Back

ⓘ André Markgraaff. Andries Thomas André Markgraaff is n oud-Springbokrugbyspeler. Hy het in 1974 in Kimberley aan die Hoerskool Diamantveld gematrikuleer. Hy was ..



                                     

ⓘ André Markgraaff

Andries Thomas "André" Markgraaff is n oud-Springbokrugbyspeler. Hy het in 1974 in Kimberley aan die Hoerskool Diamantveld gematrikuleer. Hy was ook n kontroversiele nasionale rugbyafrigter, wat moes bedank nadat hy op n afluisterapparaat uitgevang is om die "K-woord" uit te spreek in 1997.

In 1998 het Markgraaff die Griekwas tot n oorwinning in die Vodacombeker gelei en daarna tot die halfeindstryd van die Curriebeker teen Westelike Provinsie. Hy het ook die Cats in SuperRugby afgerig en is n stigterslid van die PUK Rugby Instituut.

Markgraaff het later jare sy terugkeer tot rugbyadministrasie gemaak. Hy was die Adjunkpresident van SARFU en die sameroeper van SARFU se tegniese kommitee.

                                     
  • Desember 2008. Besoek op 24 Desember 2007. en Coaching Record André Markgraaff lassen.co.nz. Besoek op 24 Desember 2007. en Coaching Record
  • Kultuursentrum wat op 29 Augustus 2009 in gebruik geneem is, is na André Markgraaff oud - leerling 1970 tot 1974 en een van die donateurs, vernoem. Die
  • Voorafgegaan deur Ian McIntosh Springbokafrigters 1994 1996 Opgevolg deur André Markgraaff
  • nederlaag tydens die rugbywêreldbekereindstryd. In 1997 is die afrigter André Markgraaff verplig om te bedank, nadat hy n rassistiese opmerking oor die foon
                                     
  • klavierlesse by Miss Frederica Scheuble op Caledon en by die Duitse Fraülein Markgraaff Hierdie belangstelling in musiek bly hom sy hele lewe lank by. Vanaf

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →