Back

★ Kolossense - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kolossense
                                     

★ Kolossense

Die brief aan die Kolossense is die 12de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief, aan die kerk in Kolosse, n Frigiese stad sowat 160 km van Efese, kom gedeeltelik ooreen met dié aan die Efesiers. Daar is ooreenkoms in die omstandighede waarin dit geskryf is, in gevangeskap en ook in die inhoud. Dit blyk dat dwaalleraars die gemeente verwar het. Volgens hulle dwaalleer word daar n belangrike funksie toegeken aan geestelike magte en die mens moet hulle oorwin deur wettiese godsdienstige reels na te kom. Die brief beklemtoon dat hulle nie die mens se sondige drifte beheers nie. Verlossing word alleen deur die kruisdood van God se Seun verkry. Die gelowiges is lede van een liggaam, die kerk, waarvan Christus die hoof is, en hulle moet mekaar liefhê. Die liefde bind hulle saam tot volmaakte eenheid.

                                     
  • Briewe Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense Briewe vervolg 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus
  • Briewe Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon
  • en Filémon. Daar bestaan egter twyfel of Paulus wel die briewe aan die Kolossense Efesiërs, II Thessalonicense, I en II Timotheus en Titus geskryf het
  • Geesdoop volgens Paulus se Sendbrief aan die Romeine 1: 12 en aan die Kolossense 2: 2 was die beslissende stap wat gelowiges geneem het om n lid van

Users also searched:

kolossense, artikels met gnd-identifiseerders. kolossense,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →