Back

★ Kimchi - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kimchi
                                     

★ Kimchi

Kimchi is n tradisionele gefermenteerde Koreaanse bygereg wat van groente gemaak en met n verskeidenheid speserye soos rooi peper, uie, knoffel of gesoute seekos gekruie word.

Kimchi, wat n geurige, suur smaak het, word volgens die tradisionele metode dikwels maande lank ondergronds in erdekruike bewaar om te fermenteer. Daar is honderde variasies van kimchi, met Chinese kool, radyse, preie Allium porrum of komkommers as hoofbestanddele.

Kimjang, die tradisionele gemeenskaplike bereiding van kimchi, is deur Unesco in 2013 as n nie-materiele kultuurerfenis van die mensheid gelys.

                                     
  • 1995: Correlli 2007: The Directors Series 2010: Family Confidential 2011: Kimchi Chronicles 1985: Glass Babies 1987: A Matter of Convenience 1993: Singapore
  • 2019: The Rest of Us 2000: Rotten TV 2006: Emily s Reasons Why Not 2011: Kimchi Chronicles 2017: Bliss 1996: Bullet Hearts 2004: The Madness of Prince Charming
                                     
  • word deur bloot sout by te voeg. Byvoorbeeld, Duitse suurkool en Koreaanse kimchi word gemaak deur sout op die groente te gooi om oortollige water uit te
  • wat weer in suur kosse gebruik word soos gepekelde komkommer, Kombucha, Kimchi en jogurt, asook as vir die vervaardiging van alkoholiese drank soos wyn

Users also searched:

kimchi, artikels met gnd-identifiseerders. kimchi,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →