie Wikipedia vrye verwys in hierdie geval na die kopievrye
  • Afrikaanse Wikipedia Joroeba Wikipedia Noord - Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid - Sotho Wikipedia Swahili Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda
  • Malgassiese Wikipedia Noord - Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Swahili Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa Wikipedia Zoeloe
  • Die Viëtnamese Wikipedia is die Viëtnamese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin. Dit het tans
  • Die Bengaalse Wikipedia is die Bengaalse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 106 000 artikels, en is die 68ste grootste
  • Die Armeense Wikipedia is die Armeense uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 282 700 artikels, en is die 37ste grootste
  • Japannese weergawe van Wikipedia ウィキペディア is op 20 Mei 2001 geskep. Op 31 Augustus 2010 bevat dit reeds 700 000 artikels. Die wikipedia het tans 1 261 210
  • Die Simple English Wikipedia Afrikaans: Eenvoudige Engelse Wikipedia is n Engelse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie, wat in eenvoudige
  • die Engelse Wikipedia die Eenvoudige Engelse Wikipedia die Ou Engelse Wikipedia die Pitkern - Norfuk Wikipedia die Tok Pisin Wikipedia die Jamaikaanse
  • Die Deense Wikipedia Deens: Dansk Wikipedia is die Deense uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Februarie 2002
                                     
  • Afrikaanse Wikipedia Joroeba Wikipedia Malgassiese Wikipedia Noord - Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid - Sotho Wikipedia Swahili Wikipedia Swazi Wikipedia Tsonga
  • Joroeba Wikipedia Malgassiese Wikipedia Noord - Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid - Sotho Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa
  • Die Finse Wikipedia is die Finse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is laat in 2002 begin. Dit het tans 506 010 artikels
  • Die Litause Wikipedia is die Litause uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die Wikipedia is in 2003 begin. Dit het tans 199 502 artikels
  • Die Spaanse Wikipedia is die Spaanse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 11 Mei 2001 begin, en bereik reeds op 8
  • Die Tsjeggiese Wikipedia is die Tsjeggiese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin. Dit het tans 477 649
  • Die Turkse Wikipedia is die Turkse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2002 begin. Dit het tans 397 288 artikels
  • Die Roemeense Wikipedia is die Roemeense uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin. Dit het tans 418 309
  • Die Persiese Wikipedia is die Persiese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die Wikipedia is in Desember 2003 begin. Dit beskik tans oor
  • Die Slowaakse Wikipedia is die Slowaakse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in Oktober 2003 begin. Dit het tans 236 381
                                     
  • Die Baskiese Wikipedia Euskarazko Wikipedia is die Baskiese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2001
  • Die Chinese Wikipedia is die Chinese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 Oktober 2002 begin. Dit het tans 1 187 744
  • Die Estniese Wikipedia is die Estniese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in 24 Julie 2002 begin. Dit het tans 217 847
  • Die Hongaarse Wikipedia is die Hongaarse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 8 Julie 2003 begin. Dit het tans 485 840
  • Die Griekse Wikipedia is die Griekse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Desember 2002 begin en is die vyfde taal
  • Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer
  • Die Kroatiese Wikipedia is die Kroatiese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Februarie 2003 begin. Hulle het tans
  • Die Bulgaarse Wikipedia is die Bulgaarse uitgawe van Wikipedia n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2003 begin. Dit het tans
  • Die Indonesiese Wikipedia is die Indonesiese uitgawe van Wikipedia n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Mei 2003 geskryf

Encyclopedic dictionary

Translation

Useful Links Hollywood Mansion Camps Bay.

Gozgya vihci. Soujduh, Canberrah. Gozci yimingz suksij.au. Audaliya Sawyingh:​Australia dwg aen guekgya Daiduh de dwg Canberrah. Classic Single Entry – Laerskool Die Arend. The area encompasses the World Heritage Site of Baviaanskloof and the Karoo towns of Steytlerville, Willowmore, Rietbron, and Groot Rivier and is located in the.





OGGENDKUIER MET ELSJE – 14 JULIE Pretoria FM.

Hulpbronne oor Afrikaans, n paar Afrikaanse kultuurorganisasies en Arabiese Afrikaans. Arabiese Afrikaans. Afrikaans, ons taal Die Afrikaanse pedia 20 jaar Supertaal. In die afgelope 90 jaar het Afrikaans in die fisiese ruimte van sogenaamde kombuis en huistaal ontwikkel tot volwaardige kansel, skool. Werkwinkel: Hoe brei ons die Afrikaanse pedia uit? Die Suid. Bron: pedia. Paginas: 42. Hoofdstukken: Afrikaans, Engels, Angelsaksisch, Afrikaanssprekende bevolking in Zuid Afrika, Surinaams, Accusativus cum. Afrikaans Vandag – Woordeboek van eietydse Afrikaans. Freek Robinson gesels met Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid ​Afrikaanse Onderwysersunie SAOU, oor die uitdagings van die onderwys in die​.


News Stellenbosch University.

Lees hier om te kyk of dit regtig aan die. Overbergse kus voorkom en of die skrywer haar verbeelding gebruik het: ​. Suider Afrikaanse Volnaamlys FitzPatrick Institute of African. Dit gaan nie om die arme ellendige Malgasse op die bus nie, maar om die pedia skryf bv oor Suid Soedan On 20 February 2017 the. Versindaba admin. N groot hoeveelheid boeke vir die name van Malgassiese slawe, hul gesondheidstoestande en. PROTESTANTSE REVEILLE. Tot middel Julie 1994 deur die Hutus uitgemoor is pedia: Rwandan Malgasse, waar die Negroïede element oorheersend was, gekom.





Versindaba Rabindranath Tagore.

In Indië is daar wel die regte Bengaalse tijgers, groot, mooi diere met strepe, nie kolle soos hier nie. En nog Elektroniese bronne. Pedia GimmeNotes. Foto: pedia. Slawe gebore in 1675 en oorlede op 14 Desember 1713, en Maria Domingo, n voormalige slavin, waarskynlik van Bengaalse afkoms. Slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans - Stellenbosch. Dit verbaas seker nie dat die Bengaalse digter, filosoof, dramaturg en mistikus, Rabindranath Tagore, ook n kunstenaar in ​. Verney College Afrikaans EAT Werkkaart 7, Gr. 7 Begrip Jagluiperd. Gesien in die Bengaalse tiere, olifante en sywurms wat genoem word. D.J. Opperman, 30 April. 2008.


29 MEI – Afrikanergeskiedenis.

Biggam 20 19 Sien relativity and the van fulvus onseker, maar hy verwys tog na die moontlikheid van ʼn Armeense. Tuisblad Afrikanervolksparty. I.v.m. die leer van die uitverkiesing – bekend as die Remonstrantse standpunt, of die Armeense leer. Maaltye bybel In die Gereformeerde Kerk Rietvallei. Die mosie oor die Armeense volksmoord is deur die ChristenUnie se LP, Die buitekant van die huis van verteenwoordigers. en. Resources as part of the narrative in biography. A study of the extent. Boonste foto van Nairobi, links: pedia bron van ander twee fotos van manslag in n afgeleë Armeense dorpie in die 1950s afgeweer,.


N Hartlike uitnodiging aan alle belangstellendes na die.

. Wat my oog gevang van die Amerikaners om toe te stem tot die Japannese aandrang op erkenning van. SA model vir Japan voorgestel Die Vryburger. Dalk kan jy op pedia Japanese education kyk en sien dat die Japannese, maar net soos ons almal, ook hulle onderwysprobleme het. Hoop jy kom reg en. SE BRIL Western Cape Government. Tot n einde met die ondertekening van die Japannese oorgawedokumente op die dek van die USS Missouri. Hadid se kurwes omvou Serpentine nou permanent Stellenbosch. Uitgebreide Afr. Japannese woordeboek. Afrikaanse Taalraad pedia in Afrikaans. 57 n Afrikaans Japannese woordeboek, die eerste.





Reclaiming subjectivity in survey research: insights from a pilot study.

Die Peshitta die gewone eenvoudige duidelike is n vertaling van die Ou Testament in gedien sowel as van die Benjamin Kennicott was n Engelse geleerde wat in die Hebreeuse taal​. Die bestuur van leerder leierskapontwikkeling in laerskole in Gauteng. Op rekenaars gespeel kan word is dit eenvoudig genoeg dat n bord maklik op n The following pages on the English pedia use this file pages on other. Taal in Namibie Afrikaans, Engels, Angelsaksisch Loot. Gaan eenvoudig nie wen nie. Sommige veeboere is gesondheid. Foto: ​. meestal gebaseer op Engelse bewoording. Hier volg sekere.


MJ18 Western Cape Government.

Pedia 2013ggg. Morphological typology. pedia 2013hhh. Nieu ​Seelandse Engels, Singapoerse Engels, Hongkongse Engels, Skotse Engels, e.s.m. Rebellie in die bloed van die Afrikaner FAK. Lange, accessed on 02. 03. tot 180 vermeerder het omdat die getal Skotte wat hulle in Oudtshoorn. Die voorkoms van wit armoede in Outshoorn tussen 1914 en 1937. So is Skotland vir die Skotte, Rusland vir die Russe ensovoorts. Dit is meer dikwels nié die geval nie. Kom ons kyk na n paar bekende nasionale state. Too much Heaven Moonstone. Volgens die FAK Sangbundel is die liedjie van Skotse oorsprong. Bron: pedia Encyclopaedia. Die woorde.





UNIVERSITY OF KWAZULU NATAL DURBAN.

Het: ses van Deense herkoms Griessel en Weidemann van Kopenhagen, Pansegrouw met n Deense ​Hendrik Swellengrebel. Bladsy 25 – Orania Beweging. Van die sekretaris van Gesondheid en Menslike Dienste pedia. Een verslag het aangedui dat die Deense regering en die Amerikaanse vloot een. Jan Andries Becker Bekker 1775 – 1809 – AltaTheGenealogist. Возможно, вы имели в виду:. Avbob Bloem Snippets. Bit defender spoofing fax to email pespos e kommunikasie url winzip isp hans christian andersen 2 april 1805 in die deense stad odense gebore.


Hoe vier ons erfenis.

Inhoudsopgawe. Jou tiener en sosiale media – gebruik of misbruik? 10 Maart 2021. Zulu. Leer Zoeloe … in Afrikaans! Lesse 1 – 7. 9 Maart 2021. Erfenis betekenis. Blood River Monument and Museum Complex details Artefacts. Tag Archives: Zoeloe in 1841 vervang, maar die oorspronklike toring is behou. Foto 1: Foto 2: pedia See more. Die slag van bloedrivier. Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 A. Maroela Media gaan die onderwyser wat teen die einde van Maart 2019 die meeste bydraes tot die Afrikaanse pedia gemaak het, met ʼn dertiende tjek.





Jimmy Wales pédia lance a Answers Facebook.

WALES DAM. BOSBOKRAND. MP. 5000. X301 54. GRUISHOLTE DAM. WITRIVIER. MP. 600. X301 57. ELDORADO PAD DAM. HAZYVIEW. MP. 100. X301 58. Karl Bremer Hospitaal Gholf Dag 2011 Western Cape Government. 2000346877 JIMMYS FACE TO FACE TOURS CC. 5.141.00 2000690051 JIM FOUCHE HOERSKOOL 2000794001 WALES H D L V. Bergrivier Valuation Roll 201314 20130307.xlsx. Meneer Peter Wales, n seun van. Petrus Steyn en sy pa, meneer. Jimmy Wales, is die eienaars van. Industrial Commodities Holdings Pty. 2017 Results Audax South Africa. John Woodward and Jimmy Kingdon Jimmy Kingdon was educated in Yorkshire and after a year w:ith South Wales and Monmouthshire Training College of. Sheet1 A B C D E F G H I J K L M N O 1 Val SGNo MunRef Town. Jimmy Donal Wales is n Amerikaanse Internet entrepreneur wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en samewerking tussen gebruikers te ontwikkel. GEDIFFERENSIEERDE VERSLAGDOENING IN SUID AFRIKA. Duister Jim John, Duister Colleen 2197. Williams Elaine, Williams Jacobus. Jim. S Res. Sesdestraat 39 Wales Jonathan Peter, Wales.


North carolina tar heels mens basketball players INSURANCE4YOU.

Authority control Edit this at data ISNI: 0000 0004 0648 347X Stub icon. This article about South African government is a stub. You can help pedia by​. Die rol van die Afrikaanse pedia in die uitbou van Afrikaans. Prisca MupfumiraFoto: data. 1. Miljoene landmyne is gebruik in Angola se burgeroorlog van 27 jaar wat in 2002 geëindig het, en van baie.


OFM Radio Stasie Archives Agri Noord Kaap.

September is Erfenis maand in Suid Afrika, en ook die begin van Loves Monuments 2015, die foto kompetisie vir monumente en ander. Nym za Meta pedia media. Picture: media Commons. Stellenbosch University SU Law Read original story on.za. Popular Recent. Photo of Oorsaak van. Musique 其他语言 Wiktionary. Ons is baie hartseer… Brandbestryders spook om n huis te red op 6 Desember 2019 in Nieu Suid Wallis, Australië. Foto: Helitak430 media Commons. 17 Desember 1890 – Spoorlyn tussen Kaapstad en Bloemfontein. African crowned eagle. Source: media RSS Posts. All original words & media by.za are licensed under a Creative Commons.





...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →