Back

ⓘ Amoriete. Die Amoriete was ’n antieke Noordwes-Semitiessprekende volk van die Levant wat van die 21ste eeu v.C. tot die einde van die 17de eeu v.C. ook groot de ..



Amoriete
                                     

ⓘ Amoriete

Die Amoriete was ’n antieke Noordwes-Semitiessprekende volk van die Levant wat van die 21ste eeu v.C. tot die einde van die 17de eeu v.C. ook groot dele van Suid-Mesopotamie beset het. Hier het hulle verskeie prominente stadstate op bestaande terreine gevestig, soos Isin, Larsa en later Babilon, wat van ’n klein dorp opgebou is tot ’n onafhanklike staat en groot stad. Die term Amurru in Akkadiese en Sumeriese tekste verwys na die Amoriete, hulle hoofgod en ’n Amoritiese koninkryk.

Die Amoriete word ook in die Bybel genoem as inwoners van Kanaän, beide voor en ná die verowering van die gebied onder Joshua.

                                     

1. Oorsprong

In die vroegste Sumeriese geskrifte oor die Amoriete, van die begin van omstreeks 2400 v.C. af, word die grondgebied van die Amoriete "die MAR.TU -grondgebied" nie met Mesopotamie verbind nie, maar met die gebied wes van die Eufraat, insluitende Kanaän en wat teen die 3de eeu v.C. Sirie sou word en toe as die land van die Amurru bekend was.

In vroee geskrifte van Sumer, die Akkadiese Ryk en Assirie klink hulle soos ’n onbeskaafde, nomadiese volk. Die etniese terme MAR.TU "Westerlinge", Amurru moontlik afgelei van aburru, "weiveld" en Amor is vir hulle gebruik in onderskeidelik Akkadies, Sumeries en Egipties. Van die 21ste eeu v.C. af, moontlik vanwee ’n groot droogte vanaf omstreeks 2200 v.C., het Amoritiese stamme Suid-Mesopotamie op ’n groot skaal binnegedring. Hulle is een van die redes vir die val van die Derde Dinastie van Ur. Amoritiese dinastiee het nie net lang bestaande stadstate soos Isin, Larsa, Eshnunna en Kisj oorgeneem nie, maar ook gevestigde nuwe state, waarvan die bekendste een Babilon was.

Bekende Amoriete het van 1800-1750 v.C. af in ’n dialek van Akkadies geskryf op tablette wat by Mari gevind is. Omdat die taal Noordwes-Semitiese vorme, woorde en konstruksies toon, is Amorities ’n Noordwes-Semitiese taal, en moontlik een van die Kanaänitiese tale. Die hoofbron vir die uiters beperkte kennis oor Amorities is die on-Akkadiese eiename in tekste. Akkadies behoort tot die Oos-Semitiese tale.

                                     
  • hande van die Elamiete 2002 v.C. tradisioneel, 1940 v.C. kort het die Amoriete beheer verkry van oorgrote Mesopotamië, waar hulle dan n reeks klein koninkryke
  • Dinastie van Antieke Egipte. Amenemhat I stig die 12de Dinastie. 1932 v.C.: Amoriete verower Ur. 1913 1903 v.C.: Egipties - Nubiese oorlog. Omstreeks 1900 v.C
  • Amorities is n uitgestorwe Noordwes - Semitiese taal wat deur die Amoriete in antieke Midde - Ooste gepraat is. Dit is bekend eksklusief uit die nie - Akkadiese
  • word gemaak. Dit is nou in die Louvre in Parys. 1787 - 1784 v.C.: Die Amoriete verower Uruk en Isin. 1786 v.C.: Koningin Sobekneferoe van Antieke Egipte
  • die koning van Assirië. Omstreeks 1600 v.C.: Die omverwerping van die Amoriete - dinastie in Aleppo, Sirië. LaMarche, Valmore C. Jr. & Hirschboeck, Katherine
  • ooste, die Elamiete in wat nou Suid - Sentraal - Iran is in die suidooste, die Amoriete in Sirië in die weste, en ander stede in Suid - Mesopotamië soos Isin, Kisj
  • Dinastie van Ur het ondergegaan vanweë invalle deur steppevolke, by name die Amoriete Die proses van verbrokkeling kan taamlik goed nagegaan word uit gegewens
  • het. Hierdie volke was onder andere die Kanaäniete, die Hetiete en die Amoriete Na die dood van Josua, die opvolger van Moses, het die tydperk van die
  • gedwing deur Amoritiese stamme wat die Jordaan oorgesteek het. Hierdie Amoriete wat volgens die Bybel deur koning Sihon regeer is, het die Moabiete in
  • magsetel nie na die aanloklike noordelike deel verskuif nie omdat die Amoriete te min steun daar gehad het. Nog n probleem vir Hammoerabi was die verdeeldheid
  • staan dan ook bekend as die Kanaänitiese Bronstydperk. Die invalle van die Amoriete n volk - oorspronklik van Mesopotamië afkomstig, het n einde gebring aan
  • taal gebruik is voor die ingebruikneming van Elamitiese wigskrif. Die Amoriete was n nomadiese Semitiese volk wat die land wes van die Eufraat van die
                                     
  • ooste, die Elamiete in wat nou Suid - Sentraal - Iran is in die suidooste, die Amoriete in Sirië in die weste, en ander stede in Suid - Mesopotamië soos Isin, Kisj
  • die Amoriete die Israeliete in Gilead 18 jaar lank verdruk en mishandel. Gilead was oos van die Jordaan, in die gebied van die Amoriete Die Amoriete het
  • deur die hele Romeinse Ryk gestig. Hulle was hoofsaaklik n mengsel van Amoriete Arameërs en Arabiere, met n Joodse minderheid. Die stad se sosiale struktuur
  • Kenessiete en die Kadmoniete, die Hetiete, die Feresiete en die Refaïte, die Amoriete die Kanaäniete, die Girgasiete en die Jebusiete In verse 3 en 4 kom
  • mans. Oestyd was in die laat lente en die droë somermaande. Nomadiese Amoriete uit die noordweste het hulle skape en bokke laat wei op die oorskot gewasse
  • mag van die Filistyne bevry. Verder was daar vrede tussen Israel en die Amoriete Samuel was sy lewe lank n leier in Israel. Hy het tyd tot tyd rondgegaan
  • Akkadiessprekende Mesopotamiër wat oor Babilonië geheers het dit is deur buitelandse Amoriete gestig en deur buitelandse Kassiete verower. Die Assiriërs het die mure
  • handelsbetrekkinge, veral via die kus met Egipte. Omsfreek 2000 v.C. het die Amoriete Fenicië en onder andere Biblos en Oegarit oorgeneem. n Rukkie later het
  • Hammurabi van die troon afgesit Besetting, burgeroorlog en bevryding van Amoriete Mut - askur? Amoritiese leenmanne van Hammurabi Asinum? Puzur - Sin? 41 Assur - Dugul

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →