Back

★ Khanaat - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Khanaat

’n Khanaat of khaganaat was ’n politieke entiteit wat tipes was van die Eurasiese Steppe. Dit is deur khans of khagans regeer en was die ekwivalent van ’n stamgebied, prinsdom, koninkryk of keiserryk. Die titel "khan" kom uit Mongools of Turks en het oorspronklik vaagweg "leier" beteken.

Nadat Djengis Khan die Mongoolse Ryk in dele verdeel het vir sy seuns en kleinseuns, het verskeie khanate in die voormalige ryk ontstaan. Die bekendste hiervan was seker die khanaat van die Goue Horde.

Ook die Turkse volke het die naam gebruik. Die Tatare het ná die val van die Goue Horde die khanate van Kazan, die Krim, Astrachan en Siberie gestig. Ook in Persie was verskeie khanate, soos die magtige Il-khanaat, een van die Mongoolse opvolgerstate. Die laaste khanate in die Russiese Ryk is in die 19de eeu deur Rusland geannekseer.

                                     
  • Die Khanaat van Sibir was n Tartaarse khanaat in die latere Siberië. Dit is bewoon deur die Siberiese Tartare, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep. Die khanaat
  • Die Il - khanaat Persies: ایلخانان Ilkhanan Mongools: Хүлэгийн улс, Hülegü - oen Oeloes was n wegbreek - khanaat van die Mongoolse Ryk wat deur die Huis
  • Die Tsjagatai - khanaat Mongools: Цагадайн Хаант Улс, Tsagadain Chaant Oels was n Mongoolse wegbreek - khanaat wat deur Tsjagatai Khan en sy afstammelinge
  • Орд, Altan Ord Russies: Золотая Орда, Zolotaja Orda was n Mongoolse khanaat wat in die westelike deel van die Mongoolse Ryk gestig is ná die Mongole
  • die 13de eeu het die Mongole groot dele van Oos - Europa ingeneem en die khanaat van die Goue Horde in 1241 gestig wat Mordowië ingesluit het. Die Goue
  • doelwitte: die Goue Horde in die noordweste, die Tsjagatai - khanaat in die weste die Il - khanaat in die suidweste en die Yuan - dinastie in die moderne Beijing
  • Frankryk 1643 24 Oktober Tycho Brahe, Deense sterrekundige 1564 Onbekend Koetsjoem, die laaste khan van die Siberiese Khanaat onbekend
  • die Siberiese Khanaat 1563 1598 In 1563 het Koetsjoem sy broer Jadegar verslaan en die troon bestyg. In 1582 is die Siberiese Khanaat deur die Kosak
  • Khan, opperheerser oor al die ander khanate: die Tsjagatai - khanaat Goue Horde en Il - khanaat Daar is dus soms na die Yuan - ryk verwys as die Ryk van die
  • Groot Khan was. Die Kiptsjak - khanaat het oor die Russe regeer, die Ilkhanaat oor die Midde - Ooste, die Tsjagatai - khanaat oor Sentraal - Asië en die Groot
  • suidwestelike deel van die Mongoolse Ryk geweldig uitgebrei en die Il - khanaat van Persië, n voorloperstaat van die hedendaagse Iran, gestig. Onder sy
                                     
  • en hulle tot Judaïsme bekeer het. Ná die oorwinning oor die Chasaarse Khanaat in 965 het die Kiëfse prins Swjatoslaf I die gebied verower en dit het
  • Moslemse godsdienssentrum tot die middel van die 16de eeu, toe die Kazanse Khanaat deur tsaar Iwan die Verskriklike verslaan en by die Russiese Ryk ingelyf
  • troepe in Nizjni Nowgorod byeengekom vir die tsaar se veldtog teen die Khanaat van Kazan. Die mure is gebou om as versterking teen aanvalle te dien. Die
  • gekolonialiseer het, Jermak gevra om hul land teen khan Koetsjoem van die Siberiese Khanaat te beskerm. Jermak het Siberië in 1581 met 1 636 man binnegetrek, al met
  • was verantwoordelik vir die eerste amptelike vestiging van Islam in n khanaat van die Mongoolse Ryk. Ná Batoe Khan se dood het sy seun Sartaq hom opgevolg
  • Djotsji, het oor dié gebied regeer. Hoofartikel: Siberiese Khanaat Die outonome Siberiese Khanaat is in die 14de eeu gestig toe die Mongole van die Huis
  • het die stad n onafhanklike stadstaat geword voordat dit weer deur die Khanaat van Kokand verower is. Baie van die historiese geboue is tydens die sosialistiese
  • 1430 s het die streek weer onafhanklik geword as die basis van die khanaat Kazan. Die khanaat is in die 1550 s deur die troepe van Iwan die Verskriklike verower
  • Jermak gestig naby die ruïnes van Qashliq, die hoofstad van die Siberiese Khanaat Dit het gegroei danksy handelsbande met China en Buchara. Die eerste skool
  • seun van Djengis Khan. Hy was van 1226 tot 1242 khan van die Tsjagatai - khanaat Die taal Tsjagatai en die Tsjagatai - Turke is na hom genoem. Hy het ná
  • Laer - Wolga gestig het. Later het hul ryk opgebreek in die Khanaat van Kazan en die Khanaat van Astrachan, wat albei in die 16de eeu deur die Russe verower
  • landhandelsroetes tussen die Ooste en die Weste, het die khanaat verswak. Die Oesbeekse Chiva - khanaat het dié situasie uitgebuit en die Mangisjlak - skiereiland
                                     
  • opgerig. In die 17de eeu het Isfara onder die heerskappy van die Kokand - khanaat gekom. Die bevolking van Isfara is merendeels Tadjik. Sowat twintig nywerhede
  • noorde en in 1438, met die val van die Goue Horde, word hulle deel van die Khanaat van Kazan. In 1551 aanvaar hulle vrywillig Russiese gesag om hul eie nasie
  • van die naam verskyn in Russies sedert die verowering van die Siberiese Khanaat Die term Siberië het n baie lang geskiedenis en die betekenis daarvan
  • het die khan van Kazan Moskou aangeval. Ses jaar later het Wasili die khanaat aangeval, maar hy is verslaan en is gevange geneem. Die Russe moes n enorme
  • Mongoolse Ryk 1206 - 1368 Goue Horde, Noord - Yuan 1368 - 1691 en Zunghar - khanaat 1634 - 1758 Ná die Russiese Rewolusie en die opkoms van die Russiese Sosialistiese
  • kanaalstelsel, waarvan vele in die 18de eeu gebou is deur die Oesbekse Khanaat van Kokand, deurloop die rivier se omliggende streke. Massiewe uitbreidings
  • oorheers, waarvan die belangrikstes die Wes - Turkse Khaganaat en die Siberiese Khanaat was. Siberiese Tatare, Mongole, Chanti - en Mansi - stamme en ander het die

Users also searched:

khanaat, artikels met gnd-identifiseerders. khanaat,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →