Back

★ Knoet VI van Denemarke - artikels met gnd-identifiseerders ..



Knoet VI van Denemarke
                                     

★ Knoet VI van Denemarke

Knoet VI was van 1182 tot 1202 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van koning Waldemar die Grote en Sofia van Minsk.

Hy was getroud met Gertruida, ’n dogter van Hendrik die Leeu van Sakse. Hulle het nie kinders gehad nie.

                                     

1. Bewind

Knoet is ná sy pa se dood as koning gekies. Hy het dadelik te doen gehad met ’n opstand in Skone. Die kleinboere het geweier om aan biskop Absalon sy tiende te betaal. Hulle het Harald Skreng, ’n vriend van die koning, gevra om hulle saak namens hulle te stel. Die koning wou egter nie na Harald luister nie en het met ’n leer na Skone vertrek om die kleinboere op hul plek te sit. Intussen het die adellikes van Halland en Skone hul eie leer op die been gebring en die kleinboere in ’n bloedige geveg by Dysjebro verslaan. Net daarna het Knoet met sy leer opgedaag en voortgegaan om die kleinboere ’n les te leer. Hy was so genadeloos dat biskop Absalon kom gesmeek het om op te hou.

Keiser Frederick Barbarossa het Knoet se pa gedwing hom as sy opperheerser te erken en in 1184 het die keiser geeis dat Knoet dieselfde doen. Knoet het geweier en die woedende keiser het graaf Bugislaw van Pommere gestuur om Denemarke binne te val. Graaf Bugislaw het dadelik 500 skepe bymekaargemaak en na Denemarke vertrek.

Toe die Dene die vloot van Pommere deur swaar mis gewaar, het hulle tegemoetgevaar. Bugislaw se vloot het niks gesien nie tot die Dene op hulle was. Die invallers het probeer omdraai, maar die skepe was te na aan mekaar. Eindelik is 35 van die vyand se skepe gekonfiskeer. Daarna het die keiser vir ’n ruk ophou probeer om oor Denemarke te heers.

Knoet het gelas dat Pommere binnegeval word en in 1185 moes Bugislaw hom as sy opperheerser erken. Van toe tot in 1972 het die monarge van Denemarke die titel "Koning van die Wendiers" gebruik as deel van hul lang lys titels. Hedendaagse bronne beskryf Knoet as ’n eerlike en godsdienstige leier. Hy het in 1197 persoonlik ’n kruistog gelei teen die destyds heidense Estlanders.

                                     

1.1. Bewind Waldemar

Knoet se jonger broer, Waldemar, die Hertog van Suid-Jutland, was net 12 jaar oud toe sy pa dood is. Biskop Waldemar van Denemarke is aangestel om die seun se regent te wees tot hy meerderjarig was. Biskop Waldemar was ambisieus en het onder die Duitse adel steun teen die koning begin werf. Onder die voorwendsel dat hy die seun se belange op die hart dra, het hy met graaf Adolph III van Holstein saamgesweer om Knoet se bewind omver te werp sodat hy self kon koning word. Die jong Waldemar het in 1192 gevra om die biskop te spreek en toe die magtige biskop arriveer, het die seun hom laat arresteer en hom in kettings vir 13 jaar na Noord-Seeland gestuur.

In 1199 het graaf Adolph in Suid-Denemarke steun teen die jong Waldemar probeer werf en laasgenoemde het toe Adolph se nuwe fort by Rendsburg aangeval. Hy het Adolph se leer verslaan en om sy vryheid te bekom, moes Adolph in 1203 al sy land noord van die Elbe-rivier aan Waldemar afstaan.

Met sy dood het Knoet van die Elbe tot by die Noordpoolsirkel regeer en oos tot so ver as Estland en Swede. Dit was feitlik die grootste wat Denemarke ooit was. Toe, skielik, is Knoet se vriend en raadgewer biskop Absalon dood. ’n Jaar later is Knoet op die ouderdom van 40 oorlede.

                                     
  • omstreeks 1043 10 Julie 1086 was van 1080 tot 1086 koning van Denemarke Knoet was n ambisieuse koning wat sy oog op die Engelse troon gehad, die
  • Januarie 1131 12 Mei 1182 was van 1157 tot 1182 koning van Denemarke Hy was die seun van Knoet Lavard, die oudste seun van koning Erik I en n gewilde
  • saam met sy seun Knoet die Grote. Sy bynaam kom van sy hooivurkvormige baard wat in dié tyd gewild was, veral in Engeland. Groot dele van Sven se lewe word
  • koning van Engeland, Denemarke en Noorweë en goewerneur van Sleeswyk en Pommere. Hy was die seun van Sven Vurkbaard en sy vrou, Gunhilda. Knoet het sy
  • Knoet V Deens: Knud V Magnussen omstreeks 1125 9 Augustus 1157 was tussen 1146 en 1157 n medekoning van Denemarke saam met Sven III en Waldemar
  • was van 1086 af koning van Denemarke ná die dood van sy broer, Knoet IV. Hy was die seun van koning Sven II en het getrou met Ingegard, die dogter van Harald
  • Thurgotsdatter. Hy is gebore in Slangerup, Denemarke Tydens die bewind van sy halfbroer Knoet IV van Denemarke het hy hom ywerig ondersteun. Hy het egter
  • tussen Magnus en sy neef Knoet Lavard, die seun van Erik I. Knoet was baie gewild in die hertogdom van Sleeswyk, waar hy n graaf van koning Niels was, en
  • van Knoet die Grote. Hy was drie keer getroud. Hy is in Denemarke bekend as Svend Estridsen. Sy voornaam word ook Sven, Svein en Swen gespel en sy van Estridson
  • die hart dra, het hy met graaf Adolph III van Holstein saamgesweer om Waldemar se oudste broer, koning Knoet VI se bewind omver te werp sodat hy self kon


                                     
  • Christiaan VI 30 November 1699 - 6 Augustus 1746 was van 1730 tot 1746 koning van Denemarke en Noorweë. Hy was die oudste oorlewende seun van koning Frederik
  • was van 1146 tot 1157 koning van Denemarke Hy het van 1152 tot 1154 en weer in 1157 saam met Knoet V regeer. Sven was die buite - egtelike seun van koning
  • voorouer van Jakobus I van Engeland Jakobus VI van Skotland en sy vrou, Anna van Denemarke Hy was dus ook n voorouer van koningin Elizabeth II van die
  • Harald II van Denemarke omstreeks 980 s 1018 was van 1014 tot 1018 koning van Denemarke Hy was die oudste seun van Sven Vurkbaard en Gunhilda, en
  • Sterke, Erik se halfbroer Knoet Lavard, die Graaf van Sleeswyk, vermoor het, het n burgeroorlog ontstaan toe Erik probeer om Knoet se dood te wreek en die
  • Tartare. 2 Junie Pous Innocentius III verklaar graaf Willem van Akwitanië, heilig. 12 November Knoet VI van Denemarke koning van Denemarke 1163
  • Frederik VI 28 Januarie 1768 - 3 Desember 1839 was van 13 Maart 1808 tot 3 Desember 1839 koning van Denemarke en van dieselfde tyd tot 7 Februarie 1814
  • Parys word die bou van die Cathédrale Notre - Dame de Paris begin deur die biskop Maurice de Sully. Knoet VI van Denemarke koning van Denemarke 1202
  • die latere seun van Knoet die Grote sien Hartaknoet. Hartaknoet gebore omstreeks 890 940 was n legendariese koning van Denemarke Hy word in bronne
  • Erik VI of Erik Menved 1274 13 November 1319 was van 1286 tot 1319 koning van Denemarke Hy was die seun van Erik V en Agnes van Brandenburg. Hy het
  • sy dood koning van Denemarke as Knoet III en van 1040 af ook koning van Engeland. Hy was die enigste seun van Knoet die Grote en Emma van Normandië. In
  • Denemarke se Prag noem. Gorm het twee seuns gehad: Knoet en Harald, later koning Harald Bloutand. Arild Hvitfeld verduidelik hoe Gorm dood is. Van sy
  • 1766 was van 1746 tot met sy dood koning van Denemarke en Noorweë en Hertog van Sleeswyk - Holstein. Hy was die seun van koning Christiaan VI en Sophia
                                     
  • kinders gehad: Christiaan, Francis, Knoet en Elizabeth. Sy belangrikste drie politieke doelwitte was blykbaar die herstel van die unie, die stryd teen die Hanseverbond
  • koning van Noorweë. Hy was die seun van koning Haakon VI van Noorweë en koningin Margrethe I van Denemarke en dus die kleinseun van Magnus II van Swede
  • van Knoet die Grote, het die Noorse adellikes, wat nie meer deur Denemarke regeer wou word nie, Magnus teruggeroep en is hy uitgeroep as koning van Noorweë
  • in 1016 deur die inwoners van Londen tot koning van Engeland uitgeroep, maar sy teenstander Knoet die Grote van Denemarke wat Engeland talle kere eers
  • Januarie 1972 was van 1947 tot met sy dood koning van Denemarke Frederik is in Sorgenfri, op die eiland Seeland, gebore as die seun van Christiaan X en
  • was van 1839 tot 1848 koning van Denemarke en in 1814 as Christiaan Frederik koning van Noorweë. Christiaan was die seun van erfprins Frederik van Denemarke
  • in 1772 aangewys as regent van Denemarke Van 1784 tot met Christiaan VII se dood in 1808 het sy seun, later Frederik VI as nieamptelike regent opgetree

Users also searched:

knoet vi van denemarke, artikels met gnd-identifiseerders. knoet vi van denemarke,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →