Back

★ Koermandsji - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koermandsji
                                     

★ Koermandsji

Koermandsji, ook Noord-Koerdies genoem, is die noordelike dialek, taal of dialekgroep van die Koerdiese tale wat veral in die suidoostelike Turkye, noordwestelike en noordoostelike Iran, noordelike Irak, noordelike Sirie, die Kaukasusstreek en Khorasan gepraat word. Dit is die mees gebruikte variant van Koerdies en ook die moedertaal van die een of ander nie-Koerdiese minderheidt in Koerdistan soos Armene, Tsjetsjniers, Sirkassiers, en Bulgare.

Die vroegste bekende opgetekende teks in Koermandsji dateer rofweg uit die 16de eeu en van die bekendste Koerdiese digters soos Ahmad Khani 1650–1707 het in Koermandsji geskryf. Koermandsji word ook deur die Jesiede gebesig. Hul heilige skrif, Mishefa Res, en al hul gebede is in Koermandsji geskryf en word in dié taal gebid.

                                     
  • Die meerderheid Koerde praat Koermandsji Die meeste Koerdiese tekste is in Koermandsji en Sorani geskryf. Koermandsji word met die Hawar - alfabet geskryf
  • Suidoos - Turkye. Hulle praat die Noord - Koerdiese dialek van Koerdies, ook Koermandsji genoem. Sommige Jesiede beskou hulself as Koerde, terwyl ander hulself
  •    Koermandsji    Sorani    Suid - Koerdies    Zazaki    Gorani    gemeng
  •    Koermandsji    Sorani    Suid - Koerdies    Zazaki    Gorani    gemeng
  •    Koermandsji    Sorani    Suid - Koerdies    Zazaki    Gorani    gemeng
  •    Koermandsji    Sorani    Suid - Koerdies    Zazaki    Gorani    gemeng

Users also searched:

koermandsji, artikels met gnd-identifiseerders. koermandsji,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →