Back

★ Karoline-eilande - artikels met gnd-identifiseerders ..



Karoline-eilande
                                     

★ Karoline-eilande

Die Karoline-eilande bestaan uit twee lande: Die Gefedereerde State van Mikronesie en Palau, tussen die Filippyne in die weste en die Marshalleilande in die ooste. Die eilande is in die suide van die Mariana-eilande en in die noorde van Papoea-Nieu-Guinee, net noord van die ewenaar, gelee. Die Karoline-eilande het n bevolking van 126 075 in 2000 gehad het n oppervlakte van 1 190 km².

Dele van die eilande is deur Diego da Rocha in 1525 ontdek, later deur Alonso de Salazar in 1526 en deur Alvaro de Saavedra in 1528 / 1529. Ná die Spaans-Amerikaanse Oorlog is die eilande deur Spanje aan die Duitse Keiserryk verkoop. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is die eilande deur Japan beset, wat deur die Volkebond n mandaat oor die eilande ontvang het. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Verenigde State die eilande verower en later n trougebied deur die Verenigde Nasies ontvang. Die Gefedereerde State van Mikronesie het op 3 November 1986 en Palau op 1 Oktober 1994 onafhanklik geword. Albei eilandnasies het verdrae oor n vrye assosiasie met die Verenigde State onderteken, wat nog steeds vir die verdediging verantwoordelik is.

                                     
  • eilande is in die suide van Japan en in die noorde van die Karoline - eilande geleë. Die Mariana - eilande behoort tot die Stille Oseaan se Ring van Vuur, vervolgens
  • eilandgroepe - Karoline - eilande Gilberteilande, Mariana - eilande en Marshalleilande - en baie afgeleë eilande Administratief is die eilande van Mikronesië
  • teks van Palau se volkslied, Belau rekid, is in Palauaans. Hoewel die Karoline - eilande tot Mikronesië behoort, is Palauaans nader verwant aan die tale van
  • imperialistiese mag geword het. Ná sy neerlaag het Spanje die Karoline - eilande die Noordelike Mariana - eilande en Palau aan die Duitse Keiserryk verkoop, wat ná die
  • eiland letterlik: klein eilande Die Gefedereerde State van Mikronesië bestaan uit sowat 600 eilande van die Karoline - eilande die aangrensende Palau
  • voorheen ook as Pelew gespel. Palau bestaan uit sowat 340 eilande van die Karoline - eilande die aangrensende Gefedereerde State van Mikronesië beslaan
                                     
  • Nicaragua, Venezuela en die Karibiese eilande in Asië die Filippyne, die Mariana - eilande die Karoline - eilande Palau, Guam en Noord - Borneo omvat. In
  • strategies belangrike eilande Mikronesië sluit ook die Mariana - die Karoline - die Marshall - die Palau - en die Kiribati - eilande in. Sedert die Tweede
  • bestook het. Naastenby die hele bevolking word as dwangarbeiders na die Karoline - eilande geneem, waar een derde van hulle beswyk. Die oorlewendes keer in 1946

Users also searched:

karoline-eilande, artikels met gnd-identifiseerders. karoline-eilande,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →