Back

★ King Kong - artikels met gnd-identifiseerders ..



King Kong
                                     

★ King Kong

King Kong is n spesiale-effekte-fliek uit 1933 wat die rolprentwese een van sy mees blywende ikonografiese beelde gegee het: die reuse-gorilla, King Kong, aan die bo-punt van die Empire State-gebou, wat die vliegtuie probeer wegklap wat hom wil doodmaak. Baie van dié effekte is deur model-animasie bereik.

Stop-beweging-fotografie het n agttien-duim-model, gemaak van pels, metaal en rubber, lewe gegee. Dit verteenwoordig n hoogtepunt in dié soort spesiale effek wat nog steeds die moeite werd is om na te kyk. n Latere weergawe van dié rolprent, wat in 1976 deur John Guillermin gemaak is, het die grimeerkunstenaar, Rick Baker, in n aappak gebruik. Dit het ook n meganiese aap wat ses-en-n-halwe ton geweeg het en 40 voet die lug in getoring het, gebruik. Dié model het met n komplekse hidroliese stelsel gewerk en kon 15-voet-tree gee.

Hierdie weergawe van King Kong was egter n mislukking by die loket en die mees oortuigende aaptonele was dié van Baker in die kostuums.

                                     
  • King Kong Bundy 7 November 1957 4 Maart 2019 was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Moving 1988 en in die televisiereekse
  • King Kong 1986: King Kong Lives 1998: Mighty Joe Young 2000: Kong 2005: King Kong 2005: I m King Kong The Exploits of Merian C. Cooper 2017: Kong Skull
  • Frighteners 1996 Whale Rider 2002 en King Kong 2005 1996: The Frighteners 2002: Whale Rider 2005: King Kong 2001: Spin Doctors 2001: Piha Rescue John
  • die rolprente No Other Woman 1933 King Kong 1933 en Blood Money 1933 1933: No Other Woman 1933: King Kong 1933: Blood Money 1989: Gary Cooper:
  • in die rolprente King Kong 2005 The Lovely Bones 2009 Avatar 2009 en Rise of the Planet of the Apes 2011 2005: King Kong 2009: The Lovely
  • Orange County 2002 King Kong 2005 Untraceable 2008 en The House Bunny 2008 2002: Orange County 2003: 11: 14 2005: King Kong 2005: Rx 2006: Alone
  • was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong 1976 Orca 1977 en Turner & Hooch 1989 en in die televisiereeks
  • rolprente King Kong 1933 The Big Broadcast of 1936 1935 A Day at the Races 1937 en I Walked with a Zombie 1943 1933: King Kong 1935: The Big
  • King Kong 1976 en in die televisiereekse Johnny Staccato 1959 Police Story 1973 en Quincy M.E. 1976 1959: Gangster Story 1976: King Kong 1959:
  • King Kong 2005 en Captain America: The Winter Soldier 2014 2000: The Replacements 2001: Planet of the Apes 2002: Brother s Keeper 2005: King Kong
                                     
  • was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong 1976 Maverick 1994 en House of 1000 Corpses 2003 en in die televisiereeks
  • rolprente King Kong 2005 en I Know Who Killed Me 2007 en in die televisiereekse Lonelygirl15 2006 en Sorority Forever 2008 2005: King Kong 2007:
  • was bekend vir sy rolle in die rolprente A Fever in the Blood 1961 en King Kong Escapes 1967 en in die televisiereekse The Time Tunnel 1966 en Star
  • die rolprente Riding Romance 1925 The Most Dangerous Game 1932 en King Kong 1933 1917: The Secret Man 1917: The Law of Nature 1918: The Scarlet
  • rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Two Towers 2002 King Kong 2005 en The Hobbit: An Unexpected Journey 2012 1992: Chunuk Bair
  • rolprente Live and Let Die 1973 The Taking of Pelham One Two Three 1974 King Kong 1976 en Darkman 1990 1964: Nothing But a Man 1972: Super Fly 1973:
  • regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Son of Kong 1933 King Kong 1933 Girls Dormitory 1936 en Dr. Cyclops 1940 1915: The
  • rolprente The Jazz Singer 1927 Goodfellas 1990 Payback 1999 en King Kong 2005 1927: The Jazz Singer 1928: The Singing Fool 1929: Say It with
  • Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong 1976 Seems Like Old Times 1980 Midnight Run 1988 en Dave 1993
  • Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong 1933 The Son of Kong 1933 G Men 1935 en Mighty Joe Young 1949 1928:
  • Hard Way 2002: The Pianist 2002: Dummy 2005: King Kong 2005: The Jacket 2005: Sci Fi Inside: King Kong 2006: Hollywoodland 2007: The Darjeeling Limited
                                     
  • die rolprente Lady and the Tramp 1955 Blast from the Past 1999 King Kong 2005 en Gangster Squad 2013 1952: The Jazz Singer 1955: Lady and
  • was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong 1933 Air Force 1943 The Strange Love of Martha Ivers 1946 en
  • 1924 The Flaming Frontier 1926 The Most Dangerous Game 1932 en King Kong 1933 1916: Kinkaid, Gambler 1917: Fighting for Love 1917: Mr. Dolan
  • the Departed 2001: Barbie in the Nutcracker 2003: Broken Saints 2005: Kong King of Atlantis 2007: Mosaic Kirby Morrow in die Internet - rolprentdatabasis
  • Kong 1933 Blind Adventure 1933 She 1935 en His Girl Friday 1940 1932: The Silent Witness 1932: While Paris Sleeps 1933: The Son of Kong 1933:
  • Teen Dream 2004: 13 Going on 30: Bloopers 2005: King Kong The Post - Production Diaries 2005: King Kong Peter Jackson s Production Diaries 2005: Du kommst
  • Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Miracle Woman 1931 King Kong 1933 Transatlantic Merry - Go - Round 1934 en The Gay Bride 1934
  • rolle in die rolprente King Kong 1933 Dodge City 1939 McLintock 1963 en Diamonds Are Forever 1971 1933: King Kong 1933: Ann Vickers 1933:
  • Things 2016 2018: The BRIT Awards 2018 2019: Godzilla: King of the Monsters 2020: Godzilla vs. Kong Enola Holmes 2003: NCIS 2013: Once Upon a Time in Wonderland

Users also searched:

king kong, artikels met gnd-identifiseerders. king kong,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →