Back

★ Karibiese See - artikels met gnd-identifiseerders ..



Karibiese See
                                     

★ Karibiese See

Die Karibiese See is n tropiese see in Sentraal-Amerika, suidoos van die Golf van Meksiko. Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan. Die Karibiese See is genoem na die volk van die Karibe, wat die Spaanse conquistadores op die Klein Antille ontdek het. Christophorus Columbus het die Karibiese See tydens sy tweede reis bereik. Die Karibiese See vorm saam met die Wes-Indiese Eilande die Karibiese gebied en beslaan n oppervlakte van sowat 2 754 000 km².

Die Karibiese See word omring deur die Groot Antille in die noorde, die Klein Antille in die ooste, Suid-Amerika in die suide en Sentraal-Amerika in die weste. In die suidweste word die Karibiese See deur die Panamakanaal met die Stille Oseaan verbind. Die Karibiese See bevat 22 eilandgebiede en grens aan 12 vastelandse lande. Die Río Magdalena en Río Orinoco is van die belangrikste riviere wat in die Karibiese See uitmond.

Die see is ryk aan eilande wat veral gewild is onder Amerikaanse toeriste as gevolg van die tropiese klimaat. Snorkel is een van die gewilde aktiwiteite wat hier beoefen kan word. In die Karibiese See lê die wêreld se tweede langste koraalrif, die Meso-Amerikaanse Koraalrif, wat vir sowat 1 000 km langs die kus van Meksiko, Belize, Guatemala en Honduras streek.

                                     
  • Oseaan, noord van die ewenaar. Dit bestaan uit die Karibiese See en die Wes - Indiese Eilande. Die Karibiese gebied is genoem na die volk van die Karibe, wat
  • Wes - Indië, dikwels ook die Wes - Indiese of Karibiese Eilande genoem, is n eilandboog tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan. In krieket word
  • Die Karibiese walrus was n walrusspesie wat in die Karibiese See voorgekom het en drie miljoen jaar gelede uitgesterf het. Die spesie was in Junie 2010
  • gebied van Frankryk in die Karibiese See Die eiland lê in Noord - Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See suidoos van Saint - Martin en
  • Die Baleariese See Katalaans en Spaans: Mar Balear of Iberiese See is n see van die Middellandse See tussen die Baleariese Eilande in die suide en Spanje
  • Jamesbaai Ierse See Karibiese See Maracaibomeer Keltiese See Labradorsee Middellandse See Adriatiese See Alboransee Baleariese See Egeïese See Golf van Lion
  • Karibiese Nederland Nederlands: Caribisch Nederland, Engels: Caribbean Netherlands, Papiaments: Hulanda Karibe of BES - eilande Nederlands: BES - eilanden
  • Iberiese See in die weste en die Tireense See in die ooste, en die Oostelike Bekken, wat die Ioniese See met die Adriatiese See en die Levantynse See met die
  • Die See van Japan Chinees: 日本海, Rìběn Hǎi Japannees: 日本海, Nihon - kai Russies: Япо нское мо ре, Yaponskoye more Noord - Koreaans: 조선동해, Koreaanse Oossee
  • die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die Franse Antille. Die eiland lê in Noord - Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die
                                     
  • die Karibiese See en vorm saam met Martinique die Franse Antille. Die eiland lê in Noord - Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die
  • Die Ierse See Engels: Irish Sea, Iers - Gaelies: Muir Éireann, Manx - Gaelies: Mooir Vannin, Skots: Erse Sea, Skots - Gaelies: Muir Èireann, Ulster - Skots:
  • dm is die agtervoegsel vir domeinname van die eiland Dominica in die Karibiese See Subdomeine kan geregistreer word onder: Die topvlak - domein: dm Tweedevlak - domeine:
  • Die Oos - Chinese See Chinees: 東海 東中國海, pinyin: Dōng Hǎi, letterlik: Oostelike See Koreaans: 동중국해 東中國海 Japannees: ひがしシナかい is n see van die Stille
  • Die Suid - Chinese See Chinees: 南海, pinyin: Nán Hǎi, letterlik: Suidelike See Viëtnamees: Biển Dông, letterlik: Oostelike See Thai: ทะเลจ นใต Maleis:
  • Verenigde State van Amerika en n onbewoonde eiland in die oostelike Karibiese See Die eiland het n oppervlakte van 5, 2 km2. Navassa lê oos van Jamaika
  • Die Kantabriese See Frans: Mer Cantabrique, Spaans: Mar Cantábrico is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, n see van die Atlantiese Oseaan
  • Dominica, n eilandnasie tussen die Atlantiese Oseaan in die ooste en die Karibiese See in die weste. Die stad het in 2007 n bevolking van 16 582 gehad. Dit
  • van die eilandnasie Martinique, n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See Die stad het n bevolking van 89 890 in 2009 gehad en het n oppervlakte
  • Die Adriatiese See Latyns: Mare Adriaticum, Italiaans: Mare Adriatico, Kroaties: Jadransko more of kort Jadran, Serwies: Јадранско море Јадран, Sloweens:
                                     
  • Die Kaspiese See Azerbeidjans: Xəzər dəniz Kasaks: Каспий теңізі Persies: دریای خزر دریای مازندران Russies: Каспийское море Turkmeens: Hazar deňizi
  • Oseaan en deur die Straat van Yucatan tussen Kuba en Yucatan met die Karibiese See verbind. Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Golf van
  • stad van die eilandnasie Guadeloupe, n Franse oorsese gebied in die Karibiese See Die stad het n bevolking van 11 395 in 2013 gehad en het n oppervlakte
  • van die eilandnasie Anguilla, n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See Die stad is in 1787 gestig en het n bevolking van 1 169 in 2001 gehad
  • eilandnasie Sint Bartholomeus, n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See Die stad is in 1787 gestig en het n bevolking van 2 300 in 2010 gehad
  • die eilandnasie Saint - Martin, n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See Die stad het n bevolking van 6 000 in 2008 gehad en het n oppervlakte
  • van die eilandnasie Montserrat, n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord - Amerika. Die stad is sedert n vulkaniese uitbarsting in 1997
  • eilandnasie Britse Maagde - eilande, n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord - Amerika. Die stad het n bevolking van 9 400 in 2004 gehad
  • eilandnasie Turks - en Caicoseilande, n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord - Amerika. Die stad het n bevolking van 3 700 in 2000 gehad


                                     
  • seë ingekeep word. Hulle sluit die Karibiese See die Golf van Meksiko, die Golf van Sint - Lourens, die Middellandse See die Swartsee, die Noordsee, die

Users also searched:

karibiese see, artikels met gnd-identifiseerders. karibiese see,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →