Back

★ Knie - artikels met gnd-identifiseerders ..



Knie
                                     

★ Knie

Die knie is n gewrig in die vorm van n skarnierverbinding in die menslike been wat die skeenbeen en kuitbeen met die dybeen verbind. Hierdie verbinding word aan die voorkant deur die knieskyf beskerm.

Vanuit hierdie gewrig word die been deur aanspanning ekstensie van die bobeenspiere, die verhoofdige dybeenspier oftewel Musculus quadriceps femoris quadriceps gestrek, en deur aanspanning fleksie van die spiere aan die agtersy van die bobeen oftewel hamstrings of Musculus biceps femoris biceps femoris - femur, Latyns vir dybeen gebuig.

Ook word gereeld met die knie die gebied van die been bedoel wat hierdie verbinding insluit en steun, dus ook die omliggende weefsel. Die bewegings van die knie verloop soepel deur middel van kraakbeen. Die dun, elastiese weefsel, kraakbeen, beskerm die beenmateriaal en sorg dat die gewrigsvlakke gemaklik oor mekaar kan gly. Daar kan twee soorte gewrigskraakbeen in die knie onderskei word, naamlik fibreuse kraakbeen meniskus en hialiene kraakbeen.

Die voor-terugwaartse stabiliteit in die kniegewrig word veral deur kruislingse bande die kruisligamente bereik wat die bo- en onderbeen verbind. Die sywaartse stabiliteit word deur die kollaterale bande gewaarborg. n Soepel skarnier van bobeen ten opsigte van die onderbeen word bereik deurdat die knie in n kapsel omvat is, asook deur die aanwesigheid van kraakbeenskywe tussen die skarnierende beendele die meniski.

Die kraakbeen slyt met die jare, maar ook deur belasting. Kraakbeen besit slegs n geringe vermoe om homself te herstel, aangesien daar geen bloedvate in hierdie weefsel is wat vir stofwisseling sorg nie. Ná beskadiging, sal n groot deel van die herstelweefsel as fibreuse kraakbeen ontstaan. Fibreuse kraakbeen is van minder gehalte as die hialiene kraakbeen. Hierdeur sal na verloop van tyd opnuut skeurtjies en barste in die kraakbeen ontstaan.

By gewerwelde diere word met die knie n analoe verbinding of deel van die been bedoel.

                                     
  • vroue. Die soom, wat omgesoom kan wees of nie, is ongeveer 2, 5 cm bo die knie Hulle word so genoem as gevolg van hul gewildheid in Bermuda, n Britse
  • in verskillende lengtes wat wissel bo die enkels die langste tot bo die knie die kortste Dit was oorspronklik n kleredragitem vir weermagoffisiere
  • die rybroek gedra. Oorspronklik was rybroeke slegs noupassend onder die knie tot by die enkel en was getuit bo by die heup maar moderne materiale het
  • romp met n reguit, smal snit. Oor die algemeen val die soom net onder die knie en is aangepas vir n goeie pas. Dit is vernoem na sy vorm: lank en skraal
  • n Witjas of laboratoriumjas dikwels afgekort tot labjas is n knie - lengte jas gedra deur professionele mense in die mediese veld of deur diegene wat
  • meeste stewels omsluit hoofsaaklik die voet en enkel, maar kan ook die been, knie en selfs die heup bedek. Die meeste stewels beskik oor n hak wat duidelik
  • Sykouse is digsluitende, elastiese klere wat die been van die voet tot die knie en moontlik ook n deel van die heup bedek. Sykouse wissel in kleur, ontwerp
  • bene. Daar is natuurlik n verskeidenheid van kortbroeke, wat wissel van knie - lengte kortbroeke, wat in sommige situasies selfs as formele drag gedra kan
  • swemstyle, vryslag, vlinderslag, rugslag en bors - of skoolslag onder die knie hê nie, maar ook n gevoel vir ritme hê. Gesinchroniseerde swem is sedert
  • vashou aan die kryttoue, lig van n been, trap of skop, die gebruik van n knie asook die aanval van n teenstander wat teen die planke is. Van die bekende
  • waarvan 8 636 98 Swartes was. Die naam van die dorp beteken letterlik knie die melksak van die bokvel Die naam is na aanleiding van die praktyk van
                                     
  • gewoonlik met die voete geskop word. In sekere sportsoorte is dit ook toelaatbaar om die bal met n knie of kop te tref. HAT, inskrywing vir voetbal.
  • Switserse sirkuseienaar en olifantafrigter, Franco Knie Die verhouding het in 2001 bekend geword nadat Knie aangekondig het dat hy sy vrou, Claudine, vir
  • en meng dit saam met n so 250 tot 375 ml melk of water in die deeg in. Knie die deeg goed totdat n gladde tekstuur verkry word. Laat staan vir ten minste
  • bymekaargemaak het vir militêre doeleindes. In 1412 moes Wasili egter weer sy knie voor die Horde buig. Wasili was getroud met Sofia, die enigste dogter van
  • veselkraakbeen waarvan daar in elke kniegewrig twee is en wat die draaiing van die knie by die gebuigde onderbeen moontlik maak. Hierdie artikel is n saadjie. Voel
  • November 2002 teen Frankryk in Marseille gespeel, maar doen n ernstige knie - besering in die eerste vyf minute van die wedstryd op. Na sy herstel speel
  • gewone skoene of stewels in die dag gedra en pompe in die aand, saam met sy knie - hoë kouse en midibroek. Die skoene het oorspronklik silwer sny - staal gespes
  • 1960 s. Hierdie databasismodelle het lank gewildheid geniet voordat hulle die knie moes buig voor die relasionele model wat in 1970 deur E.F. Codd voorgestel
  • hy gegly en geval in die seiljagklub in Villa Nevada, Cannes. Hy het sy knie beseer en ernstige kopbeserings opgedoen en is in die vroeë oggendure van
                                     
  • Ope 2002 en 2012 Hy wen ook die Dunhill Kampioenskap in 2006, hoewel sy knie net vier maande vroeër na n watersportongeluk geopereer is. Els speel oor
  • Oxford - eksamen as n seniorstudent geslaag. Sy geaffekteerde voet moes reg onder die knie geamputeer geword het die dokters het geglo dit was die enigste manier om
  • ongelukkig om op die ou end met 0 - 1 teen hulle stadsgenote 1. FC Keulen die knie te buig, na n doel laat in die wedstryd. In 2000 het Löring en die klub
  • Geschichte einer Zigarettenarbeiterin 1918: Liebesopfer 1918: Die Narbe am Knie 1918: Ihr Junge 1918: Das Land der Sehnsucht 1918: Der Wahn ist kurz 1919:
  • die voor - en agterbuffer gehad. n Eenvoudige links - regs - skakelaar bo die knie van die bestuurder het gekies watter kant verlig sou word, om nie die battery
  • Girl 1918: The Toboggan Cavalier 1918: Leutnant Mucki 1918: Die Narbe am Knie 1918: Puppchen 1918: Der lebende Schatten 1919: Das Mädchen und die Männer
  • enkele amputasie onder die knie ten spyte daarvan dat hy eintlik in die T43 - kategorie dubbele amputasie onder die knie tuishoort. In 2007 neem hy
  • simbool van krag en uithouvermoë. Hy word dikwels uitgebeeld waar hy op een knie neerkniel en n groot aardbol op sy skouers hou. HAT Taal - en - feitegids, Pearson
  • beskadig word. Die gevolg is n pynlike, opgeswelde knie waarvan die beweging aansienlik beperk is die knie is gewoonlik gesluit Die enigste behandeling
  • 2016 New Measurement of the 60Fe Half Life G. Rugel, T. Faestermann, K. Knie G. Korschinek, M. Poutivtsev, D. Schumann, N. Kivel, I. Günther - Leopold

Users also searched:

knie, artikels met gnd-identifiseerders. knie,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →