Back

★ Kryt, geologie - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Kryt (geologie)

Die Kryt is die derde en laaste geologiese periode van die Mesosoïese Era en strek van die einde van die Jura sowat 145 miljoen jaar gelede tot die begin van die Paleogeen, die eerste periode van die Kainosoïese Era, sowat 66 miljoen jaar gelede. Die naam kom van die Duitse woord Kreide. Dit strek oor 79 miljoen jaar en is die langste periode van die Fanerosoïese Eon. Die Kryt is ook ’n chronostratigrafiese sisteem van die Mesosoïese erateem.

Die Kryt was ’n periode met ’n relatief warm klimaat, wat gelei het tot hoe oseaanvlakke en talle vlak binnelandse see. Hierdie oseane en see is bewoon deur seereptiele, ammoniete en rudiste, terwyl dinosourusse steeds op land oorheers het. Terselfdertyd het nuwe soorte soogdiere en voels ontstaan, sowel as blomplante. Die Kryt het geeindig met ’n groot katastrofe, die Kryt-Paleogeen-uitwissing, waarin baie groepe, insluitende nie-vlieende dinosourusse, pterosourusse en groot seereptiele, uitgewis is. Die einde van die Kryt word gekenmerk deur die K–Pg-grens, wat verbind word met die massauitwissing tussen die Mesosoïese en die Kainosoïese Era.

Die Kryt is in 1822 die eerste keer as ’n aparte periode geïdentifiseer deur die Belgiese geoloog Jean dOmalius dHalloy en is genoem na die groot kalkbodems wat gevorm is uit die skulpe van see-ongewerweldes wat in Wes-Europa gevind word.

                                     
  • gedefinieer deur die Kryt - Paleogeen - uitwissing, n massauitwissing waarin onder meer die ammoniete en dinosourusse uitgesterf het. In die geologie kan dit gesien
  • Roemeense Akademie. Neagu spesialiseer in boonste Kryt foraminifera. Paleontologie Mikropaleontologie Geologie In memoriam Academician Prof. univ. Dr. Doc
  • as die karbonaat kan hierdie reaksie tot verwering ly van gesteentes soos kryt wat uit kalsiumkarbonaat bestaan. Die opgeloste kalsiumbikarbonaat kan in
  • strata Voorbeelde van Permiese fossiele Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perm geologie Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Perm.
  • spraak, gedagtes, studie Paleontologie lê op die grens tussen biologie en geologie maar verskil van argeologie daarin dat dit die studie van die anatomies
  • Chicxulub, waarna dit genoem is. Die ouderdom van die asteroïde - impak en die Kryt - Paleogeen - grens K - Pg - grens stem presies ooreen. Die krater is 180 km breed
  • sedimentêre gesteentes van die Kalahari kraton in die weste en word oorlê deur Kryt onlangse sedimente na die ooste. Die wisselende weerstand rioliet en maklik
  • plantvretende dinosourusse wat in die Laat Maastricht - tydsnede van die Laat Kryt - periode, sowat 68 miljoen jaar gelede, vir die eerste keer voorgekom het
  • omtrent 80 miljoen jaar gelede gevolg, slegs omtrent 15 miljoen jaar voor die Kryt - Paleogeen - uitwissing, toe omtrent 50 van alle spesies op die planeet uitgewis
  • Dekan - trappe is tussen 60 miljoen en 68 miljoen jaar gelede aan die einde van die Kryt - periode gevorm. Die grootste deel van die vulkaanuitbarstings het sowat 66 miljoen
  • gedurende die lang geskiedenis van die aarde. Dit is n vakgebied wat aan die geologie en die klimatologie grens en wat veral van geologiese en paleontologiese
                                     
  • in geologiese tydperke. Verskeie tydskale is al opgestel, maar in die geologie word die laaste weergawe gebruik van die Internasionale Kommissie oor Stratigrafie
  • aardkors wat parallel daarmee loop, soos dié van gesteentes wat gedurende die Kryt en Jura gevorm is. Hier het talle kanale ontstaan waarin magma na die aardoppervlak
  • tydperk. In Wes - Antarktika het keëldraende woude oorheers deur die hele Kryt - tydperk 146 - 65 miljoen jaar gelede Suidelike beukehout Nothofagus het
  • die opheffing van die kontinentale marge in Suid - Afrika tot in die laat Kryt Die ontwikkeling van hierdie verhoogde marge het beduidende implikasies
  • losgewikkel het nie, maar deskundiges reken dat hierdie proses gedurende die Kryt rofweg 85 miljoen jaar gelede, of selfs vroeër al aan die gang was en
  • skets van die Ster van Bethlehem en n groot tekening 160 100 cm in swart kryt op gekleurde papier van die Heilige Anna - groep met Johannes die Doper. Hierdie
  • n draaiende beweging van hul suiderbure losgemaak. Aan die einde van die Kryt 65 miljoen jaar gelede was die Suid - Atlantiese Oseaan al vir byna die helfte
  • weggevoer is, is vasgevang tussen die Kaapse Plooiberge in die suide tydens die Kryt dit vorm die Enon - formasie en soortgelyke neerslae naby die kus van KwaZulu - Natal
  • Sterrekunde en astrofisika Geologie en planetologie Biologie Deeltjiefisika Wiskunde Tegnologie en kultuur

Users also searched:

kryt (geologie), artikels met gnd-identifiseerders. kryt (geologie),

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →