Back

★ Koning-William-eiland - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koning-William-eiland
                                     

★ Koning-William-eiland

Koning-William-eiland, die wêreld se 61ste grootste eiland en die 15de grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 12 516 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak deel uit van die gebied Nunavut. Koning-William-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel, met Adelaide-skiereiland in die suide, Boothia-skiereiland in die ooste, Victoria-eiland in die weste en Prins van Wallis-eiland in die noorde. In 1830 / 31 het John Ross die eiland ontdek en genoem na koning William IV, wat dié jaar Britse monarg geword het.

                                     

1. Eksterne skakels

  • En "King William Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.
  • En "King William Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koning-William-eiland.
                                     
  • Arktiese Argipel, met Koning - William - eiland in die suide, Victoria - eiland in die suidweste, Melville - eiland in die noordweste, Bathurst - eiland in die noorde
  • by Anglesey, n eiland in die noordweste van Wallis gewoon. Voor 29 April 2011: SKH Prins William van Wallis Engels: HRH Prince William of Wales Sedert
  • Franse staatsman 1929 9 November Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk 1910 4 April William Henry Harrison, die negende President van
  • vlerke van was en vere vir hom en sy seun gemaak. Voordat hulle van die eiland af weg is, het Daidalos sy seun gewaarsku om nie te na aan die son of die
  • dae gehad. 6 April Napoleon tree af vir die eerste keer en word na die eiland Elba verban. 18 Mei Pous Pius VII publiseer Il trionfo oor die terugkeer
  • van koning William IV in 1837. Die Suid - Afrikaanse Prins Edward - eilande is na prins Edward genoem, asook die Kanadese provinsie Prins Edward - eiland Prins
  • Nu uanu Pali en die verowering van die eiland Oahu in 1804 het koning Kamehameha I sy koninklike hof vanuit die eiland Hawaii na Waikiki verskuif. Die hof
  • uit en woon in die westelike en noordwestelike dele aan die kus van die eiland Hul naam beteken Mense van die lang valleie Die stigter van die Sakalava
  • kunsmatige eiland Bouwerk aan die baray het waarskynlik in die 11de eeu begin tydens die bewind van koning Suryavarman I en is later onder koning Udayadityavarman
                                     
  • t - Ilgarach, die Sieke was van 1034 tot 1040 koning van Skotland toe Alba Die karakter met dieselfde naam in William Shakespeare se toneelstuk Macbeth is op
  • 1707 1800 Vir die moderne staat, sien die Verenigde Koninkryk. Vir die eiland sien Groot - Brittanje. Die Koninkryk van Groot - Brittanje Engels: Kingdom
  • Madagaskar is en hoogs giftige neute dra. Die neute is histories op die eiland gebruik vir verhore deur beproewing om n beskuldigde se skuld of onskuld
  • George III en die broerskind van haar voorganger, William IV. Sy is opgevoed deur haar oom, wat later koning Leopold I van België geword het. Sy het huwelike
  • Paaseiland Spaans: Isla de Pascua, Rapa Nui: Rapa Nui is n eiland in die Stille Oseaan wat sedert 1888 aan Chili behoort. Dit is 3 526 km wes van Chili
  • n vroulike hoof, Oberea Purea regeer is. Wallis het die eiland Koning George - eiland genoem. Die eerste kontak was moeilik, want op 24 en 26 Junie
  • Jakobus V van Skotland, koning van Skotland 1542 1796 James Bowie, Amerikaanse pionier en jagter 1836 1829 William Booth, Britse predikant
  • Kreutzner was n skipbreukeling wat byna 30 jaar op n afgeleë tropiese eiland naby Trinidad deurbring en kannibale, gevangenes en muiters teëkom voordat
  • Antananarivo, het hierdie Merina - koning sy heerskappy vinnig oor naburige koninkryke uitgebrei. Sy ambisie om die hele eiland onder sy beheer te verenig is
  • klein eiland aan die kus van die Nyldelta. Alexander die Grote het die stad Alexandrië in 332 v.C. op die landengte oorkant Pharos gestig en die eiland met


                                     
  • Newfoundland Frans: Terre - Neuve is n groot eiland noord van die noordoostelike kus vand Noord - Amerika, en die hoog bevolkste deel van die Kanadese provinsie
  • opgesluit. Sy toegewing aan die koning om hom nie verder met politiek te bemoei nie word volgens die mening van die koning en sy vertrouelinge verbreek
  • Kenneth I 810 13 Februarie 858 was n koning van die Pikte wat volgens Skotse mites die eerste koning van Skotland was. Hy het dus ná sy dood ook
  • Scotland was n staat geleë in Wes - Europa in die noordelike deel van die eiland Groot - Brittanje. Dit het bestaan vanaf 843 tot met die Acts of Union 1707
  • van Vlaandere. 1400 Die keurvorste van die Heilige Romeinse ryk dank koning Wenzel af en kies Ruprecht III van die Palts as sy opvolger. 1429 Alonso
  • 1649 was van 27 Maart 1625 tot met sy teregstelling op 30 Januarie 1649 koning van Engeland, Ierland en Skotland. Karel was die tweede oudste seun van
  • vas te werk en n paar maande later word Dionusos op Berg Pramnos op die eiland Ikarië gebore. So word Dionusos deur twee moeders Semele en Zeus gedra
  • Dolphin. Hy het op 17 Junie 1767 in Matavaibaai geland en die eiland Koning George - eiland genoem. Die eerste kontak was moeilik, want op 24 en 26 Junie
  • Guinee en die provinsie van Annobón, n klein vulkaniese eiland suid van die ewenaar. Bioko - eiland is die mees noordelike deel van Ekwatoriaal - Guinee en
  • Denemarke Sweyn Estridsson die koning van Denemarke regeer 1047 1076 n verdere eiland in hierdie oseaan benoem, welke eiland deur verskeie mense ontdek
  • Napels en Sisilië tot koning 1328 Philip VI word as koning van Frankryk gekroon. 1390 Pous Bonifatius IX kroon Ladislaus tot koning van Napels. 1418

Users also searched:

koning-william-eiland, artikels met gnd-identifiseerders. koning-william-eiland,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →