Back

★ Koolwaterstof - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koolwaterstof
                                     

★ Koolwaterstof

In organiese chemie is n koolwaterstof n organiese verbinding wat uitsluitlik uit waterstof en koolstof bestaan. Daar word dikwels verkeerdelik na verbindings wat onsuiwerhede soos swael en stikstof ook bevat as koolwaterstowwe verwys. Streng gesproke is die terminologie slegs beperk tot die aromate, alkane, alkene en alkyne wat net uit koolstof en waterstof bestaan. In chemiese nywerhede word daar na koolwaterstowwe verwys as verbindings wat hoofsaaklik uit n raamwerk van koolstof en waterstof bestaan met ander elemente soms daaraan verbind.

Koolwaterstowwe word hoofsaaklik in ru-olie aangetref wat ontstaan het vanuit organiese materiaal wat ontbind het.

                                     

1. Soorte koolwaterstowwe

Koolwaterstowwe word as volg deur IUPAC se nomenklatuur vir organiese chemie gedefinieer:

  • Aromate is koolwaterstowwe wat ten minste een aromatiese ring bevat.
  • Versadigde koolwaterstowwe alkane is die eenvoudigste soort koolwaterstofspesie en bestaan uitsluitlik uit enkelbindings wat versadig is met waterstof. Die algemene formule vir versadigde koolwaterstowwe is C n H 2n+2 vir nie-sikliese verbindings. Versadigde koolwaterstowwe vorm die basis van ru-olie gebaseerde brandstowwe en kan as lineêre of vertakte spesies aangetref word. Koolwaterstowwe wat dieselfde chemiese formule het maar struktureel van mekaar verskil word isomere genoem.
  • Onversadigde koolwaterstowwe het een of meer dubbel- of driedubbele bindings tussen die koolstofatome. Dié met dubbelbindings word alkene genoem met die algemene chemiese formule van C n H 2n vir nie-sikliese verbindings. Dié wat driedubbele bindings bevat word alkyne genoem met die algemene chemiese formule van C n H 2n-2.
  • Sikloalkane is koolwaterstowwe wat een of meer koolstofring bevat waaraan waterstof-atome gebind is. Die algemene formule vir n versadigde koolwaterstof met een ring is C n H 2n.

Koolwaterstowwe kan gasse bv. metaan en propaan, vloeistowwe soos heksaan en benseen, wasse of laagsmeltende vastestowwe bv. parrafienwas en naftaleen of polimere bv. polietileen, polipropileen en polistireen wees.

                                     

1.1. Soorte koolwaterstowwe Algemene eienskappe

Koolwaterstowwe kan n wye verskeidenheid molekulêre strukture aanneem. Die struktuur kan wissel van reguit lineêre koolstofkettings met alkaan-, alkeen- of alkynverbindings. Die vermoe van koolstof om met ander koolstofatome te verbind maak ook meer komplekse verbindings moontlik soos in die geval van sikloheksaan en benseen waar sikliese- of ringverbindings voorkom.

                                     
  • met formule C10H8. Dit is die eenvoudigste polisikliese aromatiese koolwaterstof en is n wit kristallyne vaste stof met n kenmerkende geur wat waarneembaar
  • Tolueen is n aromatiese koolwaterstof met die chemiese formule C6H5CH3. Dit is n uiters belangrike nie - polêre oplosmiddel wat die plek van benseen ingeneem
  • n Alkaan is n koolwaterstof met die algemene formule CnH2n 2. Alkane is versadigde verbindings. Hulle bevat net enkelbindings. Die eenvoudigste alkane
  • sien koolstof. Houtskool is die ligte swart koolstof - en as - residu koolwaterstof wat geproduseer word deur die verwydering van water en ander vlugtige
  • Metaan of moerasgas is die eenvoudigste vorm van n koolwaterstof en die eerste in die reeks van die alkane. Dit is n gas teen standaard temperatuur
  • suiwer koolstof bestaan, soos antrasiet steenkool. Metaan word gevind in koolwaterstof velde, in n suiwer vorm, saam met olie, of in ander vorme. Daar word
  • Antraseen is n aromatiese koolwaterstof met die formule C14H10, bestaande uit drie versmelte benseenringe. Dit is n komponent van steenkoolteer. Antraseen
  • oksidasie van naftaleentetrachloried met salpetersuur, of oksidasie van die koolwaterstof met rokende swaelsuur, met behulp van kwik of kwik II sulfaat as katalisator
  • Litium moet gestoor word in n niereaktiewe stof soos nafta of n koolwaterstof Litium speel geen belangrike rol in biologiese prosesse nie en word
  • gewoonlik uit lug verkry as die oksideermiddel. Ander brandstofselle sluit koolwaterstof - en alkoholselle in. Brandstofselle kan n verskeidenheid vorme aanneem


                                     
  • n Kumuleen is n koolwaterstof met drie of meer opeenvolgende dubbelbindings. Die naam is afgelei van die woord kumulatief Hulle is soortgelyk aan
  • Diep mikrobiese lewe skakel hulle dan om na die verskillende tipes koolwaterstof neerslae. Daar bestaan ook n nuwe teorie wat in die Scientific American
  • Hoofartikel: Aromatisiteit Benseen, C6H6, is die eenvoudigste aromatiese koolwaterstof en dit was die eerste wat as sodanig benoem is. Die aard van sy binding
  • verhoudings nie. In organiese verbindings, bepaal die gewig persent van koolwaterstof ketting dikwels die verbinding se mengbaarheid met water. Onder die
  • sal ook baie waarskynlik ontplof in kontak met enige gehalogeneerde koolwaterstof bevattende oplosmiddels. Dit reageer ook heftig in kontak met water
  • kJ kg, kJ kmol, MJ m3n, kal kg, ens. Die chemiese reaksie is tipies die koolwaterstof wat reageer met suurstof om koolsuurgas koolstofdioksied CO2 waterdamp
  • algemene aromatiese verbindings afgeleides van benseen is n aromatiese koolwaterstof wat algemeen voorkom in petroleum en die distillate daarvan word die
  • verskaf. Titan en Triton het n aansienlike atmosfeer Titan het ook koolwaterstof - mere en vermoedelik metaanreëns. Vier van die grootste natuurlike satelliete
  • wat op 21 Julie 2006 geneem is, lyk dit of daar mere van vloeibare koolwaterstof soos metaan en etaan voorkom in Titan se noordelike streke. Dit is
                                     
  • van hitte of lig. Verbrandingsreaksies behels altyd suurstof, maar koolwaterstof is ook gereeld betrokke. Voorbeeld: Oktaan reageer met suurstof om koolstofdioksied
  • kJ kMol eenheid mol, kkal kg, ens. Die chemiese reaksie is tipies die koolwaterstof wat reageer met suurstof om koolsuurgas koolstofdioksied CO2 waterdamp
  • oktaan produkte. Die hervormde produk het n hoër aromaat en sikliese koolwaterstof inhoud. n Belangrike byproduk van die hervormer is waterstof wat vrygestel
  • onthul diep onder die Delphi - streek lê asfaltafsettings wat ryk is aan koolwaterstof en baie pik bevat laasgenoemde het n petrochemiese inhoud van tot
  • nywerhede en motorvervoer hoë konsentrasies van osoon, stikstofoksied en koolwaterstof veroorsaak. Die lugsirkulasie in die stadsgebied word deur die bergreekse
  • Vergasserverstellings kan nagegaan word deur die koolstofmonoksied, koolwaterstof en suurstof vlakke in die uitlaatgasse te meet. n Meer gesofistikeerde
  • bepaling van Pluto se grootte is bemoeilik deur sy atmosfeer en moontlike koolwaterstof - newels. In Maart 2014 het Lellouch, De Bergh e.a. bevindings gepubliseer
  • water, 17 koolstofmonoksied en 3 - 4 koolstofdioksied met spore van koolwaterstof hoewel meer onlangse bronne n waarde van 10 vir koolstofmonoksied
  • uit n groot verskeidenheid samestellings bestaan, van vuil yse tot koolwaterstof Dit het sterrekundiges verstom, want hulle het verwag KGV s sal almal
  • Titaan se noordelike breedtegrade. Die donker kenmerke lyk asof dit koolwaterstof mere is, maar verdere beelde sal nodig wees om te sien of die donker
                                     
  • tot ʼn bepaalde vorm verwerk kan word. Die grondstof vir kunsstowwe, koolwaterstof word byvoorbeeld berei deur stoom waterstof oor gloeiende steenkool

Users also searched:

koolwaterstof, artikels met gnd-identifiseerders. koolwaterstof,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →