Back

ⓘ Robert D. Kaplan. Robert David Kaplan is n Amerikaanse skrywer. Sy boeke en artikels fokus op politiek, veral buitelandse beleid, en reis. Sy werk oor drie deka ..



Robert D. Kaplan
                                     

ⓘ Robert D. Kaplan

Robert David Kaplan is n Amerikaanse skrywer. Sy boeke en artikels fokus op politiek, veral buitelandse beleid, en reis. Sy werk oor drie dekades verskyn in The Atlantic, The Washington Post, The New York Times, The New Republic, The National Interest, Foreign Affairs en The Wall Street Journal, onder ander koerante en publikasies.

Een van Kaplan se invloedrykste artikels is The Coming Anarchy, wat in 1994 in The Atlantic Monthly gepubliseer is. Kritici van die artikel het dit vergelyk met die tesis van Samuel Huntington se Clash of Civilizations, aangesien Kaplan konflikte in die hedendaagse wêreld voorstel as die stryd tussen primitivisme en beskawings. Nog n gereelde tema in Kaplan se werk is die opkoms van kulturele en historiese spanning wat tydens die Koue Oorlog tydelik opgeskort is.

Van 2008 tot 2012 was Kaplan n senior genoot by die Center for a New American Security in Washington, DC; en het hy weer in 2015 by die organisasie aangesluit. Tussen 2012 en 2014 was hy hoof geopolitieke ontleder by Stratfor, n private wêreldwye besigheidsintelligensieonderneming. In 2009 het die minister van verdediging, Robert Gates, Kaplan in die Defence Policy Board aangestel, n federale advieskomitee vir die Amerikaanse departement van verdediging. In 2011 en 2012 het die tydskrif Foreign Policy Kaplan aangewys as een van die wêreld se top-100 wêrelddenkers. In 2017 het Kaplan as senior adviseur by Eurasia Group, n politieke risikokonsultasie, aangesluit. In 2020 is hy benoem tot die Robert Strausz-Hupé-leerstoel in geopolitiek aan die Foreign Policy Research Institute in Philadelphia.

                                     
  • of our planet is n invloedryke artikel geskryf deur die skrywer Robert D Kaplan wat die eerste keer gepubliseer is in die uitgawe van The Atlantic
  • pianis. 1947 Bryan Brown, Australiese akteur en vervaardiger. 1952 Robert D Kaplan Amerikaanse skrywer oor buitelandse beleid. 1957 Frances McDormand
  • 21 Junie Gregory David Roberts, Australiese skrywer. 23 Junie Robert D Kaplan Amerikaanse skrywer oor buitelandse beleid. 28 Junie Elize Cawood
  • en Sadock, Virginia A. Kaplan and Sadock s Synopsis of Psychiatry. 10de uitg., Lippincott Williams & Wilkins, 2007, 190. Robert Michels. Psychoanalysis
  • oorspronklike op 15 Mei 2012. Besoek op 17 Julie 2008. Baldauf, Richard B. Kaplan Robert 2004 Language Planning and Policy in Africa: Botswana, Malawi, Mozambique
  • Asiatiese leiers in die vroeë twintigste eeu. The Atlantic, December 2001: Robert D Kaplan Looking the World in the Eye Book of Members, 1780 - 2010: Chapter
  • Sholom Kalib Vasily Kalinnikov Emmerich Kálmán Manolis Kalomiris Abraham Kaplan Nikolai Kapustin Kara Karayev Louis Karchin Mieczyslav Karłowicz Reinhard
  • Publishing Group. p. 52. ISBN 9781404218253. en Guntram H. Herb, David H. Kaplan 2008 Nations and Nationalism: A Global Historical Overview: A Global
  • 11, Progress in Asexual Reproduction. Wiley. p. 116. Kaplan 2008 GRE exam subject test. Kaplan Publishing. p. 233. ISBN 978 - 1 - 4195 - 5218 - 2. Tmh 2006
                                     
  • AllAfrica. 2003 - 04 - 29. Besoek op 2008 - 06 - 21. Baldauf, Richard B. Kaplan Robert 2004 Language Planning and Policy in Africa: Botswana, Malawi, Mozambique
  • Legal Perspectives, Asser Press  Springer, chapter by Alan McKenna, bl 355 Kaplan Philip 2013 Naval Aviation in the Second World War. Pen and Sword. p
  • Randy W. Kamphaus, Robert M. Kaplan Alan S. Kaufman, Nadeen L. Kaufman, Deirdre A. Kramer, Roger T. Lennon, Michael Lewis, Joseph D Matarazzo, Damian
  • RUNOFF OF SEDIMENTS, NUTRIENTS AND OTHER POLLUTANTS ON CORAL REEFS PDF Kaplan Matt 2009 McClellan, Kate Bruno, John 2008 Osborne, Patrick L. 2000
  • Verenigde Metodiste Kerk. Cotton het gesê dat Walter Russell Mead, Robert D Kaplan Henry Kissinger, die romansiers Daniel Silva, C. J. Box, en Jason
  • Science. 286 5437 25a 25. doi: 10.1126 science.286.5437.25a. PMID 10532884. Kaplan Sarah 25 Augustus 2017 It rains solid diamonds on Uranus and Neptune
  • Engels ohr.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Kaplan Rabbi Aryeh. Extraterrestrial life in Engels torah.org. Geargiveer
  • Massachusetts: Addison - Wesley. bl. 339. ISBN 0 - 201 - 10458 - X. Von Mehren, bl. 342. Kaplan bl. 203. Callow, Philip 1992 From Noon to Starry Night: A Life of Walt
  • Clin Nutr. 45 1 98 106. doi: 10.1093 ajcn 45.1.98. PMID 3541565. Hillard Kaplan Kim Hill Jane Lancaster & A. Magdalena Hurtado 2000 A Theory of Human
  • vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2020. Besoek op 5 Februarie 2019. Kaplan Ilana 16 Maart 2017 Pop Newcomer Billie Eilish Wants to Make Sure You
                                     
  • Ray Griffin, Charles Hartshorne, Nancy R. Howell, Hans Jonas, Mordecai Kaplan William E. Kaufman, Catherine Keller, Jean Ladrière, Susanne Langer, Ervin
  • die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 11 Desember 2014. Levine, Robert 18 Julie 2004 FILM The Resurrection of Donnie Darko The New York
  • Filharmoniese Orkes in Oekraïne. The Marquis 1685 Marchese Spinola Mark Kaplan Arma Senkrahex - Arma Senkrah 1685 Die Ruggeri Stiftung Word tans geleen

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →