Back

★ Koningin-Elizabeth-eilande - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koningin-Elizabeth-eilande
                                     

★ Koningin-Elizabeth-eilande

Die Koningin-Elizabeth-eilande is die noordelikste eilandgroep van die Kanadese Arktiese Argipel. Dit is in die Arktiese Oseaan noordwes van Groenland gelee. Die Koningin-Elizabeth-eilande beslaan n oppervlakte van 419 061 km² en maak deel uit van die twee Kanadese gebiede Nunavut en die Noordwestelike gebiede. In teenstelling met sy groot oppervlakte is dit min bevolk, net Ellesmere-eiland beskik oor n klein bevolking, van die ander eilande is onbewoon. Die Koningin-Elizabeth-eilande word in die suide deur die Lancaster-sund en die Viscount-Melville-sund van die ander eilande van die Kanadese Arktiese Argipel geskei en is in 1953 na koningin Elizabeth II genoem, toe sy ook monarg van Kanada geword het.

Die Koningin-Elizabeth-eilande grens in die noordweste aan die Arktiese Oseaan en in die ooste aan Groenland. Hulle bevat sowat 14% van die wêreldwye gletsers en met ys bedekte gebied sonder die yslae van Groenland en Antarktika. Vervolgens word die gebied sterk deur aardverwarming geraak.

                                     

1. Eksterne skakels

  • En "Queen Elizabeth Islands". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.
  • En "Queen Elizabeth Islands". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koningin-Elizabeth-eilande.
                                     
  • oppervlakte van 43 178 km². Axel - Heiberg - eiland behoort tot die Koningin - Elizabeth - eilande n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Ellesmere - eiland
  • deel uit van die gebied Nunavut. Bathurst - eiland behoort tot die Koningin - Elizabeth - eilande n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Melville - eiland
  • van die gebied Nunavut. Ellef - Ringnes - eiland behoort tot die Koningin - Elizabeth - eilande n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Borden - eiland
  • beslaan n oppervlakte van 55 247 km². Devon - eiland behoort tot die Koningin - Elizabeth - eilande n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Ellesmere - eiland
  • n oppervlakte van 42 149 km². Melville - eiland behoort tot die Koningin - Elizabeth - eilande n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Banks - eiland
  • Die Koningin Elizabeth - brug is n brug oor die spoorlyn in die middestad van Johannesburg. Sauerstraat M27 en Simmondsstraat sluit aan die suidekant
  • Noordwestelike gebiede. Prins - Patrick - eiland behoort tot die Koningin - Elizabeth - eilande n subgroep van die Kanadese Arktiese Argipel, met Melville - eiland
  • enkele eilande tel n aantal inwoners. Die eilande noord van die die Lancaster - sund en die Viscount - Melville - sund word as Koningin - Elizabeth - eilande saamgevat
  • Die Britse Maagde - eilande Engels: British Virgin Islands, BVI amptelik die Maagde - eilande Virgin Islands is n eilandgroep in Noord - Amerika en n
  • op 2 April 1984 amptelik deur koningin Elizabeth II erken en is vir die eerste keer in Mei van daardie jaar op die eilande vertoon. Vlag van die Goewerneur
                                     
  • 1948 is die oudste seun en regmatige opvolger van die Britse koningin Elizabeth II. Sy amptelike titel is SKH die Prins van Wallis, of in Skotland
  • van Koningin Elizabeth II, het die eiland in 1957 besoek as deel van n wêreldtoer aanboord die koninklike jag Britannia. In 1938 is die eilande n afhanklikheid
  • Nieu - Seeland verteenwoordig die staatshoof van Nieu - Seeland Elizabeth II in haar hoedanigheid as koningin van Nieu - Seeland in die gebied van die Koninkryk. Die
  • uittroon. Die vlag is tydens die 25ste herdenking van die gebied deur koningin Elizabeth II vir gebruik verleen aan die kommissaris en die vlag het slegs semi - amptelike
  • daarmee saam ook die verlede, hede en toekoms. Die standaard van Koningin Elizabeth in Barbados, 1966 tot 1976 Vlag van die Goewerneur - generaal. Die woorde
  • hulle gesweer het. Alhoewel die Koningin van Engeland in haar funksie as Hertog van Normandië die staatshoof van die eilande is, maak hulle administratief
  • Koninklike Hof Royal Court van die Verenigde Koninkryk beheer. Koningin Elizabeth I se tradisionele titel as staatshoof is dié van Hertogin van Normandië
  • monargie binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van dié land. Die eilande is gesogte vakansieplekke en die
  • Peru na Panama vervoer. Hierdie dade bring hom onder die aandag van koningin Elizabeth I en n paar van haar bewonderaars naamlik Lord Burghley en die Sekretaris
  • eilande Calf of Man, Chicken Rock en St. Patrick s Isle in. Die Britse koningin Elizabeth II fungeer as die staatshoof van die eiland en dra die historiese
  • Die Salomonseilande bestaan uit ses hoofeilande en meer as 900 kleiner eilande Dié land se naam is afgelei van die gelyknamige argipel, wat tot Melanesië


                                     
  • binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van dié land. Al drie eilande is laag bo seespieël en bestaan
  • God Save the Queen of God Save the King Afrikaans: God beskerm die koningin is n volkslied wat in n aantal Britse Statebond - lande in gebruik is. Die
  • van Albanië, die laaste oorlewende kleinkind van Koningin Victoria 1883 1991 Anna Elizabeth Pohl, Suid - Afrikaanse sopraan en sangdosent 1914
  • Koninklike Hof Royal Court van die Verenigde Koninkryk beheer. Koningin Elizabeth II se tradisionele titel as staatshoof is dié van Hertogin van Normandië
  • kolonie. Koloniale vlag van Barbados, 1870 tot 1966 Die standaard van Koningin Elizabeth in Barbados en Blad van die regering van Barbados oor die vlag en
  • oppervlakte van 261 km² en n bevolking van 54 821 in 2016. Dit bestaan uit twee eilande St. Kitts en Nevis wat albei aan die Klein - Antille behoort. St. Kitts
  • is amptelik deur koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk geopen. Dit is die eerste Paralimpiese Spele wat deur die koningin geopen is. Die Spele
  • Verenigde Koninkryk in Noord - Amerika. Die eilande het n bevolking van 31 458 en n oppervlakte van 616, 3 km². Die eilande bestaan uit die Caicos - en die Turkseilande
  • Nobelpryswenner vir Letterkunde in 1920 1952 1900 Elizabeth Bowes - Lyon, voormalige Britse koningin 2002 1901 Louis Armstrong, Amerikaanse jazz - trompetspeler

Users also searched:

koningin-elizabeth-eilande,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →