Back

★ Kontrabas - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kontrabas
                                     

★ Kontrabas

Die kontrabas is die grootste strykinstrument wat in die moderne simfonieorkes gebruik word. Dit is n standaardlid van die strykers in die simfonieorkes. Dit word ook gebruik in ander soorte musiek, soos jazz, 1950s-styl blues, rock and roll, rockabilly / psychobilly, bluegrass en tango.

Soos ander strykinstrumente in die orkes kan die kontrabas met n strykstok gespeel word, of die speler kan die snare pluk.

Daar is verskeie eienskappe wat die kontrabas anders maak as die res van die familielede van die strykinstrumente. Die mees prominente verskil, is dat die kontrabas se snare gestem word in vierdes, en nie in vyfdes soos die ander nie. Daar is ook geen vaste patroon en reels wanneer dit kom by die konstruksie van die instrument nie. Die instrumente verskil dus in voorkoms en grootte van mekaar.

                                     
  • n akoestiese baskitaar klink meer soos die van n pizzikato - bespeelde kontrabas Die eerste elektriese baskitaar word in 1936 deur Audiovox Manufacturing
  • in B - mol, die bariton in E - mol, die bas in - B - mol, die kontrabas in E - mol, en die sub - kontrabas in B - mol. Die alt, tenoor en bariton is die gewildste.
  • Hardangerviool Harp Hobo Keteltrom Kitaar Klavier Klawerbord Konsertina Kontrabas Klarinet Lier Mellotron Mondfluitjie Moodswinger Moonlander Orrel Panfluit
  • gebruik het. Wagner het die getal koperblasers vermeerder en ook die kontrabas - trombones en die spesiaal ontwerpte Wagner - tuba bygevoeg. Die aantal houtblasers
  • konsertina, kitaar, trekklavier, banjo en baskitaar. Soms word n klavier, kontrabas traporrel, elektroniese klawerbord, tjello, mondfluitjie of viool ook
  • kitare Smith is n multiïnstrumentalis en kan die kitaar, baskitaar, kontrabas sintetiese klavier, dwarsfluit en trompet bespeel. Sy kenmerkende en
  • 16e - eeuse kontrabas was ʼn sessnarige instrument, gestem op E - A - D - G - C - F. Die huidige viersnarige kontrabas is op E - A - D - G gestem. Die kontrabas in die simfonie - orkes
  • van jazz en Afrika - musiek en kombineer regstreekse instrumente soos die kontrabas saxofoon, sintetiese klaviere, dwarsfluit en stem met samplers, effekte
  • en Hanni - Mari Autere op stem, viool, vryfstring - kantele, altblokfluit, kontrabas en Lapin - tromme. In 1997 is die groep as Ensemble van die Jaar aangewys
  • opsioneel twee Franse horings, en strykinstrumente viool, altviool, en kontrabas geskryf. Net soos die ander twee Weense klavierconcerto s wat Mozart
  • in B - mol soms vir F getranskribeer viool I II, altviool, tjello, en kontrabas Sleeve note of the Supraphon CD SU 3678 - 2 001 Mozart, W. A. Giegling
                                     
  • huur een, deur die orkes In n orkes word die bas verskaf deur die kontrabas en tjello s, fagot of kontrafagot, lae koper soos die tuba en bas tromboon
  • laagste toonhoogte is hulle die piccolo, prima, secunda, alt, bas en kontrabas Sommige orkeste bestaan slegs uit verskillende balalaikas hulle speel
  • gewone toerusting gebruik Queen ook n verskeidenheid instrumente soos n kontrabas harp, ukulele en meer. A Night at the Opera het gemengde resensies van
  • simfonie vereis n konglomerasie van instrumente soos die Franse horing, kontrabas fluit, viool I en viool II, fagot, keteltrom, hobo, klarinet, Altviool
  • altviool en kontrabas 1981 - 1982 Trio vir 2 hobo s en alt - hobo, opus 64 1982 - 1985 Sonata per sei 6 violoncelli, opus 69 1987 Sonate, vir kontrabas en klavier
  • hersien - 1955 - 56 Septet vir fluit, hobo, klarinet, fagot, horing, viool, en kontrabas 1952 Simfonie 1956 Variasies vir orkes 1959 Musiek vir orkes Partita
  • tradisionele musiekinstrumente soos akkordeon gespeel. Die klassieke kontrabas was die belangrikste basinstrument, die slagwerk was in enkele gevalle
  • Londen verder gaan studeer. In de Kaapstadse Munisipale Orkes het sy die kontrabas gespeel van 1940 tot 1950 en weer van 1964 tot 1966. Afrikaanse kultuuralmanak
  • Januarie 1979 was n Amerikaanse jazzmusikant en - komponis. Hy het die kontrabas en klavier bespeel. Hy was n belangrike proponent van kollektiewe improvisasie
                                     
  • 8va - notasie te gebruik. Sommige transponerende instrumente, soos die piccolo, kontrabas kitaar, en die tenoorstem, transponeer op die oktaaf om hulplyne te vermy
  • trompette 3 tromboon keteltrom en eerste en tweede viool altviool tjello kontrabas Renate Ulm red. Die Symphonien Bruckners. Entstehung, Deutung, Wirkung
  • Christian Knorr von Rosenroth S, MS, A, T, B, tp, 2 viole, altviool, tjello, kontrabas orrel eerste opvoering: München, 13 Mei 1999 So we ll go no more a - roving
  • Tydens sy jeugjare het hy graag gesing en kitaar, klavier, trekklavier en kontrabas gespeel in verskeie Roomse nagklubs. Hy skryf in vir die Regsfakulteit
  • hoogste note wat deur bassleutelinstrumente gespel word soos die tjello, kontrabas wat n oktaaf laer klink fagot en tromboon. Die altviool gebruik ook
  • en kontrabas 2017: Twee leerlinge: Kwena Moleleki en Tswente Mathibe, beide in Gr 9, word opgeneem in die Nasionale Jeugorkes. Kwena speel kontrabas en
  • skyn stem en klavier Dinah Lee 1999 stem, klavier, altsaksofoon en kontrabas Dis my plek 1985 stem en klavier Drup drup druppeltjies 1980 stem
  • deur n ritme - afdeling van een of meer instrumente klavier, kitaar kontrabas en tromme. Die ritme - afdeling speel akkoorde en ritmes wat die struktuur
  • Strykers - instrument, n strykorkes met 1ste en 2de viole, altviole, tjello s en kontrabas is ook bekendgestel. Hierdie instrument kan note legato, staccato en
  • van sy eie rolprente. Hy word byvoorbeeld gesien waar hy sukkel om n kontrabas op n trein te kry Strangers on a Train waar hy met sy honde uit n

Users also searched:

kontrabas, artikels met gnd-identifiseerders. kontrabas,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →