Back

★ Krim-Tataars - artikels met gnd-identifiseerders ..



Krim-Tataars
                                     

★ Krim-Tataars

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Krim-Tatare.

Krim-Tataars of Krim-Turks is n Turkse taal wat deur die Krim-Tatare op die Krim-skiereiland gepraat word. Sedert die 20ste eeu, na grootskaalse emigrasie van die Krim-Tatare, word die taal ook in Roemenie, Bulgarye en Turkye gepraat. Daar is ook klein gemeenskappe in die Verenigde State en Kanada.

Die taal word deur 573 540 mense as moedertaal gebruik. Dit bestaan uit drie dialekte: dialek van die Noğays, dialek van Yalıboylus en die dialek van die Tats.

Krim-Tataars moet nie met Tartaars, wat in Rusland gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is dit nie onderling verstaanbaar nie. Krim-Tataars is op groot skaal deur nabygelee Oghoer-Turkse tale soos Turks, Turkmeens en Azerbeidjans beïnvloed.

                                     

1. Skryfstelsels

Beide die Cyrilliese- en Latynse alfabet kan vir die skryf van Krim-Tataars gebruik word.

                                     
  • handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Krim - Tataars Die Krim - Tatare of Krim - Turke Krim - Tataars Qırımtatarlar of Qırımlar, Turks: Kırım Tatarları
  • tot in die weste van Eurasië in die Krim Bessarabië en Litaue. Tartaars moet nie met Krim - Tataars wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel
  • Jalta Oekraïens en Russies: Ялта Krim - Tataars Yalta Armeens: Յալտա is n stad op die Krim - skiereiland in Oekraïne de jure of Rusland de facto
  • Krim Russies: Автономная Республика Крым, Avtonomnaja Respublika Krim Krim - Tataars Qırım Muhtar Cumhuriyeti, Къырым Мухтар Джумхуриети is n skiereiland
  • streek n gebied waar Oekraïens met verskillende Turkse tale tale soos Krim - Tataars in kontak gekom het. Die taal word nie net in Oekraïne gepraat nie, maar
  • Симферополь Oekraïens: Сімферополь Krim - Tataars Aqmescit is die hoofstad van die Outonome Krimrepubliek op die Krim - skiereiland in Oekraïne. Die stad
  • Азо вское мо ре, Azofskoje more Oekraïens: Азо вське мо ре, Azofske more, Krim - Tataars Azaq deñizi in die klassieke oudheid bekend as die Maeotis - meer, is
  • redelik goed verstaan dit sluit in Turks, Azerbeidjans, Turkmeens en Krim - Tataars Dybo A.V., Chronology of Türkic languages and linguistic contacts of
                                     
  • kulturele bande met die buurstaat Basjkortostan. Die amptelike tale is Tataars en Russies. Die eerste bekende georganiseerde staat binne die grense van
  • Oekraïens, Bulgaars, Turks en Gagaoesies Oekraïne saam met Oekraïens, Krim - Tataars Gagaoesies, Roemeens, Hongaars, Bulgaars, Pools, Duits, Slowaaks, Wit - Russies
  • Batoe Khan Mongools: Бат хаан, Russies: хан Баты й, Chinees: 拔都, Tataars Бату хан omstreeks 1207 1255 ook bekend as Sain Khan Mongools: Сайн хаан
  • Chakassies, Gagaoesies, Jakoeties, Karatsjai - Balkaries, Kasaks, Kirgisies, Krim - Tataars Nogai, Oeigoers, Oesbekies, Tartaars, Tiwaans, Turkmeens en Turks Geloofsoortuiging:

Users also searched:

krim-tataars, artikels met gnd-identifiseerders. krim-tataars,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →