Back

★ Koerdies - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koerdies
                                     

★ Koerdies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Koerde.

Koerdies, oftewel die Koerdiese tale, is n dialekkontinuum wat aan die Irannese tale behoort en deur etniese Koerde in die geokulturele streek Koerdistan en die Koerdiese diaspora gepraat word. Die drie Koerdiese tale is Noord-Koerdies, Sentraal-Koerdies en Suid-Koerdies. n Ander groep van nie-Koerdiese Noordwestelike Irannese tale, die Zazaki-Gorani-tale, word ook deur miljoene se etniese Koerde gepraat. Volgens ondersoeke in 2009 word die aantal Koerdiese moedertaalsprekers in Turkye op tussen 8 en 20 miljoen geraam. Die meerderheid Koerde praat Koermandsji. Die meeste Koerdiese tekste is in Koermandsji en Sorani geskryf. Koermandsji word met die Hawar-alfabet geskryf, n aangepaste weergawe van die Latynse alfabet, en Sorani word met die Sorani-alfabet geskryf, n variant van die Arabiese alfabet.

Die kategorisering van Laki as n dialek van Suid-Koerdies of as n vierde Koerdiese taal is tans die onderwerp van n debat, maar die onderskeie tussen Laki en ander Suid-Koerdiese dialekte is minimaal.

Tot in die 20ste eeu was die literêre uitset in Koerdies veral beperk tot poesie, toe meer algemene literatuur verskyn het. Vandag word veral die twee Koerdiese dialekte Koermandsji en Sorani vir skryfwerk gebruik. Sorani is saam met Arabies een van Irak se twee ampstale en word in politieke dokumente eenvoudig "Koerdies" genoem.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koerdies.
  • En "Kurdish language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 Maart 2021.
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Koerdies.
  • En "Kurdish language". Encyclopædia Iranica. Besoek op 20 Maart 2021.
                                     
  • Suid - Koerdies Koerdies زۆڤان کوردیی باشووری کوردی خوارگ, Zûwane Kurdîy basûrî, Kurdiy xwarig is n Koerdiese dialek wat veral in die ooste van Irak
  • Moenie verwar word met Gorani nie. Sorani Koerdies سۆرانی, Soranî of Sentraal - Koerdies کوردیی ناوەندی, Kurdîy nawendî is óf n dialek óf n taal
  • Koermandsji Koerdies کورمانجی, Kurmancî, letterlik: Koerdies ook Noord - Koerdies genoem, is die noordelike dialek, taal of dialekgroep van die Koerdiese
  • skryfstelsels ter wêreld en word onder meer in die tale Arabies, Hausa, Koerdies Oerdoe, Oeigoers, Pasjtoe, Persies en Sindhi gebruik. Vroeër het die Kaapse
  • Moenie verwar word met Sorani nie. Gorani of Hawrami ook Gurani, Koerdies گۆرانی, Goranî, letterlik: lied is n Koerdiese taal wat deur etniese Koerde
  • Mosoel Arabies: الموصل Koerdies Mûsil Nînewe Turks: Musul is n stad in die noorde van Irak, wat aan die Tigrisrivier geleë is. Die stad het n bevolking
  • gebruik: Georgies, Tsjetsjnies, Majatale, Groenlands, Baskies, Tibetaans, Koerdies Hindi en Oerdoe. Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia
  • Sulaymaniyah Koerdies سلێمانی Silêmanî, Arabies: السليمانية is n stad in die noordooste van Irak. Die stad het n bevolking van 1 500 000 in 2012
  • al - Irāq Koerdies عێراق, Eraq amptelik die Republiek Irak Arabies: ج م هورية الع راق Jumhūrīyyat al - Irāq, luister hulp inligting Koerdies کۆماری
  • Arbil Koerdies ھەولێر, Arabies: أربيل Aramees: ܐܪܒܝܠ, Turks: Erbil is n stad in die noorde van Irak. Dit het in 2009 n bevolking van 1 293 839 gehad
                                     
  • Midde - Ooste. Die familienaam Talabani beteken geleerde in die moedertaal Koerdies Talabani was die stigter en sekretaris - generaal van een van die belangrikste
  • Juwele Panj Ganj Nezami Ganjavi Persies: نظامی گنجوی, Nezāmi - ye Ganjavi Koerdies نیزامی گه نجه وی, Nîzamî Gencewî Azerbeidjans: نظامی گنجوی, Nizami Gəncəvi
  • praat Irannese tale soos Persies 57 miljoen Pasjtoe ca. 50 miljoen Koerdies 30 miljoen Dari ca. 12, 5 miljoen Tadjiks ca. 8 miljoen Beloetsji
  • moedertaalsprekers is: Persies 57 miljoen Pasjtoe ca. 50 miljoen Koerdies 30 miljoen Dari ca. 12, 5 miljoen Tadjiks ca. 8 miljoen Beloetsji
  • Die Zagros Persies: کوه های زاگرس, Reschte - Kuh - e Zāgros Koerdies چیاکانی زاگرۆس, Çiyayên Zagrosê Luri: کۆی ل زاگروس is n langgestrekte bergreeks
  • Kirkoek Arabies: كركوك Koerdies Kerkûk is n bekende oliestad in noordelike Irak, wat 236 km noord van Bagdad geleë is. Die stad het n bevolking van
  • ܦܪܬ, Pǝrāt Armeens: Եփրատ, Yeprat Hebreeus: פרת Perat Turks: Fırat Koerdies Firat is die westerse een van die twee groot riviere wat Mesopotamië
  • Die Taurus Turks: Toros Dağları Koerdies Çiyayên Torosê Oud - Grieks: ὄρη Ταύρου is n bergreeks in Suid - Turkye wat die kusstreek langs die Middellandse
  • Barham Salih Koerdies بەرھەم ساڵح geromaniseerd: Berhem Salih Arabies: برهم صالح gebore 12 Julie 1960 is die 8ste en huidige president van Irak
  • Piransjahr Mukrian Persies: پیرانشهر, oftewel stad van Piran is n Koerdies - bewoonde stad wat in die provinsie Wes - Azerbeidjan in die noordweste van
  • Bukan Persies: بۆکان is n Koerdies - bewoonde stad wat in die provinsie Wes - Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die


                                     
  • Diyarbakır Ottomaanse Turks: دیاربکر Diyâr - i Bekr, Land van Bekr Koerdies Amed, Armeens: Dikranagerd, Zazaki: Diyarbekir, Siries: Amedu is die tweede
  • die Irannese groep is: Persies 57 miljoen Pasjtoe ca. 50 miljoen Koerdies 30 miljoen Beloetsji 5 miljoen en Braj 1, 6 miljoen en Nicholas
  • is die tweede nie - Arabiese president van Irak, wat Jalal Talabani, ook Koerdies opgevolg het en n vertroueling van Talabani was. Wikimedia Commons het
  • Persies, Turks, Berbertale en Koerdies Arabies en Berber verteenwoordig die Afro - Asiatiese tale. Persies en Koerdies behoort aan Indo - Europese tale
  • Bagdad Arabies: بغداد Koerdies Bexda is die hoofstad en grootste stad van Irak. Bagdad is ook die tweede grootste stad in die Arabiese wêreld. Die
  • Die vlag van Koerdistan Koerdies ئاڵای کوردستان, Alaya Rengîn, letterlik: kleurvolle vlag word deur die Koerde gebruik as n simbool vir hul strewe
  • sien Koerdies Die Koerde Koerdies کورد, Kurd is n Irannese etniese groep inheems aan Irak, Iran, Sirië en Turkye en hulle praat Koerdies n Irannese
  • Persies بلند barz hoog berāzande elegant en Barz Berazandeh Koerdies barz hoog almal is verwant aan Sanskrit Brihat ब हत Harā kan geïnterpreteer
  • Persies بلند barz hoog berāzande elegant en Barz Berazandeh Koerdies barz hoog almal is verwant aan Sanskrit Brihat ब हत Harā kan geïnterpreteer

Users also searched:

koerdies, artikels met gnd-identifiseerders. koerdies,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →