Back

★ Konstantyn VI van Bisantium - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konstantyn VI van Bisantium
                                     

★ Konstantyn VI van Bisantium

Konstantyn VI was die Bisantynse keiser van 780 tot 797.

Hy was die enigste kind van keiser Leo IV en Irene. Hy is in 776 deur sy pa as medekeiser gekroon en het hom in 780 as alleenheerser opgevolg toe hy nege jaar oud was. Omdat hy minderjarig was, het hy saam met Irene en haar hoofminister, die eunug Staurakios, regeer.

Toe Konstantyn 16 word, het sy ma steeds die mag oor hom behou. Nadat ’n opstand teen haar in die lente van 790 onderduk is, het sy probeer om amptelike erkenning as keiserin te kry. Dit het geboemerang en Konstantyn het in 790 met militêre steun aan die bewind gekom. Irene het egter die titel keiserin behou.

Op 19 April 797 is Konstantyn deur ondersteuners van sy ma gevange geneem en verblind en Irene is as eerste heersende keiserin gekroon. Dit is onseker wanneer Konstantyn dood is, dit was beslis voor 805, maar hy is waarskynlik aan sy wonde dood nadat hy verblind is.

                                     

1. Gesin

Konstantyn en sy eerste vrou, Maria, het twee dogters gehad:

  • Euphrosyne, wat met keiser Michael II getrou het.
  • Irene, wat ’n non geword het.

By sy minnares en later tweede vrou, Theodote, het hy twee seuns gehad, wat albei jonk dood is:

  • Nog ’n seun.
  • Leo.
                                     
  • 94ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Keiser Konstantyn VI van Bisantium probeer om
  • Konstantyn het die antieke Griekse kolonie Bisantium omskep in n nuwe keiserlike hoofstad, Konstantinopel, wat langer as 1 000 jaar die hoofstad van
  • Leo VI of Leo die Wyse Grieks: Λέων ΣΤ ὁ Σοφός, Leōn VI ho Sophos 19 September 866 11 Mei 912 was die Bisantynse keiser van 886 tot 912. Hy was
  • keiser van Bisantium Michael was skynbaar n familielid van die magtige hofamptenaar Joseph Bringas, wat invloedryk was tydens die bewind van Romanos II
  • die hof en toe Konstantyn VII keiser word onder regentskap van sy ma, Zoe, het hy die regentskap in 919 oorgeneem. Hy het Konstantyn met sy dogter, Helena
  • Konstantyn VIII Grieks: Κωνσταντῖνος Η Konstantinos VIII 960 11 November 1028 was van 15 Desember 1025 tot met sy dood in 1028 keiser van die Bisantynse
  • Konstantyn VII of Konstantyn Porphyrogennetos Grieks: Κωνσταντῖνος Ζ Πορφυρογέννητος 2 September 905 9 November 959 was die vierde Bisantynse keiser
  • Konstantyn V Grieks: Κωνσταντίνος Ε 718 14 September 775 was die Bisantynse keiser van 741 tot 775. Konstantyn is in Konstantinopel gebore as die
  • Konstantyn IV Latyn: Constantinus IV, Grieks: Κωνσταντίνος Δ 652 September 685 was die Bisantynse keiser van 668 to 685. Hy word soms verkeerdelik
  • Konstantyn IX Monomachos Grieks: Κωνσταντῖνος Θ Μονομάχος, Kōnstantinos IX Monomachos c. 1000 11 Januarie 1055 was van 11 Junie 1042 tot 11 Januarie
                                     
  • Constans II of Konstantyn die Bebaarde Grieks: Κώνστας Β 7 November 630 15 September 668 was die Bisantynse keiser van 641 tot 668. Constans is die
  • van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Konstantyn VI volg sy moeder, Irene op as keiser van Bisantium
  • 1028 en 1042 saam met verskeie mans medeheerser. Zoë was die dogter van Konstantyn VIII, maar het tot op 47 n afgesonderde lewe gelei. Haar oom, die medekeiser
  • om hom te onderskei van sy vermeende voorouer Basilius I die Masedoniër. Hy was die tweede langste heerser naas sy broer, Konstantyn VIII, wat in 962 saam
  • die ryk gelei tot n renaissance van Bisantynse kuns. Die Masedoniese Dinastie wat hy gestig het, het oor Bisantium geheers in wat as sy mees glorieryke
  • Euphrosine, n dogter van Konstantyn VI getrou. Dit was moontlik bedoel om sy posisie as keiser te versterk, maar het teenstand van die kerk uitgelok omdat
  • en het nie die afronding van sy pa, Konstantyn IV, gehad nie. Daar was dus groot teenstand teen sy bewind en hy is in 695 van die troon afgesit in n volksopstand
  • was in die geheim n voorstander van ikone en toe sy ná Leo se dood in 780 regent word vir hul seun Konstantyn VI het sy die sewende ekumeniese konsilie
  • Onbekend 705 Pous Johannes VI die 85ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk 655 812 Staurakios, keiser van Bisantium onbekend 844 Pous Gregorius


                                     
  • die einde van Herakleios se bewind, op 4 Julie 638, het hy Heraklonas tot medekeiser verklaar saam met sy halfbroer, Konstantyn III. Konstantyn het hul
  • klooster afgetree. Toe Konstantyn sterf, het die 74 - jarige Theodora na die troon teruggekeer te midde van sterk teenkanting van hofamptenare en militêre
  • het dadelik werk gemaak van die lang oorlog teen die Persiese Sassaniede. In die eerste gevegte van die veldtog is Bisantium verslaan die Persiese leër
  • medekeiser gekroon. Ná die dood van sy broer op 11 Mei 912 het Alexander senior keiser geword saam met Leo se jong seun, Konstantyn VII. Hy was die eerste Bisantynse
  • Bisantynse keiser van 959 tot met sy skielike dood in 963. Romanos II was die seun van keiser Konstantyn VII en Helena Lekapenos, die dogter van keiser Romanos
  • Bisantynse keiser van 11 Desember 969 tot met sy dood. Hy was n briljante generaal en in sy kort bewind is die ryk se grense uitgebrei en Bisantium self versterk
  • koning van Nederboergondië tot 900 Anna van Bisantium 886, voor 914 was die dogter van die Bisantynse Keiser Leo VI 914 Adelheid van Boergondië
  • die seun van Konstantyn Angelos en Theodora Komnene, die jongste dogter van keiser Alexios I Komnenos en Irene Doukaina. Alexios was dus lid van die uitgebreide
  • Penguin, ISBN 0 - 14 - 011447 - 5 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Leontios van Bisantium Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • die seun van Konstantyn Angelos en Theodora Komnene, die jongste dogter van keiser Alexios I Komnenos en Irene Doukaina. Isak was dus lid van die uitgebreide
                                     
  • doeltreffende administrasie van die departement. Hy en sy vrou, Theodora, het sewe kinders gehad: Konstantyn medekeiser van omstreeks 833 tot met sy dood

Users also searched:

konstantyn vi van bisantium,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →