Back

★ Eerste Konsilie van Konstantinopel - artikels met gnd-identifiseerders ..



Eerste Konsilie van Konstantinopel
                                     

★ Eerste Konsilie van Konstantinopel

Die Eerste Konsilie van Konstantinopel word as die tweede ekumeniese konsilie erken deur alle moderne Christelike kerke. Dit was die eerste ekumeniese konsilie van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk wat in Konstantinopel gehou is en is in 381 byeengeroep deur Theodosius I. Die konsilie het die geloofsbelydenis van die Eerste Konsilie van Nicea bevestig en het ook oor onderwerpe gehandel soos arianisme.

Pous Damasus I is óf nie genooi nie óf het geweier om dit by te woon, en daarom is dit soms die "onekumeniese konsilie" genoem. Tog is dit in 451 by die Konsilie van Chalcedon as ekumeniese konsilie bevestig.

                                     

1. Doel

Theodosius se doel met die konsilie was om die eenheid onder die Christene te versterk. Aangesien die arianisme reeds in 325 deur die Eerste Konsilie van Nicea as kettery veroordeel is, was dit dus nie weer op die agenda nie. Theodosius het eenvoudig sy keiserlike mag gebruik om die invloedryke groep aanhangers daarvan soveel as moontlik uit te skakel.

Die Eerste Konsilie van Konstantinopel het die setel van die biskop van Konstantinopel sedert 330 die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk, as die Nuwe Rome tot patriargaat verklaar, maar dit was ’n organisatoriese en politieke kwessie. Op teologiese gebied is ’n besluit geneem wat die fundamentele leerstelling van Christelike kerke herbevestig het: dié van die Drie-eenheid. Die resultaat van die konsilie was die Geloofsbelydenis van Nicea-Konstantinopel, wat vandag nog vir alle Christelike kerke geld.

                                     
  • van die Eerste Konsilie van Konstantinopel van 381 n.C. Ons glo in een God, die almagtige Vader, die Skepper van die hemel en aarde, van alle sigbare en
  • Konsilie van Efese, ook bekend as die derde ekumeniese konsilie van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 431 deur keiser Theodosius II van
  • Die Tweede Konsilie van Konstantinopel van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 553 deur keiser Justinianus I van Bisantium byeengeroep tydens
  • Die Derde Konsilie van Konstantinopel van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk was die sesde ekumeniese konsilie en is in 680 byeengeroep deur keiser
  • die Eerste Konsilie van Konstantinopel en die Konsilie van Efese. Hulle verwerp die dogmatiese definisie van die Konsilie van Chalcedon, wat in 451 n
  • I hou die konsilie van Aquille teen die Ariane. Die Eerste Konsilie van Konstantinopel vind plaas. Onbekend - Nestorius van Konstantinopel n Siriese
  • Tweede Konsilie van Nicea van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 787 byeengeroep deur keiserein Irene van Bisantium tydens die pousskap van Adrianus
  • Aartsbisdom van Konstantinopel Nuwe Rome gelyke aansien en gesag as Rome het, bo die aartsbisdomme van Alexandrië en Antiogië. Die konsilie word deur
  • Die Eerste Konsilie van Nicea was n vergadering van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk wat in 325 n.C. gehou is in Nicea in Bitinië nou Iznik in
  • oorsprong van die Heilige Gees in die Geloofsbelydenis van Nicea - Konstantinopel 325 en 381 nie aanvaar nie omdat dit nie deur n Groot Konsilie goedgekeur
  • vorm van monofisitisme die leer dat Christus net een enkele, goddelike natuur het. Op die Konsilie van Efese van 449 is Nestorius, die patriarg van Konstantinopel
                                     
  • beskryf die posisie van die Konsilie van Chalcedon in 451 n.C. Dit is veral vir die Chalcedoniërs gebruik deur diegene wat die konsilie verwerp het en staan
  • die aktiewe steun van Konstantyn, lei tot n geweldige groei in die getalle van die Christelike kerk. Hy roep die Eerste Konsilie van Nicea byeen in 327
  • sy kennis van Grieks was hy voor sy verkiesing aangestel as die pouslike afgevaardigde na die sesde Ekumeniese konsilie van Konstantinopel Die pous het
  • aangestel as Latynse Patriarg van Konstantinopel Op 12 Junie 1405 bevorder Pous Innocentius VII hom tot kardinaal - priester van San Marco in Rome. Op 30 November
  • Johannes VIII Palaiologos en die patriarg van Konstantinopel uit na die konsilie van Ferrara. Deur die dood van Sigismund en die spanning met Basel, sien
  • in lyn te bring met die res van die Kerk. Pous Honorius I is deur Pous Agatho tydens die derde konsilie van Konstantinopel in 680 meer as 40 jaar na sy
  • biskop van Pavia. 1547 Laaste sitting van die konsilie van Trente se eerste sessie. 1560 Niccolò Sfondrati later Pous Gregorius XIV word biskop van Cremona
  • aartsbiskop van Lyon en in 1273 kardinaal - biskop van Ostia. Hy het prominent deel geneem aan die tweede konsilie van Lyon. Op 21 Januarie 1276 volg hy Pous Gregorius
  • vergesel na die konsilie van Konstantinopel Op 19 Mei 715 volg hy Pous Konstantyn op en regeer tot sy dood op 11 Februarie 731. Hy was die eerste Romeinse pous
  • posisie van die kerke veral in Egipte en in n mindere mate Sirië wat die Konsilie van Chalcedon van 451 verwerp het. Die meer gematigde lede van dié groep


                                     
  • besluite van die Eerste Konsilie van Konstantinopel die tweede Groot Konsilie in 381 wat deur latere konsilies ondersteun is, is dat die Patriarg van Konstantinopel
  • was eers kanunnik en later aartsbiskop van Luik. Op die eerste konsilie van Lyon het hy onder die aandag van Pous Innocentius IV gekom en op twee sendings
  • huwelik met Bertrade van Montfort. Sewe maande na die samesprekings in Piacenze, open Urbanus op 18 November 1095 die konsilie van Clermont - Ferrand. Hier
  • dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 128ste in skrikkeljare Daar volg nog 238 dae in die jaar. 558 In Konstantinopel val die koepel van die
  • Athos onder die jurisdiksie van die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel Die skiereiland, die mees oostelike uitsteeksel van die groter Chalcidiese Skiereiland
  • 553 Die Tweede Konsilie van Konstantinopel vind plaas. 1260 Kublai Khan word na die dood van sy broer Mongke tot heerser van die Mongoolse ryk verkies
  • hulle geglo dat Maria nie die moeder van Christus die God was nie, maar net van Christus die mens. Die Konsilie van Chalcedon, wat die hoofstroom - Christene
  • die Rooms - Katolieke Kerk het Latyn tot met die Tweede Vatikaanse Konsilie die taal van die mis gebly. Baie wetenskappe, soos geneeskunde en biologie, gebruik
  • die hoeksteen van die ortodoksie. Ondanks die groot teenstand is die hervormings wat patriarg Nikon begin het, aanvaar op die konsilie van 1666 1667. Die

Users also searched:

eerste konsilie van konstantinopel,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →