Back

★ Keermuur - artikels met gnd-identifiseerders ..



Keermuur
                                     

★ Keermuur

n Keermuur of stutmuur is n tipe muur wat gebou word om grond terug te hou. Dit word algemeen gebruik om grond teen n onnatuurlike helling in verskillende vlakke te deel. As voorbeeld kan dit in tuine of op plase aangewend word om beddings teen n helling aan te lê, of om grond uit paaie te hou.

                                     

1. Loffelstein-stelsel

Die Loffelstein-stutmuurstelsel maak van voorafvervaardigde betonblokke gebruik wat op mekaar gestapel word. Hierdie blokke word Loffelstein-blokke of Löffelstein-blokke genoem. Die blokke pas gewoonlik in mekaar in om n skuins stutmuur te vorm. Die voordele van die stelsel is dat dit vinnig opgerig kan word en dat plante en blomme daarin geplant kan word, wat dit n natuurlike voorkoms gee. Omdat water deur die muur kan dreineer, sal dit nie agter die struktuur opdam en dit beskadig nie.

                                     
  • skerm. n Muur kan ook gebruik word om n gebou in kamers te verdeel. Keermuur Wikiwoordeboek het n inskrywing vir muur. Hierdie artikel is n saadjie
  • komende vloedwaters kon deurvloei en die slik in die dam wegspoel. Die keermuur sou die water gelei na n kanaal en n opgaardam om besproeiings al langs
  • die Nuweveldberge noord van die dorp is in 1955 voltooi en spog met n keermuur van 63 meter. Hoewel die dam vanweë sy ligging n besondere klein opvangsgebied
  • sodat die vloedwaters deur kon vloei en die slik in die dam wegspoel. Die keermuur sou die water gelei na n kanaal en n opgaardam om besproeiings al langs

Users also searched:

keermuur, artikels met gnd-identifiseerders. keermuur,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →