Back

ⓘ Kuns - Kuns, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Japannese kuns, Kontemporêre kuns, Moderne kuns, Postmoderne kuns, Holbeinpferd ..



                                               

Kuns

Hierdie artikel handel oor die algemene begrip van kuns. Vir die groep kreatiewe vakgebiede, sien Die kunste. Kuns is die uiteenlopende terrein van menslike kreatiewe aktiwiteite en die gevolg of resultaat van daardie aktiwiteite. Sedert die verligting in die 17de eeu word met kuns bedoel, die skone kunste, en word dit rofweg onderverdeel in: Uitvoerende kunste met die vernaamste afdelings van teater, dans en film. Beeldende kunste met die klassieke genres van die skilderkuns, grafiese kuns, beeldhoukuns, argitektuur en verskillende kleiner vorme, en sedert die 19de eeu kuns of toegepaste ...

                                               

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is n multidissiplinêre organisasie wat hom beywer vir die bevordering van wetenskap, tegnologie en kunste in Afrikaans, asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans. Die Hertzogprys word jaarliks vir n hoogstaande letterkundige werk toegeken.

                                               

Japannese kuns

Japannese kuns dek ʼn wye reeks style en media, insluitend antieke pottebakkery, beeldhou, inkkuns, blokwerk, keramiekwerk, origami en ook meer onlangs is die moderne Japannese strokiesprente en animasie.

                                               

Kontemporêre kuns

Kontemporêre kuns is kuns wat in die hede geskep word. Kontemporêre kuns behels, en ontwikkel uit postmoderne kuns wat op sigself n opvolger van moderne kuns is. In omgangstaal is "modern" en "kontemporêr" sinonieme, wat tot n samesmelting van die terme "moderne kuns" en "kontemporêre kuns" deur oningeligtes lei.

                                               

Moderne kuns

Moderne kuns sluit kunswerke in wat gedurende die tydperk van ongeveer die 1860s tot 1970s geskep is, en dui op die styl en filosofie van die kuns wat uit daardie era dateer. Die term hou gewoonlik verband met kuns wat in n gees van eksperimentering met die tradisies van die verlede weggedoen het. Moderne kunstenaars het geeksperimenteer met nuwe maniere van sien, en met vars idees oor die aard van materiale en funksies van kuns. n Neiging weg van die narratief, n kenmerk van die tradisionele kunste, in die rigting van abstraksie is tiperend van baie moderne kuns. Meer onlangse kunswerke w ...

                                               

Postmoderne kuns

Postmoderne kuns is n groep kunsbewegings wat daarop gerig was om sekere aspekte van modernisme of aspekte wat in die nasleep daarvan ontwikkel het, te betwis. Oor die algemeen word bewegings soos intermedia, installasiekuns, konsepsuele kuns en multimedia as postmodern beskryf. Daar is verskeie eienskappe wat kuns as postmodern kategoriseer; dit sluit in bricolage, die prominente gebruik van woorde as die sentrale kunselement, collage, toeeiening, vereenvoudiging, vertoonkuns, die herwinning van vorige style en temas in n hedendaagse konteks, sowel as die afbreek van die skeidsmuur tussen ...

                                     

ⓘ Kuns

  • artikel handel oor die algemene begrip van kuns Vir die groep kreatiewe vakgebiede, sien Die kunste. Kuns is die uiteenlopende terrein van menslike kreatiewe
  • Die Suid - Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is n multidissiplinêre organisasie wat hom beywer vir die bevordering van wetenskap, tegnologie en
  • Japannese kuns dek ʼn wye reeks style en media, insluitend antieke pottebakkery, beeldhou, inkkuns, blokwerk, keramiekwerk, origami en ook meer onlangs
  • Kontemporêre kuns Kontemporêre kuns is kuns wat in die hede geskep word. Kontemporêre kuns behels, en ontwikkel uit postmoderne kuns wat op sigself n
  • Moderne kuns sluit kunswerke in wat gedurende die tydperk van ongeveer die 1860 s tot 1970 s geskep is, en dui op die styl en filosofie van die kuns wat uit
  • Tekenkuns Skilderkuns Beeldhouwerk Gemengde media Beeldende kuns ook genoem visuele kuns behels enige sigbare kuns maar sluit uitvoerende kunste uit.
  • Postmoderne kuns is n groep kunsbewegings wat daarop gerig was om sekere aspekte van modernisme of aspekte wat in die nasleep daarvan ontwikkel het, te
  • Abstrakte kuns gebruik n visuele taal van vorm, kleur en lyn om n komposisie te skep wat met n mate van onafhanklikheid van visuele verwysings in die
  • Gotiese kuns was n Middeleeuse kunsstyl wat in die 12de eeu n.C. vanuit Romaanse kuns in Noord - Frankryk ontwikkel het, gelei deur die gelyktydige ontwikkeling
  • Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid - Afrikaanse regering. Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste
  • Interaktiewe kuns is n kunsvorm waar die kyker betrek moet word sodat die kuns sy doel bereik. Sommige interaktiewe kunsinstallasies slaag hierin deur
                                     
  • Kinetiese Kuns is n tipe kuns waar beweging n integrale deel van die kunswerk is sien video 1 - Uli Aschenborn van Suider - Afrika en video 3 - George
  • Township - kuns is n kunsrigting eie aan die politieke en sosiale struktuur van die Swart gemeenskap in Suid - Afrika en is deur Swart kunstenaars soos Mslaba
  • Katalaanse kuns is die artistieke kuns wat, in wat vandag die teenswoordige Katalonië is, voortgebring is. Dit het n parallelle evolusie met die res
  • die kuns bevry van wat Gauguin die kettings van die waarskynlikheid genoem het en was sterk ten gunste van die gedagte van l art pour l art kuns ter
  • Romaanse kuns het teen die middel van die 10e eeu byna gelyktydig op verskillende plekke in Wes - Europa begin ontwikkel. Hoewel die Romaanse kuns hoofsaaklik
  • Die kuns van Antieke Griekeland het n groot invloed op die kultuur van baie lande regoor die wêreld gehad, veral op die gebied van beeldhouwerk en argitektuur
  • Die kuns van geheue Latyn: ars memoriae is een van n aantal beginsels wat losweg verband hou met mnemoniese beginsels en tegnieke. Die mnemoniese beginsels
  • Kinechromatiese kuns is n vorm van kuns waarin die beeld, veral met verwysing na die kleur wat die kyker waarneem, verander as gevolg van een of ander
  • C. het die Chinese kuns onder invloed van die Boeddhistiese kuns gekom, en op sy beurt het China weer n stempel gedruk op die kuns van Japan en Korea
  • Kontemporêre Afrika - kuns beskryf die verskillende temas en kunsvorms van die kontinent van Afrika. Dit verwys hoofsaaklik na n aantal van style en nasionale
                                     
  • n lid van die Nasionale Vergadering van Suid - Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende kabinetsminister van sport, kuns en kultuur.
  • Die oudste voorbeelde van prehistoriese kuns dateer uit die Laat Paleolitikum van 40 000 tot ca. 10 000 v. C. en bestaan uit die sogenaamde Venusse en
  • Onder grafiese kuns ook grafiek of prentkuns genoem word verstaan kunswerke wat geskep word deur die toepassing van drukprosesse waaroor die kunstenaar
  • Tradisionele Afrika - kuns is die kuns wat deur die bevolkingsgroepe in Afrika suid van die Sahara ontwikkel. Dit sluit nie die gebied noord van die Sahara
  • 47.21556 0.06222 Die Kasteel van Montsoreau - Museum van Kontemporêre Kuns Frans: Château de Montsoreau - Musée d Art Contemporain is n groot museum
  • kunsgeskiedenis. Sedert die 15e eeu is daar gestreef na die groot hoogtes wat die kuns in die klassieke Oudheid bereik het. Met die ideaal in gedagte het daar in
  • Die Ludwig Forum vir Internasionale Kuns is n museum vir moderne en hedendaagse kuns in Jülicher Straße 97 - 109 in Aken in die Duitse deelstaat Noordryn - Wesfale
  • Wiskunde en kuns is op verskeie wyses aan mekaar verwant. Wiskunde is self al beskryf as n kunsvorm wat deur skoonheid gemotiveer is. Wiskunde kan in
  • letterkundige toekenning deur die Suid - Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ter bevordering van hoogstaande Afrikaanse jeugliteratuur vir die rypere
Holbeinpferd
                                               

Holbeinpferd

Holbeinpferd is die informele naam vir die beton beeldhouwerk van n perd in die stadsbuurt Wiehre van Freiburg im Breisgau, Baden-Württemberg in Duitsland. Dit is op die hoek van Günterstal- en Holbein-staat gelee.

Encyclopedic dictionary

Translation

Kerk en kuns Kerkbode.

Resultate vir kuns. Studiebeurse vir kuns, museum bestuur hier beskikbaar Kunstenaars bly sit totdat raad sê wie geld kry Crispin blaas lewe in ou stukke. Visuele Kunste. Kyk gerus na ons seleksie van 2D en 3D kunsaktiwiteite. Ons hulpbronne leer leerders oor kunselemente soos lyn en vorm, ontwerpbeginsels & nog meer. Graad 8 en 9: Skeppende Kuns by PJ Olivier – HMS Bloemhof. Kuns. Foto 4 Denike Barnard final. Denike Barnard: Hoogste gemiddeld vir Graad 6 en Kategoriewenner vir Graad 4 tot Graad 7 by Kaapse Afrikaanse. RSG Kuns RSG. Kuns speel n baie belangrike rol in die optimale ontwikkeling van die totale mens. In die klaskamer besit kuns die potensiaal om die basis vir optimale leer te​.





Hertzog Annale van die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap.

Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die Suid Afrikaanse Akademie Vir Wetenskap En Kuns Infobel. Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hertzogprys skenkingsakte. Hertzogprys vir Drama. Hertzogpryssimposium letterkundeprys. Akademieraad. Pharos Afrikaanse Woordelys & Spelreëls Afrikaans, Paperback. Dit is met groot trots wat ons aankondig dat Mnr Johan Bezuidenhout n spesiale toekenning ontvang het vanaf die Raad vir die.


Kuns Alle Bydrae Kategorieë Woes Kreatiewe platform vir Afrikaans.

Die finale kunswerk mag drie dimensioneel beeldhou OF 2D skildery tekening ​gemengde media wees. Kies een mense, San, Grieke, Japannese,ens. TOERISME KWARTAAL 2 GRAAD 12 Onderwerp Curriculum. Met verwysing na die Japannese kontemporêre fotograaf, Hiroshi Sugimoto, gebruik Naudé selfgeskepte dioramas as agtergrond vir sy.





News Turbine Art Fair.

Abstract. Kontemporêre visuele kuns sluit toenemend aktiwiteite in wat die terrein van alledaagse aktiwiteit betree. Insgelyks penetreer estetiese begrippe wat. Verskillende lyne in kuns Retirement Village Managers Summit. Kontemporêre kuns Art contemporain.





Ons magteloosheid Willie Jonker.

Gareth verduidelik ook dat dit nie slegs n Suid Afrikaanse verskynsel is nie, maar n wêreldwye verskynsel in die meeste moderne Westerse. Evolusie. Voortrek kerpers, Johannesburg, 1964. Prys R1.95. Na. Daarom het die te moderne struktuur sy rug op die tipiese die Museum vir Moderne Kuns Mumok en die Leopold museum.at,. Visuele Kuns Aansoeke tot Helpmekaar. Voldoen die moderne kuns aan ons vermoë om soos Pierneef, Bettie Cilliers ​Barnard en Johannes Meintjes wêreldklas kuns vorendag te bring. Kunsbewegings Skootboek teacher made Twinkl. Kennis, waardes en vaardighede word ontwikkel deur die studie van die diverse rolle en funksies van die visuele kunste in die moderne lewe, die verlede en in. Kuns: David Hockney Vrouekeur. Hegel se estetikas, naamlik kuns as waaragtige korrespondensie, in die moderne artistieke outonomie strewe beslag gekry het en hoe hierdie wisselwerking. LETTERKUNDE EN MODERNE TYD. Op.za onder Gedigte. Moderne kuns. N Doek op en neer met verf besmear kleur op kleur te kus en te keur die hele doek van hoek tot hoek van kant.


Kunsteorie en kunspraktyk: die kunste as n hermeneutiek in aksie.

Smee d kuns: die ontmoeting tussen beeld en woord. Gerhard M Oor die bydrae van die postmoderne digkuns verklaar Foster 2000 dat vele oorgelewerde. WANNEER HOOP GROEI IN N WAAGHALSIGE VERBEELDING. Kunswerk literere teks prosa uitgebeeld kan word. Deur n gelntegreerde drievoudige studie oor die Postmodernisme en die postmoderne identiteit, die. VE Verbum et Ecclesia 1609 9982 2074 7705 AOSIS VE 41 2140. DRAMATIESE KUNSTE. NOVEMBER 2017. NASIONALE Dramatiese Kunste. 2 van die Absurde OF Epiese Teater OF Postmoderne Teater. Skryf die titel.





...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →