Back

★ Krap-newel - artikels met gnd-identifiseerders ..



Krap-newel
                                     

★ Krap-newel

Die Krap-newel is ’n supernova-oorblyfsel en pulsarwind-newel in die sterrebeeld Bul. Dit is in 1731 deur John Bevis waargeneem, dit stem ooreen met die helder supernova SN 1054 wat in 1054 gesien is deur Arabiese, Sjinese en Japannese sterrekundiges.

Dit is sowat 6 500 ligjare 2 000 parsek van die Aarde af en het ’n deursnee van 11 ligjare. Dit is deel van die Perseus-arm van die Melkweg en sit uit teen sowat 1 500 km per sekonde. In die middel van die newel lê die Krap-pulsar, ’n polsende ster van 28-30 km breed.

Die newel is die eerste sterrekundige voorwerp wat verbind is met ’n historiese supernova-ontploffing en was in 1758 die eerste Messier-voorwerp wat gelys is.

                                     

1. Fisiese eienskappe

In sigbare lig bestaan die Krap-newel uit ’n rofweg ovaalvormige massa filamente, wat sowat 6 boogminute lank en 4 boogminute breed is en ’n uitgespreide blou sentrale streek omring ter vergelyking is die volmaan 30 boogminute breed.

Dit is vermoedelik in drie dimensies eerder soos ’n afgeplatte sferoïde gevorm na raming 4 500 ligjare ver of ’n uitgespreide sferoïde na raming 6 600 ligjare ver. Die filamente is die oorblyfsels van die oorspronklike ster se atmosfeer en bestaan grootliks uit geïoniseerde helium en waterstof, asook koolstof, suurstof, stikstof, yster, neon en swael. Die filamente se temperatuur is tussen 11 000 en 18 000 K, en hulle digtheid is sowat 1 300 dele per cm 3.

In 1953 het Iosif Shklovsky voorgestel die uitgebreide blou deel word hoofsaaklik geskep deur sinkrotonstraling, dit is straling wat afgegee word deur die buigende beweging van elektrone in ’n magneetveld. Die straling stem ooreen met elektrone wat beweeg teen snelhede van tot die helfte van die ligsnelheid. Die teorie is drie jaar later deur waarnemings bevestig.

In die 1960s is bevind die bron van die buigende bane van die elektrone is die sterk magneetveld wat geskep word deur ’n neutronster in die middel van die newel.

                                     

1.1. Fisiese eienskappe Afstand en uitbreiding

Al is die Krap-newel die fokus van baie belangstelling onder sterrekundiges, kon sy afstand nog nie presies vasgestel word nie, ongeag die gebruik van verskeie metodes. In 2008 was die konsensus dat dit 6 500 ± 1 600 ligjare van die Aarde af is.

Die Krap-newel self is in 1968 ontdek. Deur sy uitsetting terug te spoor met ’n aanname dat die uitsettingspoed voortdurend afneem vanwee die newel se massa is vasgestel die newel het verskeie dekades ná 1054 ontstaan, wat beteken sy uitwaartse snelheid het sedert die supervova minder verlangsaam as wat aangeneem is. Hierdie kleiner verlangsaming in snelheid word toegeskryf aan energie van die pulsar wat in die newel se magneetveld ingestuur word, en dit dwing die filamente om uit te sit.

                                     

2. Eksterne skakels

  • Lord Rosse se tekeninge van M1 van SEDS.
  • Fotos.
  • Die Krap-newel by ESA / Hubble.
  • Data oor die Krap-newel, Universiteit van Cambridge.
  • M1 by astro-pics.com.
  • Krap-newel op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en fotos.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Krap-newel.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia.
                                     
  • Die Suidelike Krap - newel is n newel n paar duisend ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Sentour. Die middel van die newel is n sterpaar wat bestaan
  • Die Krap - pulsar PSR B0531 21 is n relatief jong neutronster. Dit is die middelste ster van die Krap - newel n oorblyfsel van die supernova SN 1054
  • newelagtige voorwerpe as newelagtige sterre aangeteken. Die supernova wat die Krap - newel gevorm het, SN 1054, is in 1054 deur Arabiese en Chinese sterrekundiges
  • Die Uil - newel ook bekend as Messier 97 of NGC 3587 is n planetêre newel in die sterrebeeld Groot Beer. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en
  • Die Driespletige Newel ook bekend as onder meer Messier 20 en NGC 6514 is n H II - gebied in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is n ongewone kombinasie
  • Die Lagune - newel ook bekend as Messier 8 of M8 is n groot newel of interstellêre wolk in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1747 deur Guillaume
  • Die Handgewig - newel ook bekend as Messier 27 en NGC 6853 is n newel in die sterrebeeld Vos. Dit is die eerste planetêre newel wat ontdek is, in 1764
  • Die Arend - newel ook bekend as onder meer Messier 16 en NGC 6611 is n jong oop sterreswerm in die sterrebeeld Slang. Dit is in 1745 - 46 deur Jean - Philippe
  • Die Omega - newel ook bekend as die Swaan - Kreef - of Hoefyster - newel Messier 17 en NGC 6618 is n emissienewel in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is
  • Die Klein Handgewig - newel ook bekend as Messier 76, NGC 650 651 of die Kurk - newel is n planetêre newel in die sterrebeeld Perseus. Dit is in 1780 deur
  • Die Ring - newel ook bekend as Messier 57 en NGC 6720 is geleë in die sterrebeeld Lier. Dit is n goeie voorbeeld van n planetêre newel en bestaan uit
  • Die Orion - newel ook bekend as onder meer Messier 42 en NGC 1976 is n emissie - en - refleksienewel suid van die Jagter se Belt in die sterrebeeld Jagter


                                     
  • weke en 365 dae gehad. Kassapa VII word koning van Ceylon. 4 Julie Die Krap - newel oorblyfsel van n supernova, vir die eerste keer waargeneem deur Chinese
  • die ontploffende ster het n pulsar, genaamd die Krap - pulsar of PSR B0531 21 gevorm. Hierdie newel en die pulsar wat dit bevat, is een van die mees
  • noordwestelike deel is die supernova - oorblyfsel Messier 1, beter bekend as die Krap - newel Die veranderlike ster T Tauri is die prototipe van n klas voor - hoofreekssterre
  • nie bevestig nie. Die Perseus - arm bevat n paar Messier - voorwerpe: Die Krap - newel M1 Die oop sterreswerms Messier 36 Messier 37 Messier 38 Messier 52
  • Messier 43 of M43 ook bekend as NGC 1982 en De Mairan se Newel is n H II - gebied in die sterrebeeld Jagter. Dit is voor 1731 deur Jean - Jacques Dortous
  • Charles Messier ontdek terwyl hy n newel gesoek het wat glo in die gebied deur Johann Hevelius opgemerk is. Hy het geen newel gesien nie, net die dubbelster
  • skrikkeljare Daar volg nog 180 dae in die res van die jaar. 1054 Die Krap - newel oorblyfsel van n supernova, vir die eerste keer waargeneem deur Chinese
  • katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M78 is die helderste diffuse newel van n groep newels wat NGC 2064, NGC 2067 en NGC 2071 insluit. Die groep
  • bekend n planetêre newel bevat die ander drie is M15, NGC 6441 en Palomar 6 Dié newel se sentrale ster is n blou ster. Die newel is bekend as GJJC1
  • sware ster se kern by n supernova. Die molekulêre ioon 36ArH is in die Krap - newel waargeneem en dit bevestig hierdie teorie. Argon - 36 en argon - 38 is oerisotope
                                     
  • voorwerpe opgeneem het. Van die Aarde af gesien, lê M18 tussen die Omega - newel M17 en die Boogskutter - sterwolk M24 Dit is na raming sowat 32 miljoen
  • van die ster word weggeblaas deur die ontploffing, en newels soos die Krap - newel word gevorm. Dit wat van die ster oorbly, sal n neutronster word of
  • Charles Messier het die swerm in 1760 herontdek, maar het gedink dit is n newel sonder enige sterre. William Herschel was in 1783 die eerste sterrekundige
  • sterrebeeld Walvis. Dit is in 1780 deur Pierre Méchain ontdek en hy het dit as n newel beskryf. Charles Messier het dit daarna in sy katalogus van komeetagtige
  • is op 30 Mei 1764 deur Charles Messier ontdek, wat dit beskryf het as n newel sonder sterre. In donker toestande kan dit dofweg deur n verkyker gesien
  • Charles Messier het in 1764 ook die sterreswerm gesien, maar gedink dit is n newel sonder enige sterre. William Herschel het in 1791 vir die eerste keer individuele
  • geraamde ouderdom is verskeie honderdmiljoene jare. Dit lyk of die planetêre newel NGC 2438 in die swerm aan sy noordelike rand lê, maar dit is waarskynlik
  • dubbel - neutronsterstelsel, M15 C. M15 bevat ook Pease 1, die eerste planetêre newel wat in n bolvormige sterreswerm ontdek is in 1928 Sedertdien is nog

Users also searched:

krap-newel, artikels met gnd-identifiseerders. krap-newel,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →