Back

★ Konstantyn III Herakleios - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konstantyn III Herakleios
                                     

★ Konstantyn III Herakleios

Konstantyn III was die Bisantynse keiser vir vier maande in 641. Hy was die oudste seun van keiser Herakleios en sy eerste vrou, Eudokia.

Konstantyn se geboortenaam was Herakleios die Nuwe Konstantyn en dit was sy amptelike naam tydens sy bewind. In latere Bisantynse en die meeste moderne geskrifte word hy net Konstantyn genoem.

Hy is op 22 Januarie 613 deur sy pa tot medekeiser verklaar en is aan sy kleinniggie, Gregoria, as man beloof. Sy was die dogter van sy pa se neef, Nicetas. Hulle is in 629 of dalk vroeg in 630 getroud en hul eerste kind, Constans is in dieselfde jaar gebore. Hul tweede kind was ook ’n seun, Theodosius. Hulle het ook ’n dogter, Manyanh, gehad wat later met ’n Persiese koning getroud is.

Konstantyn het alleenheerser geword toe sy pa in 641 dood is. Hy het regeer saam met sy halfbroer, Heraklonas, die seun van Herakleios se tweede vrou, Martina. Konstantyn is ná net vier maande aan tering dood en Heraklonas het die alleenheerser geword. ’n Gerug dat Martina Konstantyn vergiftig het eers daartoe gelei dat Constans II as medekeiser aangestel is. Martina en haar seuns is daarna afgesit, vermink en verban.

                                     

1. Bron

  • The Oxford Dictionary of Byzantium, Oxford University Press, 1991.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Konstantyn III Herakleios.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia.
                                     
  • jare van Herakleios se bewind was daar n stryd tussen Konstantyn III en Martina, wat wou hê haar seun Heraklonas moes keiser word. Herakleios het by sy
  • einde van Herakleios se bewind, op 4 Julie 638, het hy Heraklonas tot medekeiser verklaar saam met sy halfbroer, Konstantyn III Konstantyn het hul pa
  • egter in 711 in nog n militêre opstand van die troon afgesit en doodgemaak. Herakleios Konstantyn III Heraklonas Constans II Konstantyn IV Justianus II
  • Konstantyn V Grieks: Κωνσταντίνος Ε 718 14 September 775 was die Bisantynse keiser van 741 tot 775. Konstantyn is in Konstantinopel gebore as die
  • Rhinotmetus Grieks: ὁ Ῥινότμητος en was die laaste keiser van die Dinastie van Herakleios Justinianus was n ambisieuse en passievolle leier wat graag die ryk
  • Constans is die verkleiningsvorm van sy geboortenaam, Herakleios maar hy het amptelik as Konstantyn regeer. Die bynaam word meestal in Bisantynse en moderne
  • verspreiding van die Boeddhisme in Tibet. 11 Februarie Herakleios keiser van Bisantium 575 Konstantyn III keiser van die Bisantynse Ryk 612 Heraklonas
  • Tiberius I Konstantyn 578 - 582 Mauricius 582 - 602 Phokas 602 - 610 Herakleios 610 - 641 Konstantyn III en Heraklonas 641 Constans II 641 - 668 Konstantyn IV 668 - 685
  • 272 22 Mei 337 algemeen bekend as Konstantyn die Grote, Konstantyn I of in die Ortodokse Kerk as Sint Konstantyn was van 306 tot 324 medekeiser van
  • Konstantyn VII of Konstantyn Porphyrogennetos Grieks: Κωνσταντῖνος Ζ Πορφυρογέννητος 2 September 905 9 November 959 was die vierde Bisantynse keiser
  • Konstantyn VI Grieks: Κωνσταντῖνος Ϛ 14 Januarie 771 voor 805 was die Bisantynse keiser van 780 tot 797. Hy was die enigste kind van keiser Leo IV
  • Konstantyn IV Latyn: Constantinus IV, Grieks: Κωνσταντίνος Δ 652 September 685 was die Bisantynse keiser van 668 to 685. Hy word soms verkeerdelik
                                     
  • 602 tot 610. Hy het die bewind van Mauricius oorgeneem en is self deur Herakleios in n burgeroorlog van sy mag gestroop. Feitlik niks is bekend van Phokas
  • Konstantyn Laskaris Grieks: Κωνσταντίνος Λάσκαρης was moontlik vir n paar maande van 1204 tot vroeg 1205 keiser van die Bisantynse Ryk, tydens die tweede
  • toe die sterwende Konstantyn VIII hom dwing om van sy vrou te skei en met die keiser se 50 - jarige dogter, Zoë, te trou. Ná Konstantyn se dood drie dae
  • Konstantyn XI Dragases Palaiologos Grieks: Κωνσταντῖνος Δραγάσης Παλαιολόγος 8 Februarie 1405 - 29 Mei 1453 in latere Griekse folklore bekend as die
  • 16de eeu in die Weste begin gebruik. Die titel van alle keisers voor Herakleios was amptelik augustus hoewel ander titels soos dominus ook gebruik
  • Sergius I van Konstantinopel voorgestel is met die ondersteuning van keiser Herakleios nadat die Tweede Konsilie van Konstantinopel nie daarin kon slaag om die
  • Konstantyn X Doukas Grieks: Κωνσταντῖνος Ι Δούκας, Kōnstantinos X Doukas, 1006 - 22 Mei 1067 was van 24 November 1059 tot 22 Mei 1067 keiser van die
  • Konstantyn IX Monomachos Grieks: Κωνσταντῖνος Θ Μονομάχος, Kōnstantinos IX Monomachos c. 1000 11 Januarie 1055 was van 11 Junie 1042 tot 11 Januarie
  • tot 1081 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy het tydens die bewind van Konstantyn X n generaal geword en het Isak I Komnenos gesteun in sy suksesvolle


                                     
  • Konstantyn VIII Grieks: Κωνσταντῖνος Η Konstantinos VIII 960 11 November 1028 was van 15 Desember 1025 tot met sy dood in 1028 keiser van die Bisantynse
  • Mei 912 het Alexander senior keiser geword saam met Leo se jong seun, Konstantyn VII. Hy was die eerste Bisantynse keiser wat die woord outokrator Grieks:
  • Tiberius II Konstantyn Latyn: Flavius Tiberius Constantinus Augustus, Grieks: Τιβέριος Α Κωνσταντίνος omstreeks 535 14 Augustus 582 was die Bisantynse
  • Klein - Asië, en Euphrosyne Kastamonitissa. Andronikos was die seun van Konstantyn Angelos en Theodora Komnene, die jongste dogter van keiser Alexios I Komnenos
  • Maria, het sover bekend vier kinders gehad: Anna Konstantyn V, wat hom opgevolg het Irene Kosmo Leo III in The Oxford Dictionary of Byzantium, red. Alexander
  • die hof en toe Konstantyn VII keiser word onder regentskap van sy ma, Zoe, het hy die regentskap in 919 oorgeneem. Hy het Konstantyn met sy dogter, Helena
  • oudste seun, Konstantyn oorlede. Basilius het nie van sy tweede oudste seun, Leo, gehou nie waarskynlik omdat hy vermoed het Leo is Michael III se seun
  • 1028 en 1042 saam met verskeie mans medeheerser. Zoë was die dogter van Konstantyn VIII, maar het tot op 47 n afgesonderde lewe gelei. Haar oom, die medekeiser
  • Sy ma was die dogter van keiser Romanos III se broer, Basil Argyros. Hy is oorreed om die troon van Konstantyn X se seuns in 1067 oor te neem. Eudokia

Users also searched:

konstantyn iii herakleios,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →