Back

★ Kragsentrale - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kragsentrale
                                     

★ Kragsentrale

n Kragsentrale of kragstasie is n industriele fasiliteit vir die opwekking van elektriese krag uit ander energiebronne.

Die middelpunt van byna alle kragsentrales is die elektriese generator, n roterende masjien wat meganiese energie omskakel na elektriese energie deur die skepping van n relatiewe beweging tussen n magnetiese veld en n geleier. Die energiebron wat aangewend word om die generator te draai verskil wesenlik. Dit is hoofsaaklik afhanklik van die tipe brandstof wat beskikbaar is, en die toegang tot tipe tegnologie van die elektrisiteitsmaatskappy.

                                     

1. Sien ook

  • Mungarra-kragstasie Australie.
  • Medupi-kragstasie.
  • Kusile-kragstasie.
  • Koeberg-kernkragsentrale.
  • Matimba-kragstasie.
  • Majuba-kragstasie.
  • Arnot-kragstasie.
  • Lethabo-kragstasie.
  • Kendal-kragstasie.
  • Camden-kragstasie.
  • Duvha-kragstasie.
  • Hendrina-kragstasie.
                                     
  • Medupi Die Medupi - kragsentrale is n nuwe droogverkoelde steenkoolkragsentrale wat vir Eskom gebou word naby Lephalale in die provinsie Limpopo, Suid - Afrika
  • Kusile Die Kusile - kragsentrale voorheen bekend as die Bravo - kragsentrale is n kragsentrale 15 km noord van die Kendal - kragsentrale naby Witbank in Mpumalanga
  • Die Boesmanspruit is n klein spruit wat in n kanaal na die Duvha kragsentrale vloei in Mpumalanga in Suid - Afrika. Hierdie Mpumalanga - verwante artikel
  • Dieselfde jaar is n kragsentrale op die dorp gebou om elektrisiteit vir die spoorweë op te wek. In 1929 is die kragsentrale aan Evkom verkoop. Tussen
  • Kendal Kendal - kragstasie is n steenkool - aangedrewe kragsentrale in Mpumalanga, Suid - Afrika, omtrent 40km suidwes van Witbank af, en word deur Eskom bedryf
  • groen ruimtes in die suidweste van die Britse hoofstad. Die Battersea - kragsentrale een van Londen se ikoniese bakens en n uitstekende voorbeeld van industriële
  • Standerton en huisves meestal werkers van Eskom se nabygeleë Tutuka kragsentrale Lys van dorpe in Suid - Afrika Hoofplek Thuthukani Sensus 2011. Hierdie
  • hoofdorp, Hendrina, Mpumalanga, sluit die gemeentegrense ook die Komati - kragsentrale Pullenshope en Rietkuil in. Die dorp Hendrina en die kragsentrales Komati
  • 25 km noordwes van Viljoenskroon gemyn, maar sedert die sluiting van die kragsentrale daar, is dit ook gestaak. Lys van dorpe in Suid - Afrika Hoofplek Viljoenskroon
  • Majuba Majuba - kragstasie is n kragsentrale tussen Volksrust en Amersfoort in Mpumalanga, Suid - Afrika. Die kragsentrale is steenkool - aangedrewe en word
  • hoëgraadse metallurgiese kooks vir Yskor se aanlegte verwerk. Die Medupi Kragsentrale is tans in aabou in die omgewing. Gereformeerde kerk Magol Lys van dorpe
                                     
  • goud te danke, maar die provinsie is vandag ook die land se ekonomiese kragsentrale Nagenoeg twee derdes van Suid - Afrika se ekonomiese bedrywighede vind
  • UmeNet. Die stadsraad van Umeå besluit in 1911 tot die stigting van n kragsentrale in Umeå, wat die oorsprong van die huidige maatskappy kan genoem word
  • 29 24 28 O 26.77573 S 29.40787 O - 26.77573 29.40787 oos van Tutuka kragsentrale 26 52 47 S 29 22 51 O 26.87969 S 29.38081 O - 26.87969 29.38081
  • Die Mungarra - kragstasie is n kragsentrale 50 km suid - oos van Geraldton in Wes - Australië. Dit word deur natuurlike gas aangedryf. Drie gasturbines word
  • 36 45 0 O 9.20000 N 36.75000 O 9.20000 36.75000. n Hidroëlektriese kragsentrale by die val wek 100 megawatt elektrisiteit op. getamap.net mapcarta.com
  • 34 49 03 O 15.52722 S 34.81750 O - 15.52722 34.81750. Die eerste kragsentrale is in 1966 hier geopen. Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia
  • dit noordweswaarts verby die dorp Piana Mwanga met sy hidroëlektriese kragsentrale en die dorp Kiambo en sluit van oos by die dorp Ankoro by die Lualabarivier
  • pad loop 6 km van die waterval af verby. Hier is n hidro - elektriese kragsentrale opgerig wat elektrisiteit aan die myn op Kabwe voorsien. Hier was voor
  • 1985 begin lewer het. Die kragsentrale gebruik plaaslike uraan wat deur Suid - Afrikaanse wetenskaplikes vir die kragsentrale ontwikkel is. Een van die
  • se groot Maccauvlei - landgoed daar naby. Die oprigting van die groot kragsentrale van die Victoria and Transvaal Power Company in 1909 is gevolg deur die
  • in die omgewing gehuur om werkers tydens die bou van die Drakensberg - kragsentrale te huisves. Dit het kort voor lank tot n klein dorpie gegroei. Toe die
  • Kraftwerk Duits: kragsentrale is n Duitse musiekprojek en musiekgroep wat deur Ralf Hütter 1946 en Florian Schneider 1947 2020 in 1970 in Düsseldorf
  • die vorm van n hoefyster. Vroeër was hier n klein hidroëlektriese kragsentrale Die waterval is waarskynlik vernoem na prins Albert, die eggenoot van


                                     
  • Electric Lighting Works - kragstasie is n hidro - elektriese en stoom - kragsentrale wat buite werking gestel is in Kaapstad, Suid - Afrika op die terrein van
  • Kuzwayo Jacob Dlamini, in September 1984. 2007 n Nuwe geotermiese kragsentrale sien ook: Geotermiese energie in Landau, Duitsland word in gebruik
  • Bramhoekdam 4, 6 km van mekaar af en verbind deur tonnels. Die ondergrondse kragsentrale huisves 4 x 333 MW omkeerbare pompturbines. Die skema is teen n koste
  • Lethabo - kragstasie of Lethabo - kragsentrale is geleë in die Vaaldriehoek, en is deur Evkom later Eskom opgerig en bedryf. Dit is die grootste kragstasie
  • sowat 100 miljoen C nog nie in die praktyk moontlik nie, aangesien n kragsentrale sommer net verniel word sodra die plasma per ongeluk met die materiaal
  • die sproeinewel van die valle. By die watervalle is n hidroëlektriese kragsentrale Net suidoos van die valle is die Chilubula - sendingstasie van die White

Users also searched:

kragsentrale, artikels met gnd-identifiseerders. kragsentrale,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →