Back

★ Kilogram - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kilogram
                                     

★ Kilogram

Die kilogram is die basiseenheid van massa in die internasionale eenheidstelsel deel van die moderne standaard soos gebruik in die metrieke stelsel. Tot en met 19 Mei 2019, word die kilogram gedefinieer as gelykstaande aan die massa van die Internasionale Prototipe Kilogram.

Die kilogram is oorspronklik in 1795 gedefineer as die massa van een liter 1000 kubieke centimeter water by die vriespunt van ys. Aangesien dit onprakties is vir akkurate metings, is n platinumsilinder in 1889 gemaak, en sedertdien as die definisie van die kilogram gebruik. Die massa van hierdie prototipe het egter oor tyd gewissel in vergelyking met replikas wat daarvan gemaak is, wat daartoe gelei het dat die CGPM in 2011 beslis het dat die kilogram toekomstig in terme van die Konstante van Planck gedefinieer moet word. Omdat die tegnologiese middele nog nie gereed was nie, is die finale besluit eers tot 2014 uitgestel, en toe weer tot 2018. Op 16 November 2018 is die verandering goedgekeur, en die nuwe definisies het op 20 Mei 2019 in werking getree.

Die nuwe definisie van die SI-basiseenhede spruit uit n herdefinisie van Planck se konstante as presies 6.626 70 1 5 × 10 −34 kg⋅m 2 ⋅s −1, sodat die kilogram in terme van die sekonde, die meter en Planck se konstante gedefinieer word.

Dit is die enigste SI-basiseenheid met n SI-voorvoegsel as deel van die naam. Dit is ook die enigste SI-eenheid wat steeds gedefinieer word as n kunsproduk eerder as n fundamentele fisiese eienskap wat gereproduseer kan word in verskillende laboratoriums.

                                     
  • Kilogram per kubieke meter is n SI - eenheid van digtheid die massa in kilogram gedeel deur die volume in kubieke meter. Die amptelike afkorting is kg m 3
  • n kilogram Let daarop dat die gram nie n basiseenheid fundamentele eenheid in die SI - stelsel is nie. Ondanks die kilo - voorvoegsel word kilogram as
  • n Metrieke ton is n massa van 1000 kilogram 103 kg Die ton is nie n standaard SI - eenheid nie, die korrekte maar weinig gebruikte benaming is megagram
  • kopieë van die oorspronklike kilogram gemaak sou word. Hierdie kopieë is teen mekaar gekalibreer. Een meter - artefak en een kilogram - artefak is lukraak gekies
  • ingenieurswerk. In 1960, is SI gekies as die beste sub - stel van die bestaande meter - kilogram - sekonde MKS stelsel van eenhede eerder as die ouer sentimeter - gram - sekonde
  • twee en vyf kilogram per hektaar beloop het, is op Azerbeidjanse katoenvelde en groenteplantasies 40 kilogram en in wingerde selfs 183 kilogram per hektaar
  • die limiet is 100 kilogram per uur. Magnussen het te veel brandstof oor die hele wedren gebruik, waarvoor n maksimum van 105 kilogram toegelaat word. Pérez
  • is n taamlik seldsame element waarvan in die aardkors net 0, 52 mg per kilogram aangetref word. Dit kan uit monasiet verkry word, maar vorm slegs 0, 007
  • n Milligram is n miljoenste van n kilogram of n duisendste van n gram en word geskryf as mg. Die milligram is n eenheid van massa en n afgeleide
  • reuns weeg gewoonlik tussen 30 en 40 kilogram met n skofhoogte van 60 tot 65 cm. Die tewe weeg tussen 22 en 32 kilogram en het n skofhoogte van 55 tot 60 cm
  • gemiddeld 68 kilogram en ooie 52 kilogram By geboorte weeg ramme en ooie ongeveer 2.6 kilogram Ooie laktaat vir ongeveer 84 dae, produseer 50 kilogram melk
  • Rewolusionêre regering as 1 000 cm3 gedefinieer. Terselfdertyd is die kilogram gedefinieer as die gewig van 1 000 cm3 by die vriespunt van ys. In 1799
                                     
  • en ronde boonste vuurkaste. Ontwerp vir ligte 20 pond per jaart 9, 9 kilogram per meter spoor, was hulle lig van konstruksie en baie gewild onder die
  • taamlik groot beeste, met n volwasse gewig van koeie tussen 700 en 750 kilogram en n hoogte van 1, 40 meter. Die Salers word deur lang gekrulde bruin hare
  • se arms te ondersteun. Die meeste stoele is ontwerp om tot omtrent 120 kilogram massa te kan dra. Sommige stoele kan in die rondte draai, gewoonlik in
  • van minder as 14 MJ per kilogram terwyl antrasiet n koolstofinhoud van 94 en n energiewaarde van meer as 30 MJ per kilogram het. Steenkool is n organiese
  • van Zimbabwe en Botswana. Die voël is 58 65 cm groot en weeg 1, 1 - 2, 7 kilogram In Engels staan die voël bekend as Black - bellied bustard. Alfabetiese
  • agterste onderstel die aanvaarbare beperking van 60 pond per tree 30 kilogram per meter spoor ver oorskry het. Om dit te bowe te kom, is die waterkapasiteit
  • spesie in die familie Cucurbitaceae. n Spanspek weeg van n halwe to 5 kilogram 1.1 tot 11 pond Oorspronklik het cantaloupe slegs verwys na die nie - beaarde
  • verwerkingsproses steeds verbeter. Terwyl in 1869 nog meer as twaalf kilogram suikerbeet vir een kilogram suiker benodig is, bevat die suikerbeetstroop tans meer as
  • Amerikaanse publikasies Die smeltingswarmte van water is 334.5 kilojoule per kilogram Die smeltingswarmte van n paar ander algemene stowwe: Hierdie waardes
                                     
  • voël leef in grasvelde. Die voël is 52 60 cm groot en weeg 1.2 - 1.6 kilogram In Engels staan die voël bekend as Blue Korhaan. Alfabetiese lys van Suid - Afrikaanse
  • die laat 19de eeu gebruiklik, toe die eerste soorte met n gewig van 100 kilogram geproduseer is. Die huidige Provolone, wat veral in die Povallei vervaardig
  • Dit word gejag vir sy muskusklier, wat tot honderdduisende rande per kilogram kan haal, en word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie. Nyambayar
  • versnelling van 1 meter per sekonde te gee. As ʼn mens n massa van een kilogram aan n tou vasmaak, het jy n krag van ongeveer 1 0 newton nodig om dit
  • omloopverhouding van 5 het, beteken dit dat vir elke kilogram lug wat deur die verbrandingskamer stroom, daar 5 kilogram lug deur die verbypad stroom. Vegvliegtuie
  • die Bulls Super 14 - span gespeel. Botha is 2, 02 meter lank en weeg 122 kilogram Bakkies Botha het in drie wêreldbekers gespeel, in 2003, 2007 en 2011
  • word van koeimelk gemaak en as ronde kaas met n gemiddelde gewig van 75 kilogram bemark. Die beste tyd om die Switserse kaas van oorsprong te geniet is
  • van Suid - Afrika voorkom. Die voël is 56 62 cm groot en weeg 1.1 2 kilogram In Engels staan die voël bekend as die Karoo Korhaan. Alfabetiese lys
  • 5 duim die stert 20 tot 38 cm 8 tot 15 duim en hul massa 3 tot 6, 5 kilogram 6, 61 tot 14, 3 pond Lys van Suider - Afrikaanse soogdiere Lys van Suider - Afrikaanse

Users also searched:

kilogram, artikels met gnd-identifiseerders. kilogram,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →