Back

★ Köpenick - artikels met gnd-identifiseerders ..



Köpenick
                                     

★ Köpenick

Köpenick is n stadsdeel in die administratiewe distrik Treptow-Köpenick in die suid-ooste van Berlyn by die samevloeiing van die Spree- en Dahme-riviere, met n bevolking van sowat 60 000.

In teenstelling met die meeste ander van die altesaam 95 Berlynse stadsdele, wat uit voormalige dorpe of woonbuurte ontstaan het wat eers ná die nywerheidsomwenteling aangelê is Köpenick naas Spandau in die uiterste weste van Berlyn die enigste stadsdeel wat reeds in die Middeleeue as nedersetting met stadstatus bestaan het. Köpenick beskik net soos Spandau oor n historiese middestad, wat grotendeels bewaar gebly het, en sy eie voorstede.

Köpenick is op 1 Oktober 1920 ingevolge die bepalings van die Wet oor Groot-Berlyn by Berlyn ingesluit. Tot met die administratiewe hervorming van 1 Januarie 2001 het Köpenick as selfstandige administratiewe distrik bestaan en was tot 1990 een van die stadsdistrikte van Oos-Berlyn. Naas die stadsdeel Köpenick maak ook ander stadsdele deel uit van die groter distrik Köpenick. Die huidige stadsdeel Köpenick behels alle woonbuurte van die voormalige stad Köpenick en beslaan vanwee sy uitgestrekte bosgebiede n oppervlakte van byna 35 km². Dit is sodoende die grootste stadsdeel van Berlyn.

                                     
  • Wandsbek 1951 The Czar and the Carpenter 1956 en The Captain from Köpenick 1956 1949: The Blue Swords 1950: Der Rat der Götter 1951: The Axe of
  • rolprente Destiny 1921 Die Nacht ohne Pause 1931 The Captain from Köpenick 1931 en The Gala Performance 1932 1915: Im Banne fremden Willens
  • Lokomotive Schöneiche, BSG Motor Friedrichshagen, BSG Motor Ostend, BSG Empor Köpenick TSG Schöneiche en uiteindelik BSG ZBE Landbau Schöneiche. Die huidige
  • vir sy rolle in die rolprente Sky Without Stars 1955 The Captain from Köpenick 1956 Das Wirtshaus im Spessart 1958 en Genosse Münchhausen 1962
  • Bieder der Flieger 1941 Die Venus vom Tivoli 1953 en The Captain from Köpenick 1956 1932: Mieter Schulze gegen alle 1932: The Gala Performance 1932:
  • Rollbergviertel 0802 Britz Hufeisensiedlung 0803 Buckow 0804 Rudow 09 Treptow - Köpenick 0901 Alt - Treptow 0902 Plänterwald 0903 Baumschulenweg 0904 Johannisthal
  • Calls You 1934 en The Dream of Butterfly 1939 1931: The Captain from Köpenick 1931: Wer nimmt die Liebe ernst...? 1932: Aus einer kleinen Residenz 1934:
  • Captain from Köpenick 1956 Condemned to Sin 1964 en Fast ein Held 1967 1954: Deadly Decision 1955: Alibi 1956: The Captain from Köpenick 1956: Spy
  • zur Lage der Nation 1997: Der Hauptmann von Köpenick 1998: Totalschaden 2001: Der Hauptmann von Köpenick 2002: Harte Brötchen 2002: Pommery und Putenbrust
  • haar rolle in die rolprente Under the Bridges 1946 The Captain from Köpenick 1956 en Emil i Lönneberga 1971 1939: The Governor 1939: Kitty and
                                     
  • Eine Dichterjugend 1923 Woman in the Moon 1929 en The Captain from Köpenick 1931 1915: Der geheimnisvolle Wanderer 1915: So rächt sich die Sonne
  • Spree - rivier in die stadsdeel Alt - Treptow van die administratiewe distrik Treptow - Köpenick geleë is. Die park beslaan 88, 2 hektaar. Die park is tussen 1876 en 1888
  • Narr und seine Frau heute Abend in Pancomedia 2005: Der Hauptmann von Köpenick 2009: Eine Kirche der Angst vor dem Fremden in mir 2009: The Documentary
  • Rheinlandmädel 1931: The Woman They Talk About 1931: The Captain from Köpenick 1937: Vor Liebe wird gewarnt 1939: D III 38 1940: Herz ohne Heimat 1945:
  • vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Captain from Köpenick 1956 It Happened in Broad Daylight 1958 Ein Mann geht durch die Wand
  • Orleans 1959: Vor Himmelskörpern wird gewarnt 1960: Der Hauptmann von Köpenick 1961: Ein schöner Tag 1961: Die Nashörner 1963: Der arme Bitos... oder
  • Angels of Terror 1976: Attempted Flight 1970: Tatort 1986: Unternehmen Köpenick 1987: Die Wilsheimer 1990: Abenteuer Airport 1994: Hagedorns Tochter 1975:
  • Franconia. Hulle het destyds op die enigste bekende roete van Storkow na Köpenick tussen Luch en beboste sanderige gebiede gevestig. In 1346 word Friedersdorf
  • sy naam aan die hele streek verleen het en naby die Berlynse stadsdeel Köpenick in die Spree - rivier uitmond. Die huidige stad behels twee kerne - die historiese
  • Bendzko is in die Berlynse stadsdeel Kaulsdorf gebore en in die stadsdistrik Köpenick grootgemaak. Hy het by n sportgimnasium skoolgegaan en in sy vrye tyd
  • Potpourri der guten Laune 1960: Das Fenster zum Flur 1960: Der Hauptmann von Köpenick 1961: Der Mann von drüben 1961: Onkel Harry 1961: Die göttliche Jette 1962:
                                     
  • Eine fast mögliche Geschichte 1959: Perichole 1960: Der Hauptmann von Köpenick 1960: Wer überlebt, ist schuldig 1960: Ihre Durchlaucht 1961: Des unbekannten
  • Aanvanklik is die heuwelreeks Müggelberge in die administratiewe distrik Köpenick as n geskikte plek gekies. Boubedrywighede was al aan die gang toe die
  • is die Groot Müggelberg 115, 4 meter bo seevlak in die distrik Treptow - Köpenick die Teufelsberg n rommelhoop wat uit die bouvalle van die Tweede Wêreldoorlog
  • Freienwalde op n hoogte van 157 meter bo seevlak, die Müggelberge in Berlyn - Köpenick 120 meter die Havelberge 97 meter en die Rauensche Berge naby Fürstenwalde
  • Verenigde State, sedert 1988. Wolgograd, Rusland, sedert 1988. Treptow - Köpenick Duitsland, sedert 1990. Katowice, Pole, sedert 1991. Betlehem, Staat Palestina
  • die bomaanvalle geraak nie, en sy stene is na n veld in die stadswyk Köpenick gebring waar hulle nog steeds gestoor word. Die hoofkoepel is volgens sy
  • Prenzlauer Berg, Friedrichshain, Pankow, Weißensee, Lichtenberg, Treptow en Köpenick het voortaan die Sowjetsektor van Groot - Berlyn gevorm. As gevolg van
  • Zavattini La Strada Italië The Burmese Harp Japan The Captain from Köpenick Duitsland Gervaise Frankryk Qivitoq Denemarke Beste lang dokumentêr
  • na Wes - Duitsland uitgesaai en Helpterberg, Marlow, Chemnitz en Berlyn - Köpenick 1956 Die tegniese installasies en ateljees is eweneens vinnig uitgebou

Users also searched:

köpenick, artikels met gnd-identifiseerders. köpenick,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →