Back

★ Konserwatisme - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Konserwatisme

Konserwatisme is n sambreelterm vir politieke en maatskaplike geestesstrominge en bewegings wat daarna strewe om die bestaande politieke en maatskaplike orde te bewaar of n vroeere orde te herstel. Die term is vir die eerste keer in 1818 deur die Franse skrywer, politikus en geskiedkundige François-René de Chateaubriand in sy weekblad Le Conservateur in n politieke konteks gebruik.

Konserwatisme het sy oorsprong in die 18de eeu toe dit as n anti-moderne teenbeweging teen die omwentelinge van die Franse Rewolusie, maar ook teen die gedagtes van die Verligting, radikalisme en liberale houdings gevorm is. In teenstelling met aanhangers van die laasgenoemde strominge het konserwatiewes hulle vir die versterking en voorrang van die geloof beywer - en sodoende ook vir die goddelike of wêreldlike orde wat daarmee verbonde was. Tegelykertyd het hulle die hierargiese element daarvan beklemtoon - in teenstelling met die ideaal van gelykheid wat gedurende die Franse Rewolusie gekoester is.

In die 19de eeu het Europese konserwatiewes pogings aangewend om die bestaande monargiese regeringstelsels teen demokratiese bewegings te verdedig. Eers in die loop van die 20ste eeu, veral ná die Tweede Wêreldoorlog, toe n groter aantal state demokratiese bedelings aanvaar het konserwatiewes begin om n meer positiewe houding teenoor maatskaplike vooruitgang en die uitskakeling van sosiale ongelykhede in te neem.

Naas liberalisme en sosialisme is konserwatisme een van die drie groot politieke ideologiee of wêreldbeskouinge wat in die 18de en 19de eeu in Europa ontstaan het. In teenstelling met die twee ander strominge was konserwatisme egter nooit n geslote politieke filosofie nie, maar eerder n houding wat mense in n spesifieke historiese situasie ingeneem het. Nogtans is daar bepaalde oortuigings wat met konserwatisme verbind word.

Aanhangers van konserwatisme hou vas aan oorgelewerde tradisies, waardes en strukture, verdedig hulle en staan krities teenoor maatskaplike verandering. Die drie belangrikste beginsels van konserwatisme is dan ook identiteit, veiligheid en kontinuïteit. In die verlede het konserwatiewes pogings aangewend om ou politieke strukture te handhaaf of te herstel sodat die bestaande verdeling van rykdom en politieke mag nie deur vernuwing aangetas kon word nie. Na hulle word ook as reaksionêres verwys.

Konserwatiewes beskou samelewings as organiese strukture waarin indiwidue en maatskaplike groepe hul spesifieke take tot voordeel van almal moet vervul. Die stabiliteit van n samewerking as n geheel word volgens hulle deur gewoontes en tradisies verseker. Sodoende word verskillende klasse in n samelewing, insluitende elites, as n noodsaaklike verskynsel beskou. Vooruitgang en verandering word aanvaar mits dit deur alle maatskaplike groepe gesteun word en die voordele daarvan vir almal duidelik is.

Ondanks die groot verskeidenheid strominge binne die konserwatisme bly n positiewe houding teenoor politieke gesag en die beoefening daarvan n sentrale element van konserwatiewe denke. Die twee belangrikste konserwatiewe hoofstrominge verskil ten opsigte van die rol en waarde wat hulle aan die staat en die indiwidu toeken:

  • In die Anglo-Amerikaanse konserwatisme speel die indiwidu n sentrale rol wat as positief geag en deur nasionale identiteit en nasionale simbole wat gemeenskaplike waardes en doelwitte versinnebeeld nog versterk word. Indien nodig, skep die indiwidu self orde. Daarenteen word die staat as vergestalting van anonieme mag en onvryheid negatief beoordeel. Veiligheid is die resultaat van indiwiduele sterkte en deursettingsvermoe. Indiwiduele verantwoordelikheid en privaat-ekonomiese beginsels is positief verbind met konserwatisme.
  • In die vastelandse Europese konserwatisme speel die staat soms ook as outoritêre bewind n sentrale en positiewe rol deur sy ordende gesag. Hier word alle belangrike beslissings geneem. DIe staat het uiteindelik ook maatskaplike en sosiale verantwoordelikheid teenoor sy burgers.
                                     
  • Ierse filosoof en politikus. Hy word as die grondlegger van die moderne konserwatisme beskou. Die Ierse Burke gaan in 1750 na Londen om n juris te word.
  • speel sedert stigting n noemenswaardige rol in die ontwikkeling van konserwatisme in die Verenigde State. Die aanlyn weergawe, onder redaksie van Charles
  • veranderlikes sluit in lewenskwaliteit, sakevertroue, moraal, gelukkigheid, konserwatisme Latente veranderlikes word ook verborge veranderlikes, modelparameters
  • Porcius Cato, was n Romeinse senator en historikus wat bekend was vir sy konserwatisme en teenstand teen hellenisering vergrieksing Hy was ook bekend as
  • beskou David Hume as een van die eerste filosowe van konserwatisme saam met die stigters van konserwatisme Edmund Burke en Alexis de Tocqueville. Ander sien
  • sy tyd het dit n uitdrukking van Romanitas, die Romeinse nasionale konserwatisme geword. Die belangrikste feesdag vir Sol Invictus was 25 Desember: Dies
  • denker het Chesterton krities gestaan teenoor sowel progressiwisme asook konserwatisme Chesterton het na homself gewoonlik as Ortodokse Christen verwys
  • bestorm en die Franse Rewolusie het begin. Lodewyk se besluiteloosheid en konserwatisme het hom al hoe ongewilder gemaak. Toe hy in Junie 1791 na Varennes vlug
  • konserwatiewes as regs beskou is. In die 19de eeu dui die term regses op konserwatisme n skerp reaksie op die moderne vryhede en die industriële samelewing
  • en die konserwatiewes as regs beskou is. In die 19de eeu dui regs op konserwatisme n skerp reaksie teen die moderne vryhede en industriële samelewing
  • en ontevredenheid oor die Republikeinse Party se groeiende sosiale konserwatisme Volgens die Sesnsusburo van die Verenigde State het Calais n totale
  • Europese as die Japannese bruilof. Wit word gereeld geassosieer met Konserwatisme teenoor Kommunisme spesifiek in die jare na die Eerste Wêreldoorlog
  • nasionale politieke partye oor die algemeen met politieke geïdentifiseer konserwatisme Die volgende partye by die Turnhalle Grondwetlike konferensie deelgeneem
                                     
  • ontbloot dat die Komsomol swak bestuur is. Die liga is lank gekenmerk deur konserwatisme en burokrasie en dit was polities eintlik magteloos. By die radikale
  • staatsgesag of enige ander sosiale, politieke of geestelike dwang. Naas konserwatisme en sosialisme word liberalisme by die drie groot politieke ideologieë
  • reformanda te bly hou te midde van ongeregverdigde en ongegronde sogenaamde konserwatisme Hy som sy lewensfilosofie kortliks op as: Soli Deo Gloria. Sy stokperdjies
  • gedien. Gedurende hierdie periode het hy bekend geraak vir sy fiskale konserwatisme en sosiale liberalisme. Hy het veral daarin belanggestel om die onderwysstelsel
  • laaste jare van Brezjnef se bewind oorheers het. Voortaan het Gromiko se konserwatisme en pessimistiese siening van die Sowjet - diplomasie teenoor die Weste
  • Party. May beskou haarself as n aanhanger van sogenaamde One - nation - konserwatisme terwyl haar politieke standpunt deur politieke waarnemers as liberaal - konserwatief
  • Townhall is n Amerikaanse politiese konserwatisme Webblad, gedrukte tydskrif en radionuus diens. Dit was voorheen gepubliseer deur die Heritage Foundation
  • is in n akademies - romantiese Victoriaanse styl geskilder. Sy sterk konserwatisme en neiging tot die romantiese het n kontras met die werk van die portretskilder
  • strukturele doelwitte wat as anti - marxisme, anti - liberalisme, anti - konserwatisme leiersbeginsel, vorming van n partyleër en totalitêre oorheersing
  • gesag van die Areopagos te verskraal, wat n tradisionele bastion van konserwatisme was. Hierdie hervorming word deur baie moderne historici geteken as
                                     
  • jare as president die grondslag van sy optrede gebly: n pragmatiese konserwatisme wat in die destydse politieke klimaat bykans revolusionêr was. As politikus
  • za index.php skriflig article view 86 880 van Wyk, JH 1994 Liberate konserwatisme - HG Stoker en die ideologie van apartheid: n Verkenning Koers
  • liberalisme in Meksiko sy historiese taak voltooi het, die verdrywing van die konserwatisme die breek van die mag van die Rooms - Katolieke Kerk en die invoer van
  • instinktiewe vermoë om die wesenlike raak te sien en sy weldeurdagte konserwatisme Toe hy minister van finansies word, was daar n begrotingstekort, maar
  • Nolan kaart dikwels gebruik om hul ideologie van ander te skei bv. konserwatisme en moderne liberalisme wat oor die algemeen groter beperkings op vryhede
  • meer spirituele en tradisionele Neogotiese styl met monargisme en konserwatisme geassosieer is, soos in die boustyle van die heropgeboude Paleis van
  • geslaagde Child s history of England 1852 - 1854 geskryf, waarin sy konserwatisme duidelik na vore kom. In 1857 het Little Dorrit, met die satiriese beskrywing

Users also searched:

konserwatisme, artikels met gnd-identifiseerders. konserwatisme,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →