Back

★ Kromme - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Kromme

In wiskunde is n kromme n begrip wat poog om die intuïtiewe idee van n meetkundige eendimensionele en kontinue voorwerp te vervang. n Eenvoudige voorbeeld hiervan is die sirkel. In die alledaagse gebruik van die term "krom" is n reguitlyn nie n kromme nie, maar in wiskunde sluit krommes reguitlyne en lynsegmente in. n Groot aantal krommes is reeds in meetkunde bestudeer.

Dit is moeilik om n eksakte definisie wat ter selfde tyd heel algemeen is vir n kromme te verskaf en verskillende takke van meetkunde pak dit op verskillend maniere aan. In elementêre meetkunde word die konsep van n kromme nie duidelik gedefinieer nie en word dit soms gedefinieer as n "lengte sonder wydte" of as n "grens van n oppervlak". By gebrek aan n algemene definisie beskou elementêre meetkunde dus spesifieke krommes soos die reguitlyn, veelhoeke, die sirkel en so voorts. Elementêre meetkunde het dan ook die eienskappe van sekere krommes soos die keelsnitte, sekere algebraïese krommes en transendentale krommes in heelwat diepte bestudeer, met die gebruik van spesifieke metodes vir elke geval.

In analitiese meetkunde word n kromme in n vlak gedefinieer as n versameling punte in n vlak waarvan die koördinate n vergelyking F x, y = 0 {\displaystyle Fx,y=0} bevredig. Beperkings moet toegepas word op die funksie sodat die vergelyking n oneindige aantal oplossings kan hê, maar dat die versameling oplossings nie "die n deel van die vlak vul" nie. In takke van wiskunde waarin die metodes van funksieteorie oorheers soos analise en differensiaal meetkunde word n natuurlike definisie van n kromme verskaf deur die spesifikasie daarvan deur parametriese vergelykings. n Meer algemene definisie van n kromme in n vlak is in die 1870s deur Georg Cantor verskaf met die skep van die teorie van puntversamelings. In topologie is n konsep van n kromme in 1921 deur die Russiese wiskundige Pavel Samuilovich Urysohn ingevoer wat selfs meer algemeen is waarin n kromme gedefinieer word as: "n Eendimensionele kontinuum, dit wil sê, n verbonde kompak metriese ruimte waarvan elek punt n arbitrêr klein omgewing met n grens van dimensie nul het".

                                     
  • In algebraïese meetkunde is n algebraïese kromme n algebraïese variëteit van dimensie een. Die teorie van die krommes in die algemeen is redelik volledig
  • historiese plaas Kromme Rhee huisves die provinsie Wes - Kaap se opleidingsinstituut vir provinsiale en munisipale amptenare. Kromme Rhee lê naby Stellenbosch
  • episikloïed wat een en slegs een punt het. Dit wil sê n kardioïed is n kromme wat as n lokus geprodusseer kan word - as een sirkel rondom n ander identiese
  • n Reuleaux - veelhoek is n veelhoek wat n kromme met konstante wydte is - dit wil sê, n kromme waarin alle deursneë dieselfde lengte het. Die mees bekende
  • Agnesi, soms die heks van Maria Agnesi genoem vernoem na Maria Agnesi die kromme wat as volg gedefinieer word. Begin met n vaste sirkel, n punt O op die
  • n Sigmoïde - funksie is n wiskundige funksie met n S - vormige kromme sigmoïde - kromme Sigmoïde - funksie verwys dikwels na die spesiale geval van die
  • Krommepassing is die vind van n kromme wat die beste pas by n reeks datapunte en ander moontlike voorwaardes. Hierdie artikel kan beskou word as n inleiding
  • In wiskunde, is die Lemniskaat van Bernoulli n agtvormige algebraïese kromme wat deur die Cartesiese vergelyking met die onderstaande vrom beskryf word:
  • gedefinieerde deel van n oppervlakte, tipies n gebied begrens deur n geslote kromme Die term oppervlakte area verwys na die totale area van die ontblote oppervlaktes
  • n Koord van n kromme is n Meetkundige lynsegment waarvan beide die eindpunte op die kromme lê. n Snylyn of Sekans is die verlenging van n koord.
  • n kromme wat n simmetriese dubbelspiraal beskryf waarvan die kromming toeneem met toenemende booglengte afstand van die oorsprong langs die kromme
                                     
  • Ganzedijk, Goldhoorn, Hamdijk, Heiligerlee, Hongerige Wolf, Kostverloren, Kromme Elleboog, Kroonpolder, Meerland, Midwolda, Napels, Niesoord, Nieuw - Beerta
  • oorspronklike Amstel se oorsprong was by die saamvloei van die Drecht en die Kromme Mijdrecht, effens suid van Uithoorn. Deur kanalisasie en aanleg van die
  • In wiskunde is n roos of rhodonea kromme n sinusoïed wat in poolkoördinate afgetrek is. Tot met soortgelykheid kan al hierdie krommes uitgedruk word
  • wat ketting beteken. Die kromme staan ook bekend as die alysoid, funikulêr, en chainette. Galileo het beweer dat die kromme van n ketting wat onder gravitasie
  • meganika gebruik. Intrinsieke koördinate beskryf n punt op n kromme met die lengte van die kromme tot by die punt en die hoek van die raaklyn aan die punt
  • In meetkunde is n episikloïed is n vlak kromme geteken deur die pad van n punt op n sirkel af te trek - genaamd n episilus - wat om n vaste sirkel
  • en die segmente parallel tot die raaklyn en wat tussen die asse en die kromme gekruis word die ordinate is. Hy het verder verwantskappe vasgestel tussen
  • van punte op n vlak waar die some van die afstande van enige punt op die kromme na twee vaste punte konstant is. Die twee vaste punte word die brandpunte
  • argumente vir die teller en noemer is. Die vergelyking van n algebraïese kromme uitgedruk in poolkoördinate staan bekend as n poolvergelyking, en word
  • word gekenmerk deur minder blaaie waarvan die dikte volgens n paraboliese kromme variëer vanaf die middel tot by die punte. Met hierdie ontwerp is wrywing
  • as die kromme wat na regs verskuif. By elke pryspunt word n groter hoeveelheid gevra, soos van die aanvanklike kromme D1, tot die nuwe kromme D2. In
  • kleinste - kwadratemetode is n rekenkundige metode om die beste passing vir n kromme op n gegewe stel datapunte in n vlak te bepaal. Die metode verleen sy
                                     
  • stel ons belang in die vorm van die WOP - kromme tussen hulle. Daar is twee uiterste moontlike vorme van die kromme Die eerste is die perfekte kommunis - WOP
  • In wiskunde is n keëlsnit n kromme wat gevorm word deur die snyding van n keël meer nougeset n regsirkulêre keëloppervlak met n vlak. Keëlsnitte
  • die Hollandse IJssel en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die Kromme IJssel. Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel: Peter Blangé, vlugbalspeler
  • mekaar is kan met Dandelinsfere gedoen word. Algebraïes is n hiperbool n kromme in die Cartesiese vlak gedefinieer deur n vergelyking met die vrom A x
  • dosiswerkingsgrafiek aangedui. Die dosis van geneesmiddels met n baie steil kromme moet streng beheer word. Alle mense reageer egter nie dieselfde op n spesifieke
  • half, heel, heel, heel, half waar heel n heeltoon  n rooi u - vormige kromme in die figuur en half n halftoon  n rooi gebroke lyn in die figuur
  • standaardskroefdraad te gebruik. n Skroeflyn of heliks is n spiraalvormige kromme wat deur n punt op n silinder of n keël beskryf word as dit teen n konstante

Users also searched:

kromme, artikels met gnd-identifiseerders. kromme,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →