Back

★ Klein Soenda-eilande - artikels met gnd-identifiseerders ..



Klein Soenda-eilande
                                     

★ Klein Soenda-eilande

Die Klein Soenda-eilande is n argipel van ses groter en baie kleiner eilande binne die Maleise argipel wat saam met die Groot Soenda-eilande die Soenda-eilande vorm. Die ses groter eilande is Bali, Flores, Lombok, Soemba, Soembawa en Timor. Die Klein Soenda-eilande is gelee tussen Java in die weste, Borneo in die noordweste, Soelawesi in die noorde, die Molukke in die noordooste, Nieu-Guinee in die ooste en die kontinent Australie in die suidooste.

Die Klein Soenda-eilande word begrens deur die oop Indiese Oseaan in die suidweste, die Javasee in die noordweste, die Bali- en Floressee in die noorde, die Bandasee in die noordooste en die Timorsee in die suidooste, binne-in die Klein Soenda-eilande is die Savusee gelee.

Die grootste deel van die Klein Soenda-eilande word deur die eilandnasie Indonesie beslaan en is opgedeel in die provinsies Bali, Wes-Nusa Tenggara, Oos-Nusa Tenggara en Maluku net Barat Daya-eilande en Tanimbar-eilande. Die oostelike deel van die eiland Timor behoort aan Oos-Timor, terwyl die westelike deel aan die Indonesiese provinsie Oos-Nusa Tenggara behoort.

Die Klein Soenda-eilande se geologie is gekenmerk deur baie aktiewe vulkane wat dié eilande van wes na oos gevorm het. Die vulkane behoort tot die Ring van Vuur wat die Stille Oseaan van Nieu-Seeland tot Chili omsirkel. Van die bekendste uitbarstings is dié van Tambora op Soembawa in April 1814 wat een jaar later in Europa en Noord-Amerika die Jaar sonder somer veroorsaak het.

Die Klein Soenda-eilande het n bevolking van sowat twaalf miljoen. Op die eilande word veral Maleis-Polinesiese tale gepraat, maar in die oostelike dele hoofsaaklik Papoeastale. Die belangrikste godsdienste is Islam en Christendom, maar op Bali is Hindoeïsme die dominerende godsdiens en ook Lombok beskik oor n groot Hindoeminderheid. Oos-Timor is n oorwegend Rooms-Katolieke land.

Op Flores is in 2003 fossile van n pigmee ontdek en na die eiland Homo floresiensis genoem. Die klein eiland Komodo is veral vir die inheemse Komododraak Varanus komodoensis bekend.

                                     
  • met die Klein Soenda - eilande die Soenda - eilande vorm. Die vier eilande is Borneo, Java, Soelawesi en Soematra, wat tot die grootste eilande ter wêreld
  • Die Soenda - eilande Indonesies en Maleis: Kepulauan Sunda is n argipel in Suidoos - Asië wat vanaf die Maleise Skiereiland in die noordweste tot Nieu - Guinee
  • Indonesies: Pulau Bali is die westelikste en vyfde grootste van die Klein Soenda - eilande na Timor, Soembawa, Flores en Soemba en is in die suide van die
  • Filippyne, in die weste van die Molukke en in die noorde van die Klein Soenda - eilande langs die ewenaar geleë. Die Javasee word in die weste deur die Makassar - straat
  • Soemba Indonesies: Pulau Sumba is die vierde grootste van die Klein Soenda - eilande na Timor, Soembawa en Flores en is in die suidweste van dié argipel
  • die weste, Borneo in die noorde, Sulawesi in die noordooste en die Klein Soenda - eilande in die suidooste net suid van die ewenaar. Die Javasee grens aan
  • Nieu - Guinee in die ooste en die Filippyne in die noorde tot die Klein Soenda - eilande in die suidweste asook die kontinent Australië in die suidooste langs
  • blomme Indonesies: Pulau Flores is die derde grootste van die Klein Soenda - eilande na Timor en Soembawa en is in die noorde van dié argipel, in die
  • Soembawa Indonesies: Pulau Sumbawa is die tweede grootste van die Klein Soenda - eilande na Timor en is in die weste van dié argipel, in die suide van die
  • ooste van Soematra, in die suide van Borneo en in die weste van die Klein Soenda - eilande geleë. Die Javasee word in die weste deur die Soendastraat en in
  • Oseaan in Suidoos - Asië. Dit lê tussen Sulawesi in die noorde en die Klein Soenda - eilande in die suide net suid van die ewenaar. Die Floressee grens aan die
                                     
  • is. Dit is binne die Maleise argipel geleë en al die eilande behoort tot die Klein Soenda - eilande Dit is ongeveer 650 km van oos na wes, en ongeveer 200 km
  • Skiereiland en Afrika aan die ooste deur die Maleise Skiereiland, die Soenda - eilande en Australië en aan die suide deur die Suidelike Oseaan. Dit word
  • oorgangsone wat Soelawesi, die Klein Soenda - eilande en die Molukke bevat word Wallacea genoem. Die flora en fauna op hierdie eilande bevat sowel Australiese
  • lê tussen Sulawesi in die weste, die Molukke in die noorde en die Klein Soenda - eilande in die suide net suid van die ewenaar. Die Bandasee grens aan die
  • Indonesies: Pulau Lombok is die tweede westelikste en kleinste van die Klein Soenda - eilande na Timor, Soembawa, Flores, Soemba en Bali en is in die suide van
  • Indonesies: Pulau Timor is die grootste en mees oostelike van die Klein Soenda - eilande Dié eiland word begrens deur die oop Indiese Oseaan in die suidweste
  • noordkus van die eiland Timor, die grootste en mees oostelike van die Klein Soenda - eilande geleë. Die stad het n bevolking van 193 563 in 2010 gehad. Dili
  • Martin, 1920 Soelawesi Junonia orithya kuehni Fruhstorfer, 1904 Klein Soenda - eilande Kalao, Tukangbesi Junonia orithya leucasia Fruhstorfer, 1912
  • suide. Borneo is die grootste en mees noordelike van die vier Groot Soenda - eilande asook die grootste eiland van Asië. Dit is in die noorde van Java, in
  • die grootste argipel op aarde. Tot die argipel behoort onder meer die Soenda - eilande die Molukke en die Filippyne. In hierdie aardbewingryke gebied word
  • nie. Daar is lank geglo dat batik slegs op Java, een van die Groot Soenda - eilande in die Indiese Argipel, gemaak is, maar dit is nou bekend dat dit ook
  • beskou vlermuise as gelukbringers. In die Midde - Ooste, Afrika en die Soenda - eilande word die groter spesies deur verskeie volke geëet, terwyl die Jode vlermuisvleis
  • het die garnisoen tot 80 soldate uitgebrei, deels met invalle van die Soenda - eilande In 1641 het hy opdrag gekry om ebbehout uit te voer. In verband daarmee
                                     
  • hul verspreiding voort op die eiland Java, Suid - Soelawesi en die Klein Soenda - eilande Bali en Soembawa. In Noordoos - Indië, Nepal, Wes - Bhoetan, Suidwes - Bangladesj
  • 141 kg, en by die wyfie 75 tot 115 kg. Die klein gestalte van die Javaanse en ander tiere op die Soenda - eilande strook oor die algemeen met die Wet van Bergmann
  • Darussalamtyd BNT Indonesië Sentraal - Indonesië - Celebes Sulawesi - Klein Soenda - eilande inklusief Wes - Timor - Oos - Kalimantan - Suid - Kalimantan Sentrale
  • 08 25 S 124 07 O 8.417 S 124.117 O - 8.417 124.117 Argipel Klein Soenda - eilande Oppervlakte 728 vk km Administrasie Indonesië Provinsie Oos - Nusa
  • Hierdie is n lys van bekende mere in Indonesië. Indonesië het 521 natuurlike mere en meer as 100 opgaardamme, wat ongeveer 21, 000 km2 bedek. Die totale

Users also searched:

klein soenda-eilande, artikels met gnd-identifiseerders. klein soenda-eilande,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →