Back

★ Kasaks - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kasaks
                                     

★ Kasaks

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kasakke.

Kasaks is n Turkse taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Kasakstan, die Volksrepubliek China, Mongolie, Afghanistan, Tadjikistan, Turkye, Turkmenistan, Oekraïne, Oesbekistan, Rusland en Iran gepraat word. Dit is die tweede mees verspreide taal van Sentraal-Asie naas Oesbekies asook die vierde mees gesproke Turkse taal naas Turks, Azerbeidjans en Oesbekies. Kasaks is die amptelike taal van die Republiek Kasakstan en verwant aan Kirgisies en Karakalpaks.

Kasaks word amptelik met n gemodifiseerde Cyrilliese alfabet geskryf, maar op die internet word ook n variant van die Latynse alfabet gebruik. In Afghanistan en die Volksrepubliek China word n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Na die verbrokkeling van die Sowjetunie aan die begin van die 1990s het die regerings van die Sentraal-Asiatiese lande met Turkse tale die amptelike gebruik van die nuwe Turks-Latynse alfabet besluit. Vir Kasaks en Kirgisies het n kommissie n gemeenskaplike alfabet uitgewerk.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kasaks.
  • En "Kazak language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Januarie 2019.
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Kasaks.
                                     
  • Die Kasakse Wikipedia is n gratis aanlynensiklopedie in Kasaks Dit is op 2 Junie 2002 gestig en het tans ongeveer 227 971 artikels. Hierdie artikel is
  • naas Oesbekies, Kasaks Tadjiks en Turkmeens asook die sewende mees gesproke Turkse taal naas Turks, Azerbeidjans, Oesbekies, Kasaks Oeigoers en Turkmeens
  • is n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Oekraïens, Belarussies en Kasaks gebruik word, en moenie met die letter I in die Latynse alfabet verwar word
  • Sentraal - Asië naas Oesbekies, Kasaks en Tadjiks asook die sesde mees gesproke Turkse taal naas Turks, Azerbeidjans, Oesbekies, Kasaks en Oeigoers. Turkmeens
  • Almati Kasaks Алматы is die grootste stad en tot 1997 die hoofstad van Kasakstan. Voor 1992 was die stad bekend as Alma - Ata Russies: Алма - Ата Met
  • n letter van die Latynse alfabet wat in Afrikaans, Oudnoors, Yslands, Kasaks Faroëes, Tsjeggies, Slowaaks en Turkmeens gebruik word. In Afrikaans verteenwoordig
  • Sjimkent Kasaks Шымкент Russies: Чимкент, Tsjimkent is n stad in Kasakstan. Dit is bekend vir sy kultuur. Die stad het ook n internasionale lughawe
  • Taraz Kasaks Тараз Taraz is n stad in Kasakstan. Taraz het n lang geskiedenis met China, die Arabiese wêreld, en die syroete. Hierdie artikel is
  • Oskemen Kasaks Өскемен is n stad in Kasakstan. Oskemen is n groot bastion vir mynbou en metallurgie, veral uraan, berillium, en tantalum, saam met
  • onder die bykomende letters nie, buiten і, wat in Oekraïens, Belarussies en Kasaks gebruik word en selfs dan gebruik Kirgisies vir ң ŋ Gewoonlik word
                                     
  • Pavlodar Kasaks Павлодар is n stad in Kasakstan. Pavlodar word meestal bewoon deur etniese Russe, Kasakke, Oekraïners, Duitsers en Tatare. Город Павлодар
  • Semey Kasaks Семей Semey is n stad in Kasakstan. Gedurende die Sowjet - tydperk is kernwapens hier toets. Moderne Semey is n universiteit - stad. Hierdie
  • Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Kasaks Moenie verwar word met Kosakke nie. Die Kasakke Kasakse enkelvoud: Қазақ, qɑzɑ q
  • Duitsers. Belangrike tale sluit in Russies, die Turkse tale Oesbekies, Kasaks Turkmeens, Kirgisies en Karakalpaks asook Tadjiks en soms nog Oeigoers
  • Dit is die derde mees verspreide taal van Sentraal - Asië naas Oesbekies en Kasaks Tadjiks is die amptelike taal van die Republiek Tadjikistan. Tadjiks is
  • Tasmaans Toengoesies bv. Mantsjoe Tupí bv. Guaraní Turks bv. Turks en Kasaks Uto - Asteeks bv. Nahuatl Gebaretaal Geïsoleerd bv. Baskies Kreools bv
  • Die Tobol Kasaks Тобыл, Tobyl Russies: Тобол is die tweede grootste sytak van die Irtisj net na die Isjim op sy beurt n sytak van die Ob in Siberië
  • vyfde mees gesproke Turkse taal naas Turks, Azerbeidjans, Oesbekies en Kasaks Oeigoers is die enigste amptelik erkende taal binne die Volksrepubliek
  • Die Oeral Russies: Урал Kasaks Жайық, Zjajik is die derde langste rivier in Europa. Dit was voor 1775 bekend as die Jaïk Russies: Яик Dit ontstaan


                                     
  • Die Isjim Kasaks Есіл, Esil Russies: Иши м, Išim is die grootste sytak van die Irtisj, op sy beurt n sytak van die Ob in Siberië en Noord - Asië. Die
  • Karaganda Kasaks Қарағанды, Russies: Караганда luister hulp inligting is die hoofstad van die Karaganda - streek in Kasakstan. Dit is die vierde grootste
  • Noersoeltan Abisjewitsj Nazarbajef Kasaks Nursultan Ábishuly Nazarbaev gebore 6 Julie 1940 is die president van Kasakstan. Nazarbajef is sedert Kasakstan
  • Kirgisies: Теңир - Тоо Ала - Тоо, Teñir - Too Ala - Too, تەڭىر - توو الا - توو Kasaks Тәңіртауы Алатау, Táńirtaýy Alataý, تٵ ڭٸرتاۋى الاتاۋ Oesbekies:
  • Die Kaspiese See Azerbeidjans: Xəzər dəniz Kasaks Каспий теңізі Persies: دریای خزر دریای مازندران Russies: Каспийское море Turkmeens: Hazar deňizi
  • Die Ili Oeigoers: ئىلى دەرياسى, Ili deryasi of Или дәряси, Ili dəryasi Kasaks Іле, Ile, ئله Russies: Или Chinees: 伊犁河, pinyin: Yīlí Hé Mongools: Ил
  • genoem. Dit word ook Altaı taýlary Алтай таулары of التاي تاۋلارى in Kasaks Altajskije gory Алтайские горы in Russies Altay Taghliri ئالتاي تاغلىرى
  • outonome republiek Karakalpakië in Oesbekistan. Karakalpaks is nou verwant aan Kasaks en Kirgisies. Die naam Qaraqalpaq is afgelei van twee woorde: qara beteken
  • Turks 71 miljoen Oesbekies 27 miljoen Azerbeidjans 26 miljoen Kasaks 13 miljoen Oeigoers 10, 4 miljoen Turkmeens 7, 6 miljoen en Kirgisies
  • Mongools: Эрчис мөрөн, Erchis mörön, erchleh kronkel Russies: Иртыш Kasaks Ертіс, Ertis, ه رتىس Chinees: 额尔齐斯河, pinyin: É ěrqísī hé, Xiao erjing:
                                     
  • Noer - Soeltan Kasaks Нұр - Сұлтан, Nur - Sultan, Russies: Нур - Султан tot 2019 onderskeidelik bekend as Astana, Akmola, Tselinograd of Akmolinsk, is sedert

Users also searched:

kasaks, artikels met gnd-identifiseerders. kasaks,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →