Back

ⓘ Ian McIntosh is n voormalige Zimbabwies-Suid-Afrikaanse rugbyafrigter. Hy was gedurende 1993 en 1994 hoofafrigter van die Springbokke. McIntosh het naby Bulaway ..



                                     

ⓘ Ian McIntosh

Ian McIntosh is n voormalige Zimbabwies-Suid-Afrikaanse rugbyafrigter. Hy was gedurende 1993 en 1994 hoofafrigter van die Springbokke. McIntosh het naby Bulawayo grootgeword.

McIntosh het nooit as speler vir sy land gespeel nie, maar het in die 1970s kennis gemaak met afrigting onder toesig van die destydse afrigtingsdirekteur van die Walliese Rugbyunie, Ray Williams.

Hy het die legendariese Natalspan gedurende die laat 1980s en vroee 1990s afgerig. Hy het n nasionale figuur geword nadat Natal hul eerste Curriebeker in 1990, hul eeufeesjaar, gewen het. Sy sukses met Natal het daartoe gelei dat hy die Springbokspan se afrigter geword het.

Die jaar voor die Wêreldbekertoernooi in 1995 word hy as nasionale afrigter afgedank ná n reeksnederlaag teen die All Blacks in Nieu-Seeland in middel-1994. In Oktober van daardie jaar aanvaar Kitch Christie n aanbod om by McIntosh oor te neem.

                                     
  • se afrigtingspos het in die middel van 1994 beskikbaar geword, nadat Ian McIntosh ontslaan is ná n reeks nederlaë teen die All Blacks in Nieu - Seeland
  • oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007. en Ian McIntosh genslin.us bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016
  • Dolphins - krieketspeler Wayne Fyvie, oud - Sharks en Springbokrugbyspeler Ian McIntosh oud - Sharks en SA nasionale rugbyafrigter Shaun Pollock, oud - Dolphins
  • en 1999 is die Sharks afgerig deur die voormalige Springbokafrigter, Ian McIntosh met Hugh Reece - Edwards as sy assistent. In 2000 het Reece - Edwards oorgeneem
                                     
  • Voorafgegaan deur Cecil Moss Springbokafrigters 1992 Opgevolg deur Ian McIntosh
  • vergadering plaas in Hongkong tussen die Nieu - Seelanders Andy Haden, Andy Dalton, Ian Kirkpatrick, die Aucklandse sakeman Winston McDonald en n groep Suid - Afrikaners

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →