Back

★ Ksenia van Sint Petersburg - artikels met gnd-identifiseerders ..



Ksenia van Sint Petersburg
                                     

★ Ksenia van Sint Petersburg

Ksenia van Sint Petersburg is ’n beskermheilige van Sint Petersburg wat volgens oorlewering ná die dood van haar man al haar besittings aan die armes uitgedeel het.

Sy is as Ksenia Grigorijewna Petrowa Ксения Григорьевна Петрова in Sint Petersburg gebore. Haar man was kolonel Andrei Fjodorowitsj Petrof, ’n bevelvoerder in die Russiese leer. Ná sy dood sou Ksenia ’n dwaas vir Christus word en nog 45 jaar lank deur die strate van die stad loop, geklee in die uniform van haar man, en geld aan die minderbevoorregdes uitdeel.

Ksenia is in die Smolenski-begraafplaas begrawe. Daar is in 1902 ’n kapel op dié plek aangebring. Sy is in 1988 deur die Russies-Ortodokse Kerk as heilige verklaar. Haar feesdag is op 24 Januarie volgens die Juliaanse kalender 6 Februarie volgens die Gregoriaanse kalender.

                                     
  • Sint Petersburg 26 Februarie 1845 - Liwadija, Krim, 20 Oktober 1894 was van 1881 tot 1894 keiser van Rusland. Aleksander was die tweede seun van Aleksander
  • Een van die bekendste moderne voorbeelde in Rusland is seker Ksenia van Sint Petersburg Grigori Raspoetin is ook deur baie as n joerodiwi beskou. Vanweë
                                     
  • Oktober 1866 in Sint Petersburg getroud. Uit die huwelik is ses kinders gebore, onder andere die latere Nikolaas I. Die rustige gesinslewe van Aleksander en
  • eindelik in die nag van 16 17 Julie 1918 tereggestel. Hul oorskot is eindelik presies 80 jaar later, op 17 Julie 1998, in Sint Petersburg begrawe. In 1981
                                     
  • hoof van die familie erken nie. Kirill Wladimirowitsj was een van die eerste oorlopers tydens die Februarie - rewolusie toe hy in Sint Petersburg daarby

Users also searched:

ksenia van sint petersburg,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →