Back

★ Koeweit - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koeweit
                                     

★ Koeweit

Koeweit, amptelik die Staat Koeweit, is n staat in die Midde-Ooste en Wes-Asie. Die land is aan die spits van die Persiese Golf net suid van die Sjatt al-Arab se monding, gelee. Dit lê noordoos van Saoedi-Arabie, suidoos van Irak en suidwes van Iran. Koeweit beslaan n oppervlakte van 17 818 km² en het n bevolking van 4 621 638 in 2016 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Koeweitstad, met die Al Hamra-toring. Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeïene. Koeweit beskik oor n groot aantal immigrante wat sowat 69% van die land se bevolking vorm.

In 1938 is ruoliereserwes in kommersiele hoeveelhede ontdek. Vanaf 1946 tot 1982 het die land n grootskaalse opknapping ondergaan. In die 1980s het Koeweit n tydperk van geopolitieke instabiliteit en ekonomiese krisis as gevolg van die ineenstorting van die aandelemark beleef. In 1990 is Koeweit deur sy buurland Irak onder Saddam Hoesein binnegeval en toe geannekseer. Die Irakse besetting is in 1991 deur n militêre koalisie onder leiding van die Verenigde State tydens die Golfoorlog beeindig. Koeweit is n belangrike nie-NAVO bondgenoot van die Verenigde State. Dit is ook n vername bondgenoot van ASEAN en handhaaf ook sterk bande met die Volksrepubliek China. Koeweit is n lidland van die Verenigde Nasies, Beweging van Onverbonde Lande, Arabiese Liga, Organisasie van Islamitiese Samewerking, OPUL en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande.

Koeweit is n grondwetlike monargie met n semi-demokratiese politieke stelsel. Die land beskik oor n hoe-inkomste ekonomie, geborg deur die wêreld se sesde grootste ruoliereserwes. Die Koeweitse dinar is die geldeenheid met die hoogste waarde wêreldwyd. Volgens die Wêreldbank het die land die vierde hoogste inkomste per capita. Die grondwet is in 1962 afgekondig. Kuwait Airways is die nasionale vlagdraerlugredery met sy spilpunt op Koeweit Internasionale Lughawe in Koeweitstad.

                                     

1. Bronnelys

  • En "Kuwait". Central Intelligence Agency. Besoek op 1 Oktober 2020.
  • En "Kuwait". Encyclopædia Britannica. 11 Oktober 2016. Besoek op 1 Oktober 2020.
                                     

2. Eksterne skakels

  • En Toerisme-inligting oor Koeweit op Wikivoyage.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koeweit.
  • Ar en Amptelike webwerf van die Koeweitse regering.
                                     
  • Koeweit Arabies: Al - Kuwait, مدينة الكويت is die hoofstad en grootste stad van Koeweit Koeweit het n bevolking van sowat 32 000 in die stad self en
  • Die nasionale vlag van Koeweit Arabies: علم الكويت is op 7 September 1961 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye horisontale bane
  • Koeweit Internasionale Lughawe Arabies: مطار الكويت الدولي, IATA - kode: SABC, ICAO: OKBK is geleë in Farwaniyah, Koeweit 15.5 km 9.6 myl suid van
  • 37889 47.97472 Die Groot Moskee is die grootste en amptelike moskee in Koeweit Die oppervlakte is 45 000 m2, waarvan die gebou self 20 000 m2 beslaan
  • Iran, Oman, Verenigde Arabiese Emirate, Katar, Bahrein, Saoedi - Arabië en Koeweit grens. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 251 000 km². Die belangrikste
  • .kw is die Internettopvlakdomein vir Koeweit Lys van Internettopvlakdomeine IANA se whois - inligting vir kw
  • gevoer is. Die oorlog was n reaksie op die Irakse inval en anneksasie van Koeweit op 1 Augustus 1990. Die oorlog begin met Operation Desert Shield 2 Augustus
  • Roepletter: KUWAITI is die nasionale lugredery van Koeweit met sy hoofkantoor op die perseel van Koeweit Internasionale Lughawe, Al Farwaniyah Gouvernement
  • Die OPUL is tussen 10 en 14 September 1960 deur die lande Irak, Iran, Koeweit Saoedi - Arabië en Venezuela in Bagdad, Irak, gestig en bestaan tans uit


                                     
  • 77 - verdieping hoë wolkekrabber in Koeweit - stad, Koeweit Met n hoogte van 412, 6 meter is dit tans die hoogste gebou in Koeweit en die 17de hoogste in die
  • Comore - eilande Djiboeti Eritrea Ethiopië Jemen insluitende Socotra Kenia Koeweit Madagaskar Frankryk: Mayotte Katar Saoedi - Arabië Somalië Tanzanië
  • Suidwes - Asië. Irak grens aan Turkye in die noorde, Iran in die ooste, Koeweit in die suidooste, Saoedi - Arabië in die suidweste, en beide Sirië en Jordanië
  • Loudun Frankryk sedert 1967 San Miniato Italië sedert 1997 Koeweit stad Koeweit sedert 1998 Leuze - en - Hainaut België sedert 1968 Bordeaux Frankryk
  • Persiese Golf. Die volgende lande lê in Arabië: Saoedi - Arabië Jemen Oman Koeweit Verenigde Arabiese Emirate Katar Bahrein Die skiereiland is deel van die
  • Bahrein, België, Denemarke, Japan, Jordanië, Kambodja, Kanada, Katar, Koeweit Liechtenstein, Luxemburg, Maleisië, Marokko, Nederland, Nieu - Seeland
  • eeu n.C., in Mesopotamië gewoon het. Die streek het die huidige Irak, Koeweit Suidoos - Turkye en Noordoos - Sirië ingesluit. Simo Parpola c. 2004 Assyrian
  • teen hom gemaak oor sy aktiwiteite in Koeweit in die 1980 s. Hy is in 2007 in absentia deur die hof in Koeweit ter dood veroordeel vir sy betrokkenheid
  • Hoesein gestel om aan Koeweit te onttrek of aangeval te word. Hy het geweier en n geallieerde mag onder leiding van die VSA het Koeweit in die Eerste Golfoorlog
  •  Bahrein Egipte Georgië Irak Iran Israel Jemen Jordanië Katar Koeweit Libanon Oman Palestynse Owerheid Saoedi - Arabië Siprus Sirië Turkye
  • Algerië Bahrein Comore - eilande Djiboeti Egipte Irak Jemen Jordanië Katar Koeweit Libanon Libië Marokko Mauritanië Oman Palestina Saoedi - Arabië Sirië Soedan
                                     
  • Bagdad. Basra is geleë net suidwes van die grens tot Iran en net noord van Koeweit Irak se vernaamste hawe is hier aan die Shatt al - Arab - rivier geleë. Tydens
  • Republiek Sahara Vlag van Egipte Vlag van Irak Vlag van Jemen Vlag van Koeweit Vlag van Palestina Vlag van Sirië regering Vlag van Sirië 1932 1958
  •  Bangladesj, Botswana, Ciprus, Egipte, Ierland, Indië, Kenia, Kolombië, Koeweit Namibië, Nieu - Seeland, Nepal, Libanon, Saoedi - Arabië, Suid - Afrika
  • asook kleiner proteste in Mauritanië, Saoedi - Arabië, Soedan, Libanon en Koeweit Geen voorvalle is egter in Katar of die Verenigde Arabiese Emirate aangemeld
  • van Jemen Vlag van Jordanië Vlag van Katar Vlag van Koerdistan Vlag van Koeweit Vlag van Libanon Vlag van Noord - Siprus Vlag van Oman Vlag van Palestina
  • politieke en sosiale omstandighede. Benewens die state Bahrein, Katar, Koeweit Oman en die Verenigde Arabiese Emirate, kan Iran, Irak en Saoedi - Arabië
  • in Bologna, Italië in puin met 75 sterftes tot gevolg. 1990 Irak val Koeweit in wat aanleiding gee tot die Golfoorlog. 1696 Mahmoed I, n sultan van
  • Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA. 1961 Koeweit word onafhanklik. 1963 Valentina V. Tereshkova, die eerste vrou in die
  • Die Kerk se tradisionele gebied sluit in Sirië, Libanon, Iran, Irak, Koeweit en dele van Turkye. Die Kerk van Siprus het ook voorheen onder die Kerk
  • Alberta Saskatchewan Ontario Meksiko Bahrein Irak Iran Jemen Katar Koeweit Oman Saoedi - Arabië Sirië Verenigde Arabiese Emirate Argentinië Barbados

Users also searched:

koeweit, artikels met gnd-identifiseerders. koeweit,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →