Back

★ Kings Lynn - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kings Lynn
                                     

★ Kings Lynn

Kings Lynn is n markdorp en seehawe in die Engelse seremoniele graafskap Norfolk met n bevolking van 42 800 in 2007. Kings Lynn is padlangs ongeveer 71 km vanaf Norwich gelee en ongeveer 156 km vanaf Londen.

Kings Lynn is temidde van n uitgestrekte moerasgebied gelee wat plaaslik as die Fenlands of The Fens bekend staan. Die dorp se geskiedenis strek terug tot in die tyd van die Normandiese verowering van Engeland in die 11de eeu. In die Middeleeue het dit as handelsvennoot van die Hanseverbond tot n besige Noordseehawe ontwikkel van waar plaaslike produkte soos linnegoed en wol uitgevoer is.

n Ryk argitektoniese erfenis van Middeleeuse koopmanshuise, waarvan baie langs die Ouserivier met hul eie stoorgeriewe opgerig is, getuig vandag van dié ekonomiese bloeitydperk. In die omgewing van Kings Lynn word voortreflike voorbeelde van Engelse country houses adellike kontreihuise en kerkgeboue aangetref.

                                     
  • 215 000 inwoners. Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King s Lynn Norfolk het n geskatte bevolking van 898 400 in 2017 gehad en is dus
  • Norfolk en word gewoonlik as die sentrum van Oos - Anglië beskou. Ipswich en King s Lynn is ook twee belangrike nedersettings in die gebied. Oos - Anglië is bekend
  • padlangs ongeveer 25 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 40 km vanaf King s Lynn Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit
  • bevolking van 7 357 gehad. Fakenham is padlangs ongeveer 30 km vanaf King s Lynn geleë en ongeveer 40 km vanaf Norwich. Hierdie artikel is n saadjie
  • bevolking van 1 591 gehad. Mundford is padlangs ongeveer 13 km vanaf King s Lynn geleë en ongeveer 56 km vanaf Norwich. Hierdie artikel is n saadjie
  • Lynn Whitfield gebore 6 Mei 1953 is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eve s Bayou 1997 Head of
  • tydens feeste in die Verenigde Koninkryk Londen, Edinburgh Fringe, King s Lynn en Chester Feeste Italië Festival da Bach à Bartók en Festival Mario
  • helder kleure gekenmerk. John Thomas Baines is op 27 November 1820 in King s Lynn Norfolk, Engeland gebore aan n skeepskaptein en dié se vrou. Baines
                                     
  • 1856 Outside the church of San Nicolo da Mira, Giornico 1856 On the East Lynn Middleham, North Devon 1858 Streatley Mill at Sunset 1859 From the Garden
  • Geboortedatum 15 Februarie 1998 1998 - 02 - 15 23 jaar oud Geboorteplek King s Lynn Norfolk, Engeland Nasionaliteit Brit Span in 2020 Williams - Mercedes
  • Parlementslid vir Castle Rising Ampstermyn 1754  1757 Parlementslid vir King s Lynn Ampstermyn 1757  1768 Persoonlike besonderhede Gebore 24 September 1717

Users also searched:

kings lynn, artikels met gnd-identifiseerders. kings lynn, king's lynn,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →