Back

ⓘ SAS President Steyn. Die SAS President Steyn is die tweede van drie presidentklas Tipe 12 fregatte wat in die Verenigde Koninkryk vir die Suid-Afrikaanse Vloot ..



                                     

ⓘ SAS President Steyn

Die SAS President Steyn is die tweede van drie presidentklas Tipe 12 fregatte wat in die Verenigde Koninkryk vir die Suid-Afrikaanse Vloot gedurende die 1960s gebou is. Die skip was meestal vir opleiding gebruik en het ander hawens in Afrika, Wes-Europa en die Australie besoek. Sy was gemoderniseer en verbeter in die laat 1960s om ook n helikopter te kan dra. In die middel van die 1970s, tydens die Angolese Burgeroorlog, het sy klein rol gespeel in die Suid-Afrikaanse Weermag operasies. Die skip is in 1980 uit diens gestel en is gekelder as n teiken in 1991 toe dit nie weer in diens gestel kon word nie as gevolg van begrotings tekorte.

                                     

1. Tegniese besonderhede

Die presidentklasskepe het normaalweg 2170 langton water verplaas en 2605 langton met volvrag. Dit was 112.78 m lank, 12.5 m wyd en het n diepgang van 5.33 m gehad. Die skepe was aangedryf deur twee stoomturbines met ratoorbrenging wat deur English Electric vervaardig is. Elke turbine het n skroef aangedryf via n dryfas. Stoom vir die turbines is opgewek deur twee Babcock & Wilcox -stoomketels. Die turbines het 3 000 perdekrag op die dryfas ontwikkel wat n maksimumspoed van dertig knope 56 km/h verseker het. Die skepe het 308 langton brandstof aan boord geneem wat n togafstand van 4 500 seemyl teen 12 knope moontlik gemaak het. Die bemanning het bestaan uit 14 offisiere en 200 matrose.

                                     
  • Die fregat SAS President Steyn is na hom vernoem. Hy is gebore op die plaas Rietfontein in die distrik Winburg op 2 Oktober 1857. Steyn is oorlede op
  • Die SAS President Kruger is die eerste van drie presidentklas Tipe 12 fregatte wat in die Verenigde Koninkryk vir die Suid - Afrikaanse Vloot gedurende
  • gebou. Hierdie drie skepe van 2250 ton, die SAS President Kruger, die SAS President Steyn en die SAS President Pretorius, met hul wapentuig duikbootjagmortiere
  • Suid - Afrikaanse Vloot neem sy eerste duikboot, die SAS Maria van Riebeeck, in gebruik. 24 Maart President Isabel Perón van Argentinië word ontvoer en afgeset
  • n gevangenisstraf, Rhodes bedank as premier. In September 1896 gee President Steyn kennis dat die Oranje Vrijstaat hul opsies sou uitoefen om alle Britse

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →