Back

★ Koetsier, sterrebeeld - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koetsier (sterrebeeld)
                                     

★ Koetsier (sterrebeeld)

Die Koetsier is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Die sterre van die konstellasie vorm die gepunte helm van ’n koetsier. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

                                     

1. Ruimtevoorwerpe

Die helderste ster in die Koetsier is Alpha Aurigae Capella. Dit is 42 ligjare weg van die aarde en die sesde helderste ster in die sterrehemel. Capella is ’n spektroskopiese dubbelster wat bestaan uit twee geel reuse.

Die galaktiese antisentrum die punt regoor die middel van die Melkweg is sowat 3.5° oos van die ster Beta Aurigae. Dié streek het dus baie minder sterre en is dowwer as die res van die stofstrook wat die spiraal-arms van die Melkweg vorm. Omdat die Melkweg deur die Koetsier loop, het die sterrebeeld baie oop sterreswerms en ander voorwerpe. Die drie helderste swerms is Messier 36, Messier 37 en Messier 38, al drie kan met ’n verkyker of ’n teleskoop gesien word.

                                     

2. Eksterne skakels

  • The Deep Photographic Guide to the Constellations: Auriga.
  • Star Tales – Auriga.
  • The clickable Auriga.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koetsier sterrebeeld.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia.
                                     
  • NGC 2099 is n oop sterreswerm in die sterrebeeld Koetsier Dit is die helderste van drie sterreswerms in die Koetsier en is voor 1654 deur Giovanni Battista
  • Messier 36 of M36 ook bekend as NGC 1960 is n oop sterreswerm in die sterrebeeld Koetsier Dit is voor 1654 deur Giovanni Batista Hodierna ontdek en Charles
  • Messier 38 of M38 ook bekend as NGC 1912 is n oop sterreswerm in die sterrebeeld Koetsier Dit is voor 1654 deur Giovanni Battista Hodierna ontdek en in 1749
  • bekend as Beta Aurigae of β Aur is n dubbelster in die noordelike sterrebeeld Koetsier Auriga Die gekombineerde skynbare magnitude is 1, 9 en dit is dus
  • geskei word. Beta is die tweede helderste ster in die sterrebeeld en grens aan die sterrebeeld Koetsier Latyn: Auriga Daarom word dit ook Gamma Aurigae
  • afgebaken is en daarom aan geen antieke mitologie gekoppel word nie. Die sterrebeeld het sy naam gekry van die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille
  • Die Swaardvis of Goudvis Spaans: Dorado is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus
  • Kassiopeia is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat genoem is na die ydel koningin met dieselfde naam in die Griekse mitologie. Dit is een van
  • waarnemer op aarde lyk dit of die galaktiese antisentrum in die sterrebeeld Koetsier lê, en Alnath is die naaste helder ster aan dié punt. Eisenhauer
  • Kefeus is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en


                                     
  • Die Net ot Netjie Latyn: Reticulum is n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Die Latynse naam verwys na die kruisdraad voor die oogstuk
  • Scutum is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 17de eeu uitgedink is. Die Skild is die enigste sterrebeeld wat na n nie - klassieke
  • Die Kameelperd Latyn: Camelopardalis is n groot, maar dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in 1612 deur die sterrekundige Petrus Plancius
  • artikel oor die voël, sien Kraanvoël. Die Kraanvoël Latyn: Grus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is aanvanklik beskou as deel van die
  • Die Pou Latyn: Pavo is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep
  • Lynx is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep is. Dit is n baie dowwe sterrebeeld waarvan die
  • Die Vlieg Latyn: Musca is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep
  • Die Arend Latyn: Aquila is n sterrebeeld n paar grade noord van die hemelewenaar. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige
  • Die Vos of Vossie Latyn: Vulpecula is n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die laat 17de eeu deur die sterrekundige Johannes
  • Die Oktant Latyn: Octans is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1732 deur die sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille voorgestel
                                     
  • Vela is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die seile van n skip en was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip
  • Vir n artikel oor die Griekse god, sien Herakles. Hercules is n sterrebeeld wat na die Romeinse god Hercules Grieks: Herakles genoem is. Dit is een
  • Carina is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die kiel van n skip en was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip
  • dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat laat in die 16de eeu geskep is. Dit lê net suid van die Groot Hond en die Haas. Die sterrebeeld is in
  • Die Wolf Latyn: Lupus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de - eeuse sterrekundige Ptolemaeus
  • Die Vul Latyn: Equuleus is n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim, die tweede kleinste beeld naas die Suiderkruis. Dit is een van die 48 konstellasies
  • Grafeerstif Latyn: Caelum is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Caelum is n dowwe sterrebeeld en het geen sterre helderder as 4 mag nie
  • moderne sterrebeelde. Dit is dof en klein en is in 1687 geskep. Die sterrebeeld is in die noordelike hemelruim te sien. Die noordelike deel lê in die
  • Die Horlosie Latyn: Horologium is n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas Louis de Lacaille geskep
  • Die Eenhoring Latyn: Monoceros is n dowwe sterrebeeld op die hemelewenaar. Die naam kom uit die Griekse mitologie en die skepping daarvan word toegeskryf

Users also searched:

koetsier (sterrebeeld), artikels met gnd-identifiseerders. koetsier (sterrebeeld),

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →