Back

★ Knut, ysbeer - artikels met gnd-identifiseerders ..



Knut (ysbeer)
                                     

★ Knut (ysbeer)

Knut was n ysbeer in die Berlynse Dieretuin wat deur sy moeder, Tosca, verwerp is. Sy tweelingbroer het twee dae ná geboorte gesterf.

Die ysbeer is deur sy versorger Thomas Dörflein 1963–2008 grootgemaak. Daar is aanvanklik berig dat diereaktiviste die dier eerder wou laat uitsit, omdat hulle gemeen het dat Knut later versteurde, asosiale gedrag sou toon omdat hy nie binne n groep ysbere grootgemaak is nie. Dit is egter nie bevestig nie, en diereaktiviste het later verklaar dat die berigte op misverstande berus het.

                                     
  • Knut Hamsun 1859 1952 Noorse skrywer Knut Morch Hansson 1920 1994 Noorse akteur en regisseur. Knut 2006 2011 ysbeer in die Berlynse Dieretuin
  • Die ysbeer Ursus maritimus is n beerspesie wat van nature in die omgewing van die Noordpool voorkom en die alfa - roofdier in die omgewing is. Sy dik

Users also searched:

knut (ysbeer), artikels met gnd-identifiseerders. knut (ysbeer),

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →