Back

★ Konsilie van Efese - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konsilie van Efese
                                     

★ Konsilie van Efese

Die Konsilie van Efese, ook bekend as die derde ekumeniese konsilie, van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 431 deur keiser Theodosius II van Bisantium byeengeroep op versoek van Nestorius, die patriarg van Konstantinopel, tydens die pousskap van Celestinus I.

                                     

1. Doel en afloop

Nestorius het verkondig dat Maria nie Teotokos, dus die moeder van God, was nie maar die moeder van die menslike Jesus. Hy het klem gelê op die twee kenmerke van Jesus – goddelik en menslik. Sy houding het die protes van Cyrillus, die biskop van Alexandrie, ontlok wat gemeen het Nestorius verdeel Jesus in twee deur ’n onderskeid te maak tussen sy menslike en goddelike sy. Tydens ’n sinode in Rome is Nestorius gevra om afstand te doen van sy stellings, maar hy het geweier en die keiser gevra om ’n konsilie byeen te roep. Dit het plaasgevind in Efese, juis die plek waar Maria later gewoon en in besonder vereer is.

Die konsilie het bevestig dat Christus in slegs een Persoon volkome God en volkome mens is en dat die naam Gods Moeder dus Maria toekom, sy is die Moeder van Jesus die God-mens en nie net van Jesus die mens nie.

  • Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia.
                                     
  • Die Tweede Konsilie van Efese is in 449 byeengeroep deur keiser Theodosius II van Bisantium. Dit was veronderstel om n ekumeniese konsilie te wees, maar
  • Konsilie van Efese byeengeroep onder voorsitterskap van die monofisitiese biskop Dioscorus van Alexandrië. Dit was veronderstel om n ekumeniese konsilie te
  • Konsilie van Konstantinopel en die Konsilie van Efese Hulle verwerp die dogmatiese definisie van die Konsilie van Chalcedon, wat in 451 n.C. gehou is
  • toegewings aan hulle te doen. Keiser Theodosius II van Bisantium het in 449 die Tweede Konsilie van Efese byeengeroep nadat die opperab Eutyches die vorige
  • sien van sy stellings. Hy het geweier en het keiser Theodosius II gevra om n konferensie byeen te roep om die saak te besleg. Die Konsilie van Efese is
  • Efese Antieke Grieks: Ἔφεσος Turks: Efes was n antieke Griekse stad aan die weskus van Anatolië, naby die huidige Selçuk in Turkye. In die Romeinse
  • Leo I skryf die Tome aan patriarg Flavianus van Konstantinopel. Tweede Konsilie van Efese vind plaas waar Flavianus van Konstantinopel veroordeel word.
  • 31ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Die konsilie van Efese onder leiding van Pous Celestinus
  • net een enkele, goddelike natuur het. Op die Konsilie van Efese van 449 is Nestorius, die patriarg van Konstantinopel, se leerstelling verwerp dat Jesus
  • Tweede Konsilie van Nicea van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 787 byeengeroep deur keiserein Irene van Bisantium tydens die pousskap van Adrianus
  • Konsilie van Konstantinopel word as die tweede ekumeniese konsilie erken deur alle moderne Christelike kerke. Dit was die eerste ekumeniese konsilie van
                                     
  • Die Eerste Konsilie van Nicea was n vergadering van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk wat in 325 n.C. gehou is in Nicea in Bitinië nou Iznik
  • die biskop van Thessaloniki. Op die plek van die Basilika Liberiana bou hy die Santa Maria Maggiore as herinnering van die konsilie van Efese Sixtus III
  • Die Derde Konsilie van Konstantinopel van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk was die sesde ekumeniese konsilie en is in 680 byeengeroep deur keiser
  • of Caelestinus beteken die verhewene Pous Celestinus het die konsilie van Efese in 431, waar die Nestorianisme veroordeel is, byeengeroep. Hy verwerp
  • het verkondig dat Maria slegs Christus die mens gebaar het. Die Konsilie van Efese in 431 n.C. het besluit dat die titel Teotokos Maria wel toekom
  • pontifikaat van Pous Leo I het hy die veroordeling van Flavianus van Konstantinopel op die tweede konsilie van Efese in 449 sterk teengestaan. Op 19 November 461
  • beskryf die posisie van die Konsilie van Chalcedon in 451 n.C. Dit is veral vir die Chalcedoniërs gebruik deur diegene wat die konsilie verwerp het en staan
  • posisie van die kerke veral in Egipte en in n mindere mate Sirië wat die Konsilie van Chalcedon van 451 verwerp het. Die meer gematigde lede van dié groep
  • besluite van die Eerste Konsilie van Konstantinopel die tweede Groot Konsilie in 381 wat deur latere konsilies ondersteun is, is dat die Patriarg van Konstantinopel


                                     
  • deelgeneem aan die Tweede Konsilie van Nicea. Aan die begin van die 9de eeu was Athos n ruk lank verlate weens invalle deur die Emiraat van Kreta. Omstreeks 860
  • hulle geglo dat Maria nie die moeder van Christus die God was nie, maar net van Christus die mens. Die Konsilie van Chalcedon, wat die hoofstroom - Christene
  • Ikone afgelei van die Griekse εικόνα, ikóna, beeld afbeelding is gewyde kultus - of heiligebeelde in die Oostelike Kerke van die Christendom, veral
  • Askese van die Griekse ἄσκησις: áskēsis, oefening beskryf n lewe wat gekenmerk word deur onthouding aan verskeie wêreldlike plesiere, dikwels met
  • staroweri het ná 1666 1667 afgeskei van die amptelike Russies - Ortodokse Kerk uit protes teen die hervormings van patriarg Nikon. Hulle het vasgeklou aan
  • Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 31 ensiklieke geskrywe waarvan slegs 30 gepubliseer is. Papal Encyclicals
  • vergoddeliking, basies die doel van n mens se lewe: die mistieke eenwording van die mens en God. Dit word meegebring deur die reiniging van n mens se gedagtes en

Users also searched:

konsilie van efese, artikels met gnd-identifiseerders. konsilie van efese,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →