Back

★ Klavier - artikels met gnd-identifiseerders ..



Klavier
                                     

★ Klavier

Die klavier is n slag-, toets- en snaarinstrument uit die siterfamilie wat met een toetsbord van klawers en twee of drie pedale bespeel word. Pianoforte beteken in Italiaans letterlik sag sterk. Deurdat die krag waarmee n hamer van die speelmeganiek die snare bespeel afhang van die wyse van bespeling van n toets, kan elke toon afsonderlik sowel luid as sag gespeel word. Hierdie aspek het by die voorlopers van die klavier, waaronder die klawesimbel, ontbreek. Die huiskamerklavier is meestal vertikaal opgebou en die klavier met die snare horisontaal word n vleuel of vleuelklavier genoem.

Tradisioneel het n klavier drie pedale, die een heel links is vir sag, die een in die middel is vir geweldig sag en die een heel regs is om die note aan mekaar te bind. Dit word alles moontlik gemaak deur n toestel in die klavier wat die afstand tussen die hammers en die snare beheer. Wanneer die hamers nader aan die snare is sal die klavier sagter speel. Om die derde pedaal te gebruik word die vilt wat op die snare rus opgelig, sodat die klank nie verdwyn nie.

                                     
  • Das wohltemperierte Klavier BWV 846 893, is n versameling van twee reekse van preludes en fugas in al 24 majeur - en mineurtoonsoorte, gekomponeer vir
  • n Sintetiese klavier of sintetiseerder is n elektroniese toestel wat n verskeidenheid klanke kan produseer deur seine van verskillende frekwensies
  • Die Klavier - blennie Plagiotremus tapeinosoma is n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot
  • Islamey, vir klavier op.18 1869 Au jardin, étude - idylle vir klavier in D majeur 1884 In die tuin vir klavier 1884 Mazurka vir klavier nr. 3 in
  • dood, word hy nou as een van die belangrikste Russiese komponiste vir die klavier erken. Soos sy medekomponis Sergei Rachmaninoff, wat hom die grootste
  • Sacred Bones 1997 Buchuland 1998 Orkes: Scherzo vir klavier en orkes 1968 Movement vir klavier en orkes 1969 Lobola 1972 Prelude en Fuga vir strykers
  • Koninklike Konservatoria te Den Haag. Hy studeer daar by Everhard van Beijnum klavier by Henk van Calsteren altviool, en by Martin J. Lürsen en Henri Geraedts
  • 1967, vir klavier en orkes Alternances op. 140 1968, vir klavier Asymétries op. 136 1968, for 2 klaviere Ballade op. 129 1966, vir klavier linkerhand
  • dwarsfluit en klavier Concert album, vir altviool en klavier Concert album, vir dwarsfluit of hobo en klavier Paris soir, vir kornet en klavier Sonate nr
  • sopraan en klavier 1853 Liebestreu Liebe und Frühling I Liebe und Frühling II Lied In der Fremde Lied Opus 4 scherzo in E skerp - mineur vir klavier 1851
                                     
  • Komposisie vir Alviool en Klavier 1951 The Widow s Lament in Springtime vir sopraan en klavier 1951 Duo vir sopraan en klavier August Stramm 1953 Kwartet
  • Lisa se Klavier handel oor haar. Koos Kombuis het haar klavierspel só geniet, dat hy die lied oor haar geskryf het. Onderhoud: Lisa se klavier LitNet
  • Benediction stem en klavier 1989 Bitterbessie dagbreek stem en klavier Die son sal weer skyn stem en klavier Dinah Lee 1999 stem, klavier altsaksofoon
  • ouderdom reeds musikale talent en skryf sy eerste klein komposisies vir klavier op nege, meestal kort danse. Sy ma moedig sy ontwikkeling aan en was selfs
  • Pièces vir fagot en klavier Op. 34 Strykkwartet No. 1, Op. 51 1911 13 Sonate, fluit en klavier Op. 52 1913 Sonate, altviool en klavier Op. 53 Suite en
  • n gewilde en invloedryke musikant en komponis. Hy het komposisies vir klavier kamerorkeste, simfonie - orkeste, kore en solo - sangers geskep. Hy was n
  • vir gemengde koor en klavier - teks: Paul Verlaine 1939 Esquisse de soir die bataille, vir gemengde koor en orkes of klavier - teks: José - Maria die
  • 1945 in Springs, Gauteng, gebore. Hy het reeds op 4 - jarige ouderdom begin klavier speel en van 1951 tot 1957 klavieronderrig by Lilly Shapiro ontvang en
  • vir hulle Afrikaanse vertolking van Lisa se klavier Die groep bestaan uit Glen Hodgson baskitaar, klavier ondersteunende sang hoof kitaar, sleutelbord
  • aan n musiekskool, Scala Centrum voor de Kunsten, studeer het, waar sy klavier - en sanglesse geneem het by Gerrit Jan Rutgers, het sy vroeg al die keuse
                                     
  • Suon, vir harp An Allegroy: Pride, vir klavier sopraan en perkussie, op 73, nr. 3 Aria, vir baritoon en klavier op. 3 Aria for Tranquillity, vir kamerorkes
  • viool en klavier 1914 ongebruikte vierde stuk vir Choses vues à droite et à gauche sans lunettes Embarquement pour Cythère, vir viool en klavier 1917
  • FANTASIA Mooiste Treffers op Klavier Volume 3, FANTASIA Mooiste Treffers op Klavier Volume 2, FANTASIA Mooiste Treffers op Klavier Volume 1, FANTASIA Ek Weet
  • opgeneem. Hy het ook verskeie Beethoven sonates, vir beide solo klavier en vir viool en klavier saam met sy opnamevennoot Zino Francescatti opgeneem. Casadesus
  • Wordsworth. opus 1: Drie himnes vir orrel 1932 opus 3: Sonate vir viool en klavier 1933 opus 5: Liedere opus 6: Sinfonia vir strykorkes 1939 opus 12:
  • sintetiese klavier kitaar, sang en as hoofliedjieskrywer ná 1981, Andrew Fletcher op sintetiese klavier en Vince Clarke op sintetiese klavier en as hoofliedjieskrywer
  • klarinet, basviool violonsel fagot, klavier Impromptu 1993 tjello solo Nacht und Träume 1993 klarinet, klavier Metaphor I 1996 - 1998 enige gemengde
  • Trekklavier is n musiekinstrument, n groot konsertina met klawers soos n klavier Dit staan ook bekend as n akkordeon. Die bekendste trekklavierspeler
  • 1 - 8, 9 - 11 klavier 2, 4 - 6, 8 Brian May elektriese kitaar almal sang 1, 3 - 8, 10 kitaar 9 voorsang 3 elektriese klavier 10 Roger Taylor
  • elke Dag vir koor en klavier op sy eie teks Bybelkantate vir koor en klavier of orrel Fugit Imago vir stem en klavier op n teks van D.F. Malherbe

Users also searched:

klavier, artikels met gnd-identifiseerders. klavier,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →