Back

★ Katedraal van Petrus en Paulus - artikels met gnd-identifiseerders ..



Katedraal van Petrus en Paulus
                                     

★ Katedraal van Petrus en Paulus

Die Katedraal van Petrus en Paulus is ’n Russies-Ortodokse katedraal in Sint Petersburg, Rusland. Dit is in die Fort van Petrus en Paulus gelee en is die stad se eerste en oudste baken. Dit is tussen 1712 en 1733 op Zajatsji-eiland aan die Newarivier gebou. Beide die fort en die kerk is aanvanklik deur tsaar Pieter die Grote laat bou en deur Domenico Trezzini ontwerp. Die katedraal se kloktoring is die hoogste Ortodokse toring in die wêreld.

                                     

1. Die katedraal

Die katedraal is toegewy aan die apostels Petrus, die stad se beskermheilige, en Paulus. Die huidige gebou is die tweede op die terrein, die eerste kerk wat net ná die stad se stigting deur Pieter die Grote laat bou is in April 1704 ingewy.

Die huidige gebou, die eerste steenkerk in Sint Petersburg, is deur Trezzini ontwerp en tussen 1712 en 1733 gebou. Die goue toring is 123 meter hoog en het ’n goue engel aan die spits wat ’n kruis vashou. Die engel is een van die belangrikste simbole van die stad.

Die katedraal het ook ’n unieke ikonostase, of beeldewand. Dit is gewoonlik ’n plat muur in Oosters-Ortodokse kerke met drie deure in, waaronder die sentrale Heilige Deur. In die Katedraal van Petrus en Paulus vorm die ikonostase egter ’n soort toring oor die heiligdom, of altaar.

Die katedraal is in 1919 gesluit en in 1924 in ’n museum omskep. Dit is steeds amptelik ’n museum, hoewel kerkdienste in 2000 hervat is. Feitlik al die Russiese tsaars sedert Pieter die Grote is in die katedraal begrawe, ook Nikolaas II en sy gesin wat in Julie 1998 hier herbegrawe is. Die enigste twee tsaars wat nie hier begrawe is nie, is Pieter II en Iwan VI.

Op 28 September 2006 is keiserin Maria Fjodorowna, Nikolaas II se ma, ook in die katedraal herbegrawe om te voldoen aan haar wens om naas haar man, Alexander III, begrawe te word. Sy is op 13 Oktober 1928 in bannelingskap in haar geboorteland, Denemarke, oorlede.

Die katedraal was die stad se katedraalkerk setel van die biskop tot met die bou van die Sint Isak-katedraal in 1859. Die huidige katedraalkerk is die Kazan-katedraal aan Nefski-prospekt.

                                     

2. Die kloktoring

Die kloktoring met sy goue spits is ’n oorheersende gesig in die stad. Dit het ’n klokkespel waarop konserte dikwels gespeel word. Die restoureerders van die engel aan die spits van die toring het in 1997 ’n briefie gekry waarin restoureerders van 1953 verskoning vra vir die werk wat hulle gevoel het afgejaag en slordig was die Sowjet-leier Nikita Chroesjtsjof wou die engel laat herstel vir die viering van die stad se 250ste bestaanjaar. Daar word beweer die 1997-restoureerders het weer ’n briefie vir die volgende geslagte gelos, maar die inhoud daarvan is nie bekend nie.

Die katedraal se klokkespel is ’n geskenk van die regering van Vlaandere en meer as 350 borge uit verskillende lande. Dit is geskenk namens die koningin van Belgie, die Belgiese Koning Boudewijn-fonds, die regering van die provinsie Vlaandere, die owerhede van verskeie Vlaamse stede en gemeenskappe en gewone burgers uit talle lande.

Die eerste klokke is in 1720 deur Pieter die Grote laat aanbring, maar in 1756 het die toring in ’n donderstorm afgebrand en die klokke is verwoes. Nuwe klokke is bestel, wat in 1776 geïnstalleer is. Die klokke is egter nie goed ingestem nie en Russiese klokkemakers het dit in die 19de eeu ooringestem. Hulle het egter ook nie veel beter sukses behaal nie. Daarom is 51 nuwe klokke in 2001 in Nederland laat maak.

Die totale gewig van die klokke is 15 160 kg, die grootste een weeg sowat 1 000 kg en die kleinste een 10 kg. Die klokkespel het ’n omvang van vier oktawe en die meeste klassieke en moderne musiek kan dus daarop gespeel word.

                                     
  • Die Fort van Petrus en Paulus Russies: Петропа вловская кре пость, Petropawlofskaja krepost is die fort wat in 1706 1740 deur Pieter die Grote in Sint
  • begrafnis in die Katedraal van Petrus en Paulus te Sint Petersburg het derhalwe nog nie plaasgevind nie die sterflike oorskot van Aleksei en Maria word voorlopig
  • Katedraal van Petrus en Paulus in Sint Petersburg begrawe saam met haar ouers en twee van haar susters. Olga se sibbes was Tatjana, Maria, Anastasia en Aleksei
  • verklaar is. Sy is in 1998 in die Katedraal van Petrus en Paulus in Sint Petersburg begrawe saam met haar ouers en twee van haar susters. Tatjana se Russiese
  • en hy het gesukkel om asem te kry. Dekades later is sy lyk in die Katedraal van Petrus en Paulus opgegrawe om DNS - monsters van sy oorskot te neem en die
  • reeds in 1953 na die Pieter - en - Paulus - kerk oorgeplaas. In 1989 is die katedraal weer aan die Rooms - Katolieke Kerk oorhandig en met n mis op 5 Februarie
  • Pous Paulus IV het wel n Portugese grootmoeder aan moederskant gehad. Pedro begin sy studies aan die biskoplike skool by die katedraal van Lissabon en later
  • Westelike fasade en portaal van die St - Pierre katedraal Reliëf van Petrus regterkant van die portaal Reliëf van Paulus linkerkant van die portaal
  • Cimabue en Nicola Pisano studeer. Hy het vanaf 1265 tot 1268 gedien as assistent tot Pisano met die bou van die preekstoel vir die Sienna Katedraal Arnolfo
  • diens van die Russiese vloot was. Hy het Awatsja - baai op 10 Julie 1740 bereik en die plek Petropawlofsk genoem na sy twee skepe, die Sint Petrus en Sint
  • Pius IX was die 255ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk vir 31 jaar, 11 maande en 23 dae, van 1846 tot 1878. Na Petrus 35 jaar was hy die langsregerende


                                     
  • Pauwel of Petrus Paulus Rubens genoem was n Suid - Nederlandse skilder, tekenaar en diplomaat, werksaam in Antwerpen. Hy word gesien as een van die belangrikste
  • en dat die twee ontbrekende lyke waarskynlik verbrand is. Die vyf liggame wat gevind is, word in 1998 begrawe in die St. Petrus en Paulus - katedraal in
  • die kerk van Sint Paulus wat bo - op n deel van die ruïnes sit. Die noordekant van die katedraal van Oaxaca toon ook ontwerpeienskappe van Mitla om die
  • die stigting van die Rooms - Katolieke bisdom Berlyn in die jaar 1930 as die Katolieke biskopskerk van die Duitse hoofstad. Die katedraal wat in die stadswyk
  • die setel van Petrus bykans drie jaar vakant weens n stryd tussen die Italiaanse en Franse kardinale. Uiteindelik besluit die inwoners van Viterbo, waar
  • van die Seine opgerig wat hy aan Petrus en Paulus gewy het. Al wat vandag van die abdy oor is, is Tour Clovis, n Romaanse toring op die terrein van die
  • gesin se oorskot - behalwe vir dié van Aleksei en Maria - is in 1998 begrawe in die Katedraal van Petrus en Paulus in Sint Petersburg 80 jaar ná die
  • van Aleksei en Maria is. Ná die DNS - toetse van 1998 is die oorskot van die keiser en sy gesin op 17 Julie 1998 uit die Katedraal van Petrus en Paulus
  • talle booggange en kanale is sy 12de eeuse katedraal of Duomo di Treviso geleë wat aan die apostel Sint Petrus gewy is en as setel van die stad se Rooms - Katolieke
                                     
  • planne van die keiser en die pous berus. Intussen het Paulus III reeds ʼn aantal hervormings deurgevoer, waaronder die erkenning van die Orde van die Jesuïete
  • Presbiteriaanse en Metodiste gemeente en Paulus se Anglikaanse katedraal sowel as n Sewende Daagse Adventistekerk in Birkirkara. Die Joodse bevolking van Malta
  • Engeland is daar weinig voorbeelde van die barokboukuns. Slegs die St. Paulus - katedraal in Londen 1675 - 1711 van Christopher Wren 1632 - 1723 kan tot
  • beskermheilige, die apostel Simon Petrus genoem is en die Duitse naam Sankt Petersburg dra, het met die begin van die Eerste Wêreldoorlog, toe anti - Duitse
  • Vir n voorbeeld van Mantegna se gebruik van n verlaagde oogpunt, sien die beeld regs van die heilige Petrus en die Apostel Paulus Alhoewel dit baie
  • van Karmelberg, die Fees van die Heiliges Petrus en Paulus Hemelvaartdag, Allerheiligedag en die Fees van die Onbevlekte Ontvangenis. Die regering het
  • Franciskus in 2013 verkies is. Damaskus was een van die eerste streke wat die Christendom in Petrus se tyd bereik het. Daar was meer Christene in Damaskus

Users also searched:

katedraal van petrus en paulus,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →