Back

★ Hans Krebs - artikels met gnd-identifiseerders ..



Hans Krebs
                                     

★ Hans Krebs

Hans Krebs is op 4 Maart 1898 as seun van Otto en Adele Krebs in Helmstedt, n dorpie in die Hertogdom van Brunswyk, gebore. In 1913 het hy na die dorp Goslar in Nedersakse getrek, waar hy glo op skool n talentvolle student was.

Toe die Eerste Wêreldoorlog in 1914 begin het Krebs by die Duitse Weermag aangesluit en het in 1915 n offisier geword. Teen die einde van die oorlog het hy in die 17de Infanterie Regiment gedien. Hy het op 29 April 1920 met Ilse Wittkop getrou en twee dogters is uit die huwelik gebore.

Toe die Tweede Wêreldoorlog in 1939 begin het Krebs Duitsland in Moskou verteenwoordig, totdat oorlog op die Sowjetunie in 1941 verklaar is. In die laaste dae van die Tweede Wêreldoorlog het Krebs saam met Joseph Goebbels, Wilhelm Burgdorf en Martin Bormnn, Hitler se testament geteken. Krebs het op 1 Mei 1945 selfmoord gepleeg.

                                     
  • Roux, Suid - Afrikaanse politikus en Minister van Landbou 1974 1898 Hans Krebs Duitse generaal 1945 1904 Joseph Schmidt, Joodse tenoor en akteur
  • 28 Februarie Molly Picon, Amerikaanse aktrise 1992 4 Maart Hans Krebs Duitse general 1945 8 Maart Dr. Eben Dönges, aangewese Staatspresident
  • 1912 1 Mei Joseph Goebbels, Duitse politikus 1897 1 Mei Hans Krebs Duitse generaal 1898 24 Mei Robert Ritter von Greim, Duitse vlieënier
  • komponis 1841 1945 Joseph Goebbels, Duitse politikus 1897 1945 Hans Krebs Duitse generaal 1898 1978 Felix du Plessis, Suid - Afrika se twintigste
  • sterf Schwartz en Friedrich Krebs neem die leiding van die kerk oor. Onder hom word die amp van Stamapostel ingestel. Krebs sterf in 1905 en word opgevolg
  • Hofkapellmeister 1843 1848 Richard Wagner Hofkapellmeister 1850 1880 Carl August Krebs 1874 1877 Julius Rietz 1877 1884 Franz Wüllner 1884 1914 Ernst von Schuch
  • boksoorte, voëlsoorte en insekte te versamel vir die Duitse naturoloog Ludwig Krebs wat naby De Lange gewoon het in die Baviaanskloof - grensgebied. De Lange
  • Apostoliese Kerk, en bestaan sedert 1896. Die term was ingestel deur Friedrich Krebs en dit kan vergelyk word met die Roomse Katolieke siening van die senioriteit
  • beskou word. Sy werke het skrywers soos Guillaume Faye, Pierre Vial, Pierre Krebs Robert Steuckers en Stefano Vaj beïnvloed. Giorgio Locchi en Alain de Benoist
                                     
  • Zoltán Kodály Graham Koehne Erich Korngold Hans Krása Rudolf Koumans Joseph Martin Krauss Johann Ludwig Krebs Fritz Kreisler Rodolphe Kreutzer Franz Krommer
  • die eerste antibiotikum wat effektief was teen tuberkulose 1953 Sir Hans Adolf Krebs Verenigde Koninkryk vir sy ontdekking van die sitroensuursiklus Krebssiklus

Users also searched:

hans krebs, artikels met gnd-identifiseerders. hans krebs,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →