Back

★ Khmer - artikels met gnd-identifiseerders ..



Khmer
                                     

★ Khmer

Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asie. Vir die etniese groep, sien Khmer volk.

Khmer, soms ook Kambodjaans genoem, is n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 14 miljoen mense in Kambodja, Vietnam, Thailand en Laos gepraat word. Khmer is die amptelike taal van Kambodja en is verwant aan Vietnamees. Dit is ná Vietnamees die tweede mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die vierde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Vietnamees, Thai en Birmaans. Khmer word in die Khmer-skrif geskryf, n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Die alternatiewe benaming van die Austro-Asiatiese tale – Mon-Khmer-tale – is van die twee tale Mon en Khmer afgelei.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Khmer.
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Khmer.
  • En "Khmer language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 27 April 2021.
                                     
  • Die Khmer Rouge Frans vir Rooi Khmer Khmer ខ ម រក រហម, Khmer Kror - Horm was die gewilde naam wat aan die volgelinge van die Kommunistiese Party van
  • Die Khmer - ryk Khmer ចក រភពខ ម រ Chakrphup Khmer of អ ណ ចក រខ ម រ Anachak Khmer amptelik die Angkor - ryk Khmer អ ណ ចក រអង គរ Anachak Angkor was die
  • Die Austro - Asiatiese tale, soms ook Mon - Khmer - tale genoem, is n taalfamilie wat uit rofweg 169 tale bestaan wat deur sowat 100 miljoen mense gepraat
  • Indravarman II Khmer ឥន ទ រវរ ម នទ was n koning van die Khmer - ryk. Hy was die seun van Jayavarman VII. Daar is n dispuut oor wanneer presies hy
  • Indravarman I Khmer ឥន រ ទវរ ម នទ was n koning van die Khmer - ryk wat tussen omstreeks 877 en 889 vanaf Hariharalaya die huidige Roluos regeer
  • Dharanindravarman II Khmer ធរណ ន ទ រវរ ម នទ ook bekend as Paramanishkalapada was van 1150 tot 1160 die koning van die Khmer - ryk. Hy was die neef
  • Suryavarman I Khmer ស រ យវរ ម នទ was van 1006 tot 1050 koning van die Khmer - ryk. Hy het die mag van koning Udayadityavarman I afgeneem deur sy leërs
  • Udayadityavarman II Khmer ឧទ យ ទ ត យវរ ម នទ was van 1050 tot 1066 koning van die Khmer - ryk. Hy het Suryavarman I opgevolg. Hy het die tempel Baphuon
  • Khmer អង គរ was die hoofstad van die Khmer - ryk en het van omstreeks die 9de tot die 15de eeu floreer. Dit was ook bekend as Yasodharapura Khmer យស ធរប រ
  • Baie min is bekend oor Jayavarman III Khmer ជ យវរ ម នទ die seun en opvolger van Jayavarman II. Hy was die tweede monarg van Angkor. n Inskripsie
                                     
  • Harshavarman I Khmer ហស វរ ម នទ oorl. 923 was van 910 - 923 n.C. koning van die Khmer - ryk. Hy word onder andere genoem deur David P. Chandler, een
  • Yasovarman II Khmer យស វរ ម នទ was van 1160 tot 1166 koning van die Khmer - ryk. Hy het Dharanindravarman II opgevolg. Sy bewind is in 1165 deur n
  • omvergewerp en hom tot koning van die Khmer - ryk verklaar het. In 1177 het Champa, onder Jaya Indravarman IV, die Khmer - hoofstad binnegeval en van die troonrower
  • Indravarman III Khmer ឥន ទ រវរ ម នទ ook bekend as Srindravarman ស រ ន ទ រវរ ម ន was van 1295 tot 1308 koning van die Khmer - ryk. Hy het opgang
  • Ishanavarman II Khmer ឦស នវរ ម នទ oorl. 928 was n koning van die Khmer - ryk, vermoedelik van 923 tot 928. Sy heerskappy was moontlik beperk tot Angkor
  • Angkor Wat Khmer អង គរវត ត Ângkôr Vôtt, ângkôr beteken stad en vôtt Tempelkompleks is n tempelkompleks in Kambodja en die grootste godsdienstige
  • Harshavarman II Khmer ហស វរ ម នទ was van 941 tot 944 koning van die Khmer - ryk. Hy het sy pa in 941 opgevolg, maar sy bewind by Koh Ker was kort en
  • Jayavarman II Khmer ជ យវរ ម នទ c. 770 - 835 was n 9de - eeuse koning van Kambodja, wat algemeen beskou word as die stigter van die Khmer - ryk, die oorheersende
  • Ponhea Yat Khmer ពញ យ ត Thai: พญาญาต Phaya Yat ook bekend as Barom Reachea II Khmer បរមរ ជ ទ Thai: บรมราชาท Borommaracha Thi Song was
  • Dharanindravarman I Khmer ធរណ ន ទ រវរ ម នទ was van 1107 tot 1113 koning van die Khmer - ryk. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy jonger broer
  • Jayavarman V Khmer ជ យវរ ម នទ was n koning van die Khmer - ryk. Hy het sy pa, Rajendravarman II, opgevolg toe hy net 10 jaar oud was. Hy het uit sy


                                     
  • Viëtnamees is die amptelike taal van Viëtnam en is verwant aan Khmer Dit is voor Khmer die mees gesproke Austro - Asiatiese taal en die belangrikste inheemse
  • Indravarman IV Khmer ឥន រ ទវរ ម នទ ook bekend as Srindrajayavarman ស រ ន រ ទជ យវរ ម ន was van 1308 tot 1327 koning van die Khmer - ryk. Hy is opgevolg
  • Rajendravarman II Khmer រ ជ ន ទ រវរ ម នទ was van 944 tot 968 koning van die Khmer - ryk. Hy was die oom en neef van Harshavarman II. Sy belangrikste
  • Suryavarman II Khmer ស រ យវរ ម នទ was van 1113 tot 1145 1150 koning van die Khmer - ryk. Hy het Angkor Wat laat bou, wat die grootste godsdiensmonument
  • Die nasionale vlag van Kambodja Khmer ទង ជ ត កម ព ជ Tung - Cheat, letterlik: Nasionale vlag is op 24 September 1993 amptelik in gebruik geneem.
  • Jayavarman VII 1181 1218 word as die grootste koning van die Khmer - ryk rondom Angkor beskou. Hy stam uit die Mahidharapura - dinastie uit die noordelike
  • Sdok Kok Thom of Sdok Kak Thom Thai: สด กก อกธม Khmer ស ត កកក ធ is n 11de - eeuse Khmer - tempel in die hedendaagse Thailand, sowat 34 km noordoos van
  • Jayavarman VIII Khmer ជ យវរ ម នទ postuum bekend as Paramesvarapada, was een van die prominente konings van die Khmer - ryk. Hy het regeer van 1243
  • Die Bayon Khmer ប រ ស ទប យ ន, Prasat Bayon is n bekende, ryklik versierde tempel uit die Khmer - ryk in Angkor, Kambodja. Dit is in die laat 12de of

Users also searched:

khmer, artikels met gnd-identifiseerders. khmer,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →