Back

★ Karboon - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Karboon

Die Karboon is ’n geologiese periode van die Paleosoïese Era wat strek van die einde van die Devoon sowat 358.9 miljoen jaar gelede tot die begin van die Perm sowat 298.9 miljoen jaar gelede. Die naam kom van die Latynse woord carbo en is in 1822 deur die geoloe William Conybeare en William Phillips geskep. Dit verwys na die feit dat steenkool wêreldwyd in dié periode gevorm is. Die Karboon word dikwels in Amerika verder ingedeel in die vroeer Mississippium- en die latere Pennsylvanium-periode. Die Karboon is ook ’n chronostratigrafiese sisteem van die Paleosoïese erateem.

Lewe op land was goed gevestig teen die aanbreek van die Karboon. Amfibiee was hier die oorheersende gewerweldes. Een van dié takke sou eindelik ontwikkel in reptiele, die eerste ten volle landgewerweldes. Geleedpotiges was ook algemeen en baie was groter as dié van vandag. Groot woude het die land bedek en sou later die steenkoolbodems vorm wat kenmerkend van die Karboon was. ’n Klein uitwissing, die Karboon-reenwoud-instorting, het in die middel van die periode plaasgevind weens ’n verandering in klimaat.

In die laaste deel van die periode was daar ysvorming, lae seevlakke en bergvorming terwyl die kontinente gebots het om die superkontinent Pangaea te vorm.

                                     

1. Eksterne skakel

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karboon.
  • Voorbeelde van Karboon-fossiele.
  • "Geologic Time Scale 2004". International Commission on Stratigraphy ICS. Besoek op Januarie 15, 2013.
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Karboon.
                                     
  • die geologiese tydskaal die laaste epog of serie in die periode sisteem Karboon Dit het van sowat 323, 2 tot 298, 9 miljoen jaar gelede geduur. Dit is voorafgegaan
  • die geologiese tydskaal die eerste epog of serie in die periode sisteem Karboon Dit het van sowat 358, 9 tot 323, 2 miljoen jaar gelede geduur. Dit is voorafgegaan
  • geologiese periode van die Paleosoïese Era en strek van die einde van die Karboon sowat 298, 9 miljoen jaar gelede tot die begin van die eerste periode van
  • n groep tetrapodes wat sowat 300 miljoen jaar gelede tydens die Laat Karboon - periode twee gate aan die kant van hul skedel by die slape ontwikkel het
  • jaar gelede geduur. Dit is voorafgegaan deur die Pennsylvanium van die Karboon - periode en gevolg deur die Guadalupium. Die Sisuralium word onderverdeel
  • Elginerpeton uit Skotland van 368 miljoen jaar gelede. In die Devoon en Karboon word daar n groot verskeidenheid fossiele vorme aangetref, maar fossiele
  • en struktuur van hul skulp: Ordes Goniatida Devoon tot Perm Ceratida Karboon tot Trias Ammonitida Perm tot Kryt Subordes Ancyloceratina Laat Jura
  • hoofsaaklik bekend is uit fossiele van die laat Kambrium - periode tot die vroeë Karboon Mississippium n Moontlike vroeë graptoliet, Chaunograptus, is uit die
  • sowel as geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk
  • sowel as n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon epog serie Mississippium Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes
  • sowel as n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon epog serie Mississippium Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes
                                     
  • Dit is voorafgegaan deur die Gzhelium, die laaste etage tydsnede van die Karboon en gevolg deur die Sakmarium. Die etage is genoem na die rivier Assel
  • 312 miljoen jaar gelede in die Synapsida - voorouers ontstaan, tydens die laat Karboon - periode. In die Perm, 299 miljoen tot 251 miljoen jaar gelede, was die
  • onderverdeel in ses periodes: die Kambrium, Ordovisium, Siluur, Devoon, Karboon en Perm. Die woord Paleosoïkum is afgelei van die Griekse παλαιός palaios
  • einde van die Siluur sowat 419, 2 miljoen jaar gelede tot die begin van die Karboon sowat 358, 9 miljoen jaar gelede. Dit is genoem na Devon, Engeland, waar
  • onduidelik tot watter soort hulle behoort het. In 1982 is in die Onder - Karboon van Skotland n fossiel van n hele diertjie gevind, ook die sagte deel
  • sowel as n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon epog serie Pennsylvanium Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes
  • sowel as n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon epog serie Pennsylvanium Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes
  • bekendste werk was sy ondersoek van die goed bewaarde fossiele van die Laer - Karboon strata van Wes - Newfoundland. Fellow of the Geological Association of Canada
  • sowel as n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon epog serie Pennsylvanium Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes


                                     
  • is daar nog die paddas van oor. Omtrent 312 miljoen jaar gelede, in die Karboon verskyn die Reptiliomorpha wat die eerste Amniota was, diere wat n amnionvlies
  • Frasnium en gevolg deur die Tournaisium, die eerste etage tydsnede van die Karboon Die etage is genoem na die Oos - Belgiese streek die Famenne. Die basis
  • botsing tussen die kratons Laurentia, Baltica en Avalonia. In die Laat Karboon sowat 300 miljoen jaar gelede, het tropiese reënwoude oor die ewenaar
  • sowel as n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon epog serie Pennsylvanium Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes
  • was n aparte kontinent deur die Vroeë Paleosoïkum totdat dit tydens die Karboon - periode met die kleiner kontinent Kazachstanië gebots het. Nog n botsing
  • ystydperk het in die Ordovisium en Siluur voorgekom en nog een in die Perm en Karboon In dié tydperke is veral die suidkontinente, wat met die opbreek van die
  • as vorm. Inkoling proses van steenkoolvorming het veral tydens die Bo - Karboon ongeveer 300 miljoen jaar gelede en die Tersiêr ongeveer 40 miljoen
  • sandsteensoorte: sagter afsettingsgesteentes uit die geologiese periodes Devoon en Karboon Die Hooglandgrensbreuk was aktief tydens die Caledoniese Orogenese bergvorming
  • temperature. In Wes - Europa bestaan daar dik kalklae uit die Devoon, Onder - Karboon Jura en Kryt, wat n aanduiding van n warm temperatuur is. By n ondersoek
  • Prekambriese rotslae is rotslae van 2, 25 km dik uit die Opper - Siluur tot Neder - Karboon wat bestaan uit tussenlae van sandsteen, siltsteen, leisteen, argilliet

Users also searched:

karboon, artikels met gnd-identifiseerders. karboon,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →