Back

★ Koningswater - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koningswater
                                     

★ Koningswater

Koningswater is n chemiese reagens wat bestaan uit 3 dele gekonsentreerde soutsuur een deel salpetersuur.

Die reageermiddel bevat nitrosielchloried NOCl:

3 HCl g + HNO 3 s → NOCl aq + Cl 2 aq + 2 H 2 O l

NOCl is n baie sterk oksidant en die aanwesige chloorione n goeie komplekseringsmiddel. Díe kombinasie stel die reageermiddel in staat om metale soos goud op te los. Die nitrosielchloried oksideer Au tot Au 3+ en die goudioon word in die komplekse tetrachloro-ouraatioon AuCl 4 - omgesit.

Daar is baie min metale wat nie met koningswater reageer nie. n Voorbeeld is rutenium.

                                     
  • besit om met n substraat n bepaalde reaksie te vertoon. Byvoorbeeld koningswater is n mengsel wat vermag metale soos goud op te los wat anders nie sal
  • met fluoor of chloor bo 100 C, maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie. Vir die vervaardiging van osmiumverbindings word daarom dikwels
  • oksiderende oplossings soos gekonsentreerde swaelsuur, salpetersuur of koningswater Die oplosproses word glad nie deur die suur protone bevorder nie. Mens
  • edelmetale kan egter aangetas word deur baie reaktiewe stoffe, soos koningswater Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia - artikel
  • maak Kristallisasie om stowwe te suiwer Swaelsuur Salpetersuur Soutsuur Koningswater Sitroensuur Asynsuur Wynsteensuur Verbeterings in looibewerkings van
                                     
  • Ca NO3 2 uit salpetersuur berei. n Bekende laboratoriumproduk is koningswater of aqua regia. Dit is ʼn mengsel van gekonsentreerde salpeter - en soutsuur
  • in poeiervorm voorkom sal tegnesium in suurstof brand. Dit los op in koningswater salpetersuur en gekonsentreerde swaelsuur, maar los nie in soutsuur
  • van een deel salpetersuur en drie dele soutsuur, genaamd aqua regia of koningswater sal goud stadig oplos. Dit vorm die AlCl 4 komplekse ioon. Goud kan

Users also searched:

koningswater, artikels met gnd-identifiseerders. koningswater,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →