Back

ⓘ Daphné-klas duikboot. Die Daphné-klas duikboot was n klas diesel-elektries aangedrewe duikbote wat ontwerp en gebou is die Franse maatskappy, DCNS, vir die Fran ..



Daphné-klas duikboot
                                     

ⓘ Daphné-klas duikboot

Die Daphné-klas duikboot was n klas diesel-elektries aangedrewe duikbote wat ontwerp en gebou is die Franse maatskappy, DCNS, vir die Franse Vloot in 1964. Die klas was bemark deur die Franse Regering vir die uitvoermark. Die klas het diens gedoen in die Suid-Afrikaanse Vloot terwyl subklasse verkoop is aan die vlote van Pakistan, Portugal en Spanje.

                                     

1. Geskiedenis

Duikbote in hierdie klas is vergrote weergawes van die Aréthuse-klas. Elf duikbote in die klas was deur Frankryk self gebruik terwyl Pakistan 3, Portugal 4, Suid-Afrika 3 en Spanje 4 gekoop het. Twee duikbote van Frankryk, Eurydice 1970 en Minerve 1968 het per ongeluk gesink en dit het veroorsaak dat die verkope van die duikboot tot n einde gekom het. Die oorsaak van beide ongelukke was aan toe geskryf aan n foutiewe snorkel ontwerp. Die duikbote was almal uit diens gestel in die 1990s terwyl Portugal een van sy bote aan Pakistan verkoop het. Die Pakistanse duikboot PNS Hangor het n Indiese fregat gedurende die Indiese-Pakistans oorlog in 1971 gekelder. Pakistan het al sy duikbote uit diens gestel en vervang.

                                     

2. Ontwerp kenmerke

Die klas-duikbote het agt torpedobuise aan die voorkant en vier in die agterkant. Die buise het almal n 550-mm deursnee en kon slegs Frans vervaardigde torpedos gebruik. Die buise aan die voorkant was vollengte vir gebruik teen skepe of ander duikbote terwyl die buise aan die agterkant die verkorte lengte vir gebruik teen duikbote, in outomatiese verdediging was.

Die voorste duikvlerke was in die middel van die romp en kon nie terugtrek of opvou nie.

                                     
  • Riebeeck, later hernoem na SAS Spear, was n Daphné - klas duikboot van die Suid - Afrikaanse Vloot. Die duikboot is in Frankryk gebou gedurende die 1960 s en
  • geskiedkundige 1938 Groot Trek Eeufeesviering na haar vernoem, asook n Daphné - klas duikboot van die Suid - Afrikaanse Vloot, SAS Johanna van der Merwe. State
  • het n Russiese duikboot van die November - klas naby Spanje gesink. Die wrak lê 4 680 m diep. Op 3 Oktober 1986 sink n Russiese duikboot K219, oos van
                                     
  • SAS Johanna van der Merwe, beskik. Die Daphné - klas se primêre doel is die jag van vyandelike duikbote. Die duikboot verplaas 1 040 ton onder water en het
  • Cabinda - eksklawe in Angola te vernietig. Op 13 Mei 1985 vertrek n aangepaste Daphné - klas duikboot van die Suid - Afrikaanse Vloot met n nege - man Reccespan sowel as

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →