Back

ⓘ Mari, Sirië. Mari was ’n antieke Semitiese stadstaat in die hedendaagse Sirie. Die oorblyfsels is ’n tell 11 km noordwes van Abu Kamal aan die westeroewer van d ..



Mari, Sirië
                                     

ⓘ Mari, Sirië

Mari was ’n antieke Semitiese stadstaat in die hedendaagse Sirie. Die oorblyfsels is ’n tell 11 km noordwes van Abu Kamal aan die westeroewer van die Eufraatrivier.

                                     

1. Geskiedenis

Mari het tussen 2900 v.C. en 1759 v.C. middelchronologie floreer as ’n handelsentrum en leidende staat. As ’n stad wat doelbewus gestig is, het sy bestaan afgehang van sy ligging in die middel van die Eufraat-handelsroetes en was dit ’n tussenganger tussen Sumer in die suide en Ebla en die Levant in die weste.

Dit is in die middel van die 26ste eeu v.C. die eerste keer verlaat, maar is voor 2500 v.C. herbou en het die hoofstad van ’n leidende Oos-Semitiese staat geword. Dié tweede Mari het in ’n lang oorlog met sy teenstander Ebla betrokke geraak en is bekend vir sy sterk aantrekking tot die Sumeriese kultuur. Die Akkadiers het dit in die 23ste eeu v.C. verwoes.

Hulle het toegelaat dat die stad herbou word en ’n militêre goewerneur aangestel. Die goewerneurs het later onafhanklik geword met die vinnige agteruitgang van die Akkadiese Ryk en het die stad herbou as ’n streeksentrum in die middel van die Eufraatvallei. Hulle het tot die tweede helfte van die 19de eeu v.C. oor Mari regeer, en daarna het die dinastie om onbekende redes geeindig. Kort daarna het Mari die hoofstad van die Amoritiese Lim-dinastie geword. Die Amoritiese Mari se bestaan was kortstondig, want dit is omstreeks 1761 v.C. deur Babilonie verower. Die stad het as ’n klein nedersetting voortbestaan onder die heerskappy van die Babiloniers en Assiriers, voordat dit weer verlaat en vergete gegaan het in die Hellenistiese tydperk.

Mari se ontdekking in 1933 het ’n belangrike insig in die geopolitieke kaart van antieke Mesopotamie en Sirie verskaf danksy die ontdekking van meer as 25 000 tablette met belangrike inligting oor staatsadministrasie in die 2de millennium v.C. en die aard van diplomatieke betrekkinge tussen die politieke entiteite in die streek. Hulle het ook die groot handelsnetwerk van die 18de eeu onthul wat gebiede so ver as Afganistan in Suid-Asie en Kreta in die Mediterreense streek ingesluit het.

                                     
  • Sirië Arabies: سوريا of سورية, Sūriyā of Sūrīyah amptelik die Arabiese Republiek Sirië is in die sogenaamde Vrugbare Halfmaan geleë, die boogvormige
  • begin van die 13de en 14de Dinastie. 1779 v.C.: Zimrilim, koning van Mari Sirië begin regeer. 1770 v.C.: Babilon, die hoofstad van Babilonië, word die
  • in Mesopotamië. Omstreeks 2350 v.C.: Eerste verwoesting van die stad Mari Sirië Omstreeks 2345 v.C.: Die einde van die 5de Dinastie in Antieke Egipte
  • baie magtig en invloedryk. In die noorde en weste was stadstate soos Kisj, Mari Nagar en Ebla. Die bestudering van Sentraal - en Laer Mesopotamië het lank
  • Likaonië Lisië Listra Maäka Maganajim Magdala Malta Makhelot Manasse Mara Mari Masedonië Megiddo Migdol Milete Misië Mitilene Mitka Moab Moabsvlakte Mooi
  • gebied wes van die Eufraat, insluitende Kanaän en wat teen die 3de eeu v.C. Sirië sou word en toe as die land van die Amurru bekend was. In vroeë geskrifte
  • state van Sirië soos Melid en Carchemish gepraat, asook in die Sentraal - Anatoliese koninkryk Tabal wat omstreeks 900 v.C. floreer het. Mari was n antieke
                                     
  • kolonies in Anatolië onderhou. Hy het daarna die koninkryk van Mari in die hedendaagse Sirië aan die Eufraat verower en n ander seun, Yasmah - Adad, daar
  • Khaburrivierdelta in die Noordoos - Levant. Hy het die Koninkryk Mari in die hedendaagse Sirië aan die Eufraat verower. Assirië het nou die hele Noord - Mesopotamië
  • ingesluit het wat onder meer dele van die hedendaagse Iran, Klein - Asië en Sirië was. Sy hoofstad was die nuwe, maar tot nog toe onontdekte Akkad, wat hy
  • Arabies: تدمر, Tadmoer is n antieke Semitiese stad in die hedendaagse Sirië Argeologiese vondste dateer van tot die Neolitikum en dit is in die vroeë
  • het byvoorbeeld al die stede in Sumerië verower, asook stede in Mari en daarna in Sirië Baie paleismure in Assirië en Babilonië is versier met beelde
  • Akkadiese Ryk kom van uitgrawings in die Bo - Khabur - gebied in moderne Noordoos - Sirië wat ná die val van Akkad deel van Assirië geword het. In uitgrawings by
  • kftiw en die Semitiese Kaftor oftewel Kaphtor en Kaptara in die Mari - argiewe, verwys na Kreta. Nietemin kan sekere erkende feite rakende Kaphtor Keftiu

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →